{"id":8438,"date":"2010-05-05T09:10:48","date_gmt":"2010-05-05T09:10:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8438"},"modified":"2010-05-05T09:10:48","modified_gmt":"2010-05-05T09:10:48","slug":"nasionale-diensplig-nie-haalbaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8438","title":{"rendered":"Nasionale diensplig nie haalbaar"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie  aankondiging van die minister van Verdediging en Milit\u00eare Veterane, me. Lindiwe  Sisulu, dat sy nasionale weermagdiens weer wil instel, is nie haalbaar nie. Daar  is nie eers tans genoeg fondse om die weermag operasioneel op standaard te hou  nie, des te meer is daar ook nie fondse om nasionale weermagdiens in te stel  nie. Die weermag se bestaande begroting toon reeds \u2018n tekort van R3 miljard en  oor die volgende twee jaar sal die tekort R4 miljard wees tot 2012. Hieruit is  dit duidelik dat die weermag en die land nie \u2018n nasionale weermagdiens sal  <st1:state><st1:place>kan<\/st1:place><\/st1:state> bekostig  nie,\u201d het mnr. Pieter Groenewald, VF Plus-hoofwoordvoerder oor Verdediging,  ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie  nuut aangekondigde salarisverhogings in die weermag vereis R1,9 miljard, maar  Tesourie het slegs R600 miljoen toegestaan, met ander woorde \u2018n tekort van R1,6  miljard. Die gevolg is dat operasionele begrotings in die weermag nou aangewend  word om salarisse te betaal. Die gevolg is so erg dat kritieke minimum vlakke  van beskikbare ammunisie nie gehandhaaf <st1:state><st1:place>kan<\/st1:place><\/st1:state> word nie. Operasionele vegvlie\u00ebniers  <st1:state><st1:place>kan<\/st1:place><\/st1:state> slegs in  die dag operasioneel wees, maar nie in die nag nie. Die tekort het ook tot  gevolg dat lede van die Milit\u00eare Diensontwikkelingsstelsel (MDO) nie behoorlike  skietopleiding <st1:state><st1:place>kan<\/st1:place><\/st1:state> ontvang nie. Daar is tans nie eers genoeg  geld om hulle \u2018n behoorlike opleiding te gee nie, wat nog te praat van \u2018n  nasionale weermagdiensstelsel,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie  minister sal drasties moet ingryp om politiek uit die weermag te haal. Die  weermag is verpolitiseer deurdat jou politiek bepaal of jy op \u2018n kursus gaan of  nie. Jou politiek bepaal of jy bevorder word en jou magsnommer en velkleur s\u00ea  watter politiek jy aanhang. Tans verskil die magsnommers van die ou statut\u00eare en  nie-statut\u00eare magte. Alvorens politiek nie verwyder word nie, sal die weermag  nie \u2018n professionele weermag wees gebaseer op meriete nie,\u201d s\u00ea  Groenewald.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">want to<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie aankondiging van die minister van Verdediging en Milit\u00eare Veterane, me. Lindiwe Sisulu, dat sy nasionale weermagdiens weer wil instel, is nie haalbaar nie. Daar is nie eers tans genoeg fondse om die weermag operasioneel op standaard te hou nie, des te meer is daar ook nie fondse om nasionale weermagdiens in te stel nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8438\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nasionale diensplig nie haalbaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8438","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8438","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8438"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8438\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8438"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8438"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8438"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}