{"id":8426,"date":"2010-05-04T07:06:20","date_gmt":"2010-05-04T07:06:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8426"},"modified":"2010-05-04T07:06:20","modified_gmt":"2010-05-04T07:06:20","slug":"roodt-spreek-skok-oor-jackson-moord-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8426","title":{"rendered":"Roodt spreek skok oor Jackson-moord uit"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Lolly Jackson\" id=\"Lolly Jackson\" class=\"caption\" title=\"Lolly Jackson\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/05\/jackson_lolly.jpg\" \/>In sy hoedanigheid as inligtingshoof van die Vryheidsfront Plus in Gauteng het dr. Dan Roodt sy skok en afgryse oor die moord op mnr. Lolly Jackson uitgespreek. Komende n\u00e1 die noodlottige aanslag op mnr. Eug\u00e8ne Terre&#8217;Blanche, wil dit voorkom asof moorde op openbare figure in Suid-Afrika so algemeen geraak het dat die land &#8216;n rampokkerstaat genoem kan word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus betuig sy meegevoel met Jackson se gesin, asook sy vele vriende, kennisse en aanhangers wat vandag intens hartseer moet wees oor die wrede heengaan van &#8216;n kleurryke man.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Dan Roodt, het hy Jackson onlangs vir die eerste keer by die voorvertoning van die film waarin hy homself speel, ontmoet. &#8220;Ongeag sy taamlik immorele sakebedrywighede en spoedoortredings, het Jackson my getref as &#8216;n intelligente, innemende man wat boonop &#8216;n patriotiese Suid-Afrikaner was. Hy het trots vertel dat hy in Angola vir die ou Suid-Afrikaanse Weermag geveg het. Lolly Jackson het ook, ongeag sy geboorte in die buiteland, vlot Afrikaans gepraat.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As iemand wat in die Kongo gebore is en gesien het hoe di\u00e9 eens welvarende Belgiese kolonie in anargie verval het, was Jackson bekommerd oor die stygende geweld en wanorde in Suid-Afrika. &#8220;Tydens ons gesprek by die filmateljee, het Jackson sy kommer teenoor my uitgespreek oor wat n\u00e1 die Sokkerw\u00eareldbeker kon gebeur. Hy het voorspel dat Suid-Afrika in &#8216;n spiraal van geweld en etniese konflik sou verval, min wetende dat hy self nog v\u00f3\u00f3r die sokkerskouspel &#8216;n slagoffer van die anargie sou word,&#8221; het Roodt ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus wil weereens &#8216;n beroep op die publiek doen om die bedreiging van misdaad en aanvalle op lede van minderheidsgroepe baie ernstig op te neem en by gemeenskapsveiligheidsorganisasies betrokke te raak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons eis insgelyks van die ANC-regering dat die wapenwet hersien moet word en dat wapenlisensies baie vinniger uitgereik moet word om wetsgehoorsame burgers in staat te stel om hulself te beskerm teen die waaragtige oorlog wat misdadigers en rassistiese moordbendes teen hulle voer,&#8221; het Roodt ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-90\/demisezonnaja-odezhda\/losiny\">\u043b\u043e\u0441\u0438\u043d\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438 \u0441 \u043e\u043f\u0438\u0441\u0430\u043d\u0438\u0435\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u0432\u044c\u044e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In sy hoedanigheid as inligtingshoof van die Vryheidsfront Plus in Gauteng het dr. Dan Roodt sy skok en afgryse oor die moord op mnr. Lolly Jackson uitgespreek. Komende n\u00e1 die noodlottige aanslag op mnr. Eug\u00e8ne Terre&#8217;Blanche, wil dit voorkom asof moorde op openbare figure in Suid-Afrika so algemeen geraak het dat die land &#8216;n rampokkerstaat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8426\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Roodt spreek skok oor Jackson-moord uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":8425,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[154,9877,5170,21089,9876,2242,4640],"class_list":["post-8426","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-dan-roodt","tag-lolly-jackson","tag-moord","tag-nuus","tag-roodt-spreek-skok-oor-jackson-moord-uit","tag-suid-afrika","tag-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8426","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8426"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8426\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8425"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8426"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8426"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8426"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}