{"id":8444,"date":"2010-05-06T05:14:00","date_gmt":"2010-05-06T05:14:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8444"},"modified":"2010-05-06T05:14:00","modified_gmt":"2010-05-06T05:14:00","slug":"regbank-se-onafhanklikheid-ongedeerd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8444","title":{"rendered":"Regbank se onafhanklikheid ongedeerd s\u00ea DA"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die kabinet het &#8216;n nuwe wetsontwerp rakende die regbank Woensdagoggend goedgekeur. \u2019n Nuwe weergawe van die omstrede voorgestelde Wet op Ho\u00ebr Howe asook &#8216;n gepaardgaande grondwetlike aanpassing is aanvaar.<\/p>\n<p>Di\u00e9 wetsontwerpe is in oorleg met die regbank gefinaliseer. Die administrasie van die howe sal voortaan deel uitmaak van die kantoor van die hoofregter.<\/p>\n<p>Jeff Radebe, minister van justisie, het die aankondiging Woensdag tydens sy begrotingsrede gedoen. Hy het bevestig dat omstrede klousules, wat skerp kritiek van regsgeleerdes ontlok het sedert dit die eerste keer in 2004 ter tafel gel\u00ea is, in die wetsvoorstelle geskrap is.&nbsp;<\/p>\n<p>Sekere klousules het ongelukkigheid veroorsaak aangesien dit bykomende magte aan die uitvoerende gesag oor die regsgesag sou gee. Die minister van justisie, &#8216;n politieke aanstelling, sou daarvolgens die finale s\u00ea oor howe se administrasie gehad het.<\/p>\n<p> Radebe het benadruk dat die onafhanklikheid van die regbank deur die nuwe wet beskerm sal word.<\/p>\n<p> \u201cDie grondwethof sal die land se hoogste hof wees en die hoogste hof van app\u00e8l die enigste app\u00e8lhof; die hoofregter sal hoof van die regbank wees en sy kantoor sal na \u2019n volwaardige hofadministrasie uitgebrei word. Die regbank sal ook sy eie hofre\u00ebls bepaal,\u201d het hy ges\u00ea. <\/p>\n<p> Oor enkele kwessies ontbreek daar egter steeds konsensus tussen die ANC en die regbank oor die bepalings, het Radebe ges\u00ea. Hy het bygevoeg dat hoofregter Sandile Ngcobo bedank moet word vir sy skitterende leierskap in die voortsetting van die werk van sy voorgangers, hoofregters Arthur Chaskalson en Pius Langa.\u201d<\/p><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die DA het die nuwe wet verwelkom.&nbsp;<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0445\u0430\u043c\u0430\u043c \u043f\u043e\u0434 \u043a\u043b\u044e\u0447<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043e\u0431\u044b\u0441\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kabinet het &#8216;n nuwe wetsontwerp rakende die regbank Woensdagoggend goedgekeur. \u2019n Nuwe weergawe van die omstrede voorgestelde Wet op Ho\u00ebr Howe asook &#8216;n gepaardgaande grondwetlike aanpassing is aanvaar. Di\u00e9 wetsontwerpe is in oorleg met die regbank gefinaliseer. Die administrasie van die howe sal voortaan deel uitmaak van die kantoor van die hoofregter. Jeff Radebe, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8444\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Regbank se onafhanklikheid ongedeerd s\u00ea DA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8444","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8444","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8444"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8444\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8444"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8444"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8444"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}