{"id":8431,"date":"2010-05-05T05:16:03","date_gmt":"2010-05-05T05:16:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8431"},"modified":"2010-05-05T05:16:03","modified_gmt":"2010-05-05T05:16:03","slug":"namibie-gaan-gasarbeid-tem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8431","title":{"rendered":"Namibi\u00eb gaan gasarbeid afskaf"},"content":{"rendered":"<p>Namibi\u00eb gaan nie langer die invoer van ongeskoolde werkers uit die buiteland wat werksgeleenthede voor die neuse van Namibi\u00ebrs wegraap, duld nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Daarmee saam is die tenderproses so aangepas dat ongeskooldes in die land pleks van buitelanders moet baat. Pres. Hifikepunye Pohamba het Saterdag tydens Werkersdagvieringe op L\u00fcderitz di\u00e9 goeie nuus oorgedra nadat hy deur \u2019n vakbondleier oor die benarde werkloosheidsituasie in die land en die toekenning van tenders aan buitelanders voor stok gekry is. <\/p>\n<p>Honderde vakbondlede het vroegoggend op die hawedorp \u2019n vreedsame optog gehou waarna duisende toeskouers die middag by die stadion saamgedrom het om deur die President toegespreek te word.&nbsp;<\/p>\n<p>Die visepresident van die Nasionale Unie van Namibiese Werkers (NUNW), mnr. David Namalenga, het in sy toespraak nie doekies omgedraai oor werkverskaffing en die toekenning van tenders aan buitelanders nie. <\/p>\n<p>\u201cPlaaslike inwoners het politieke mag verkry, maar kan steeds nie daarin slaag om ekonomiese mag te verkry nie. Ons land is steeds gekenmerk deur erge ongelykheid.\u201d<\/p>\n<p>Hy het voorts ges\u00ea dat die ekonomie van enige land in die hande van plaaslike en inheemse mense moet wees. <\/p>\n<p>\u201cDie Tenderraad het die tendens om tenders aan swak kwaliteit lande toe te ken,\u201d en bygevoeg dat \u201c\u2019n arm en honger mens \u2019n kwaad mens is\u201d. <\/p>\n<p>Die President was egter gereed met \u2019n teenantwoord: \u201cOns gaan nie langer meer die invoer van ongeskoolde werkers van ander lande aanvaar nie en as deel van ons pogings om werkloosheid te bekamp, het die Kabinet sekere beperkinge op die betrokkenheid van buitelandse burgers in sekere subsektore van die ekonomie goedgekeur.\u201d <\/p>\n<p>Die subsektore sluit in kleinhandel, haarkappery en intra-Namibi\u00eb vervoer.<br \/><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free casino downloads<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Namibi\u00eb gaan nie langer die invoer van ongeskoolde werkers uit die buiteland wat werksgeleenthede voor die neuse van Namibi\u00ebrs wegraap, duld nie.&nbsp; Daarmee saam is die tenderproses so aangepas dat ongeskooldes in die land pleks van buitelanders moet baat. Pres. Hifikepunye Pohamba het Saterdag tydens Werkersdagvieringe op L\u00fcderitz di\u00e9 goeie nuus oorgedra nadat hy deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8431\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Namibi\u00eb gaan gasarbeid afskaf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8431","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8431","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8431"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8431\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8431"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8431"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8431"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}