{"id":8457,"date":"2010-05-07T05:41:37","date_gmt":"2010-05-07T05:41:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8457"},"modified":"2010-05-07T05:41:37","modified_gmt":"2010-05-07T05:41:37","slug":"verwarring-oor-wouter-basson-se-aansoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8457","title":{"rendered":"Verwarring oor Wouter Basson se aansoek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Wouter Basson se aansoek dat die Raad op Gesondheidsberoepe (RGSA) hulle tugondersoek teen hom staak, het Donderdag vir verwarring gesorg oor \u00f3f die saak reeds aangehoor is of nie.<\/p>\n<p>Regter Everhardt Bertelsmann het ges\u00ea \u2019n hofbevel is verlede jaar op 9 November uitgereik om Basson se aansoek toe te staan.<\/p>\n<p>Nie een van die regsverteenwoordigers was egter van di\u00e9 bevel bewus nie.<\/p>\n<p>N\u00e1 \u2018n kort breuk is daar gevind die uitreiking van die bevel was \u2018n fout wat deur \u2018n klerk gemaak is.<\/p>\n<p>Die kwessie is kort daarna opsy geskuif en Basson se aansoek kon voortgaan.<\/p>\n<p>Basson, \u2019n wetenskaplike wat onder die NP-regering aan die hoof was van die geheime program van chemiese oorlogvoering, het \u2018n aansoek in die Pretoriase hooggeregshof ingedien sodat die tugondersoek teen hom gestaak word.<\/p>\n<p>Basson, wat nie die verrigtinge bygewoon het nie, sal na verwagting die hof vra om die ondersoek in sy betrokkenheid in &#8216;n weermagprojek, Project Coast, die navorsingsprogram waaroor hy die hoof was, te staak.<\/p>\n<p>Die RGBSA volg Basson se betrokkenheid in di\u00e9 weermagprojek al sedert 2000 op, want hy het volgens die Raad oneties opgetree.<\/p>\n<p>Die kardioloog is in 2000 op kriminele aanklagtes wat verband hou met sy posisie as hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se Project Coast, vrygespreek.<\/p>\n<p>Jaap Cilliers is Basson se regsverteenwoordiger, terwyl Gilbert Marcus, Gill Marcus van die Reserwebank se broer, die RGBSA verteenwoordig.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">internet casino online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wouter Basson se aansoek dat die Raad op Gesondheidsberoepe (RGSA) hulle tugondersoek teen hom staak, het Donderdag vir verwarring gesorg oor \u00f3f die saak reeds aangehoor is of nie. Regter Everhardt Bertelsmann het ges\u00ea \u2019n hofbevel is verlede jaar op 9 November uitgereik om Basson se aansoek toe te staan. Nie een van die regsverteenwoordigers &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8457\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verwarring oor Wouter Basson se aansoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8457","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8457","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8457"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8457\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8457"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8457"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8457"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}