{"id":8449,"date":"2010-05-06T05:51:32","date_gmt":"2010-05-06T05:51:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8449"},"modified":"2010-05-06T05:51:32","modified_gmt":"2010-05-06T05:51:32","slug":"opvolgskikking-moet-kom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8449","title":{"rendered":"Opvolgskikking moet kom"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die strategiese  raamwerk vir die Departement van 2010 tot 2014 het twaalf prioriteite bepaal.  Die eerste prioriteit is dat die Departement sy rol gaan versterk in  staatkundige\/grondwetlike ontwikkeling. In sy program 3 maak hy selfs  voorsiening dat \u2018n kantoor gevestig word en waar 4 personeellede voor die einde  van 2010 aangestel moet word. Die VF Plus verwelkom hierdie stap, aangesien die  klem gewoonlik in die Departement op Justisie geplaas word en nie op  grondwetlike ontwikkeling nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tans in die  Parlement is daar weinig lede wat deel was van die skikkings wat bereik is voor  1994. Veral in die ANC is daar \u2018n hele klomp nuwe parlementslede wat nie die  gees van die skikkings voor 1994 ervaar het of daarvan weet nie. \u2018n Grondwet is  \u2018n lewendige dokument en moet altyd verbeter word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor die afgelope 15 jaar is  die swakpunte en die sterkpunte van die Grondwet ge\u00efdentifiseer. Die tyd het nou  aangebreek dat daar aandag gegee moet word aan veral die swakpunte om sodoende  die Grondwet \u2018n beter Grondwet te maak. In die verband stel die VF Plus voor dat  daar \u2018n opvolgskikking bereik moet word. In die verband sal die VF Plus wel met  die regering skakel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Minister het  verwys na die opdatering en verbetering van die strafregstelsel, maar die  werklikheid in SA is dat slegs 10% van misdade wat aangemeld word, suksesvol in  die howe verhoor word. Dit beteken \u2018n misdadiger het \u2018n 90% <st1:state><st1:place>kans<\/st1:place><\/st1:state> om weg te kom met  misdaad. Pieter Groenewald, van die VF Plus het \u2018n beroep op die Minister gedoen om die implementering te versnel want  hoe langer daar gewag word, hoe meer is dit tot voordeel van die misdadigers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Laastens wou Groenewald by  die Minister weet, en het reeds \u2018n skriftelike vraag in die verband ingedien,  hoe dit moontlik is dat sy Departement goedkeuring gee dat belastinggeld gebruik  word vir die regskoste van Jackie Selebi. Sy Departement keur dit goed, maar die  Polisie moet dit betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is onaanvaarbaar dat belastinggeld gebruik word om  Selebi se regskoste te dra as die klagte teen hom geensins verband hou met die  uitvoering van sy pligte in die amp van Kommissaris nie. Ek sal graag by die  Minister wil weet wat die kriteria is waarom Selebi se regskoste betaal word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0441\u0430\u0443\u043d \u043c\u043e\u0441\u043a\u0432\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die strategiese raamwerk vir die Departement van 2010 tot 2014 het twaalf prioriteite bepaal. Die eerste prioriteit is dat die Departement sy rol gaan versterk in staatkundige\/grondwetlike ontwikkeling. In sy program 3 maak hy selfs voorsiening dat \u2018n kantoor gevestig word en waar 4 personeellede voor die einde van 2010 aangestel moet word. Die VF [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8449","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8449","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8449"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8449\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8449"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8449"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8449"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}