{"id":8452,"date":"2010-05-06T09:41:19","date_gmt":"2010-05-06T09:41:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8452"},"modified":"2010-05-06T09:41:19","modified_gmt":"2010-05-06T09:41:19","slug":"volksverraaiers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8452","title":{"rendered":"Volksverraaiers"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">So flussies lees ek dr. Dan Roodt se <a href=\"dan-roodt-magazine-178\/7959-afrikanerverraaiers-se-ontkenning.html\">artikel<\/a> oor Afrikanerverraaiers.<\/p>\n<p>So deur die tye het die uwe \u2018n paar stories oor verraaiers uit die Boere-oorlog raakgeloop wat \u2018n mens \u2018n paar keer laat dink.<\/p>\n<p>Ma-Johanna het op Ventersburg grootgeword waar ds. Koornhoff sy spannetjie, ook Piet Promises, grootgemaak het. Maar dis nie eintlik die storie nie.<\/p>\n<p>Kleintyd al was ma besonder bewus van die oom op die stoep van \u2018n dorpshuis \u2013 die oom was sonder tong. Blykbaar het tongkanker vir di\u00e9 toedrag van sake gesorg.<\/p>\n<p>\u201cDie Here se straf,\u201d het die ou mense gefluister, en sommiges sommer hardop ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die oom was naamlik die \u201cbevelvoerder\u201d van een van die Kakies se swart kommando\u2019s wat teen die einde van die oorlog so na die plase getrek, die opstalle afgebrand en die vroue geterroriseer het.<\/p>\n<p>En toe sit die oom op die stoep, en kyk na die verwytende o\u00eb van die mense wat weet.<\/p>\n<p>Die slegte kinkel natuurlik. Terwyl die ou mense miskien bietjie subtiel was, was die kinders nie. Om vir die oom op die stoep te kom tong uitsteek is miskien nog een ding, maar om sy dogtertjie op skool te treiter, iets heel anders.<\/p>\n<p>Maar meer bisar is die Oos-Vrystaatse storie van die skatryk oom. Skatryk, omdat hy ook sy mense in die oorlog verraai, en deur die Engelse beloon is.<\/p>\n<p>Op \u2018n dag kom \u2018n brandmaer vrou, met haar baba op die arm op die plaas aangestap. Sy is asvaal, en die baba ook al erg afgerem.<\/p>\n<p>Sy vra kos. Haar mense is deur die oorlog geldelik uitgeroei.<\/p>\n<p>Sonder meer jaag die man die vrou en haar baba weg.<\/p>\n<p>Maar voor sy weg is, s\u00ea sy vir die oom: \u201cJy sal nog van die honger doodgaan.\u201d<\/p>\n<p>En net daar het iets in die oom geknak.<\/p>\n<p>Sy familie was raadop, want hy wil niks eet nie want daar is nie geld voor nie.<\/p>\n<p>Nie lank nie, het die oom so agteruitgegaan dat hy dood is.<\/p>\n<p>Van die honger.<\/p>\n<p>Maar sy boedel was skatryk, en sy bankrekeninge propvol geld&#8230;<\/p>\n<p>Die laaste keer toe ek die man gesien het wat so selfvoldaan was oor sy meesterlike werk by Kemptonpark, het hy nog sy tong gehad en was hy nie honger nie.<\/p>\n<p>Maar sy toespraak was di\u00e9 van \u2018n man wat \u2018n selfvertroue-knou weg had, hy het taamlik gestotter, sy gesig vol afremmerke, sy gesigspiere het geruk&#8230;tydens die geselligheid agterna het hy alleen eenkant buite op \u2018n muurtjie gaan sit.<\/p>\n<p>Maar daarna hoor ek hy is steeds ANC.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">slot games with bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043e\u0431\u044b\u0441\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>So flussies lees ek dr. Dan Roodt se artikel oor Afrikanerverraaiers. So deur die tye het die uwe \u2018n paar stories oor verraaiers uit die Boere-oorlog raakgeloop wat \u2018n mens \u2018n paar keer laat dink. Ma-Johanna het op Ventersburg grootgeword waar ds. Koornhoff sy spannetjie, ook Piet Promises, grootgemaak het. Maar dis nie eintlik die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8452\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Volksverraaiers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8452","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8452","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8452"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8452\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8452"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8452"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8452"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}