{"id":842,"date":"2007-09-04T10:17:51","date_gmt":"2007-09-04T10:17:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=842"},"modified":"2007-09-04T10:17:51","modified_gmt":"2007-09-04T10:17:51","slug":"rooilig-van-verraad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=842","title":{"rendered":"Rooilig van verraad"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Dit het mens weer daaraan herinner dat daar altyd verraaiers sal wees  waar daar mag ter sprake is, maar om &lsquo;n ware verraaier te wees, is dit  &lsquo;n vereiste dat hy naby aan jou moet wees, iemand in jou binnekring van  beweging, &lsquo;n vertroueling in die situasie; dus iemand wat oor soveel  kennis beskik dat hy suksesvolle verraad k&aacute;n pleeg. Die bekende vyand  kan mens nie in daardie sin verraai nie omdat hy reeds teenoor en nie by  jou staan nie en jy sy vyandskap te wagte is. Juis daarom is verraad een  van die mees fatale aksies om &lsquo;n bondgenootskap vir ewig te vernietig en  kan daar nooit weer vertroue en samewerking tussen die verraaier en sy  slagoffer wees nie, hoogstens &lsquo;n kruitvat van vyandskap wat tot groot  ontploffings kan lei met die regte lont.<\/p>\n<p>Daar was reeds talle bekende gevalle van verraad dwarsdeur die  w&ecirc;reldgeskiedenis, en ook lank daarna is menige gesagsfiguur deur  suksesvolle verraad uit die pad gevee. Een daarvan was Adolf Hitler. Min  mense is bewus van die volgehoue pogings van verraad wat deur sy  omgekoopte weermagoffisiere gepleeg is en uiteindelik gelei het tot die  laaste aanval op Hitler op 20 Julie 1944.<\/p>\n<p>Op 13 Maart 1943, het dr Fabian von Schlabrendorff en Henning van  Tresckow, saamgewerk om &lsquo;n bom te versteek in &lsquo;n pakkie waarin  brandewynbottels was wat Tresckow na &lsquo; &lsquo;n vriend&rsquo; van hom by Hitler se  hoofkantoor probeer stuur het op &lsquo;n vlug waarop Hitler was. Die bom het  egter nie afgegaan nie. &lsquo;n Week later het &lsquo;n jong offisier, kolonel von  Gersdorff, hom vir &lsquo;n selfmoordmisie in Berlyn bereid gestel waar Hitler  die opening van &lsquo;n oorloguitstalling sou waarneem. Von Gersdorff sou  tydbomme in sy jas se groot sakke dra, maar omdat Hitler nie meer die  verrigtinge kon open nie, het ook hierdie plan deur die mat geval.<\/p>\n<p>Nog &lsquo;n jong offisier van Rastenburg het aangebied om &lsquo;n pistool tot by  Hitler in te smokkel en hom so te dood, maar as gevolg van sy rang was  hy nie naby genoeg aan Hitler toegelaat nie. In November 1943 wou ook  Axel von dem Bussche &lsquo;n selfmoordmissie onderneem om die bomme in sy  jassakke tot by Hitler te dra tydens &lsquo;n demonstrasie van die &ldquo;nuwe  weermagjas&rdquo; wat Hitler kon besigtig, maar die demonstrasie is uitgestel.  Vir die volgende datum van die demonstrasie het Heinrich von Kleist sy  dienste aangebied, maar weer is die demonstrasie uitgestel.<\/p>\n<p>Op 20 Julie 1944 het die verraaiers die laaste geleentheid gekry toe &lsquo;n  bom in &lsquo;n aktetas deur Clause Schenk von Strauffenberg by Hitler se  voete tydens &lsquo;n konferensie in Rastenburg, neergesit is. Strauffenberg  se poging is egter in die wiele gery toe &lsquo;n ander offisier per ongeluk  oor die tas gestruikel het en dit &lsquo;n hele entjie van Hitler gaan neersit  het. Daar is vier mense gedood maar Hitler het slegs &lsquo;n paar skrape  opgedoen.<\/p>\n<p>Adolf Hitler het geweet dat solank as sy vyande, wat reeds in 1933  oorlog teen Duitsland verklaar het, die Westerse verenigde leierskap  beheer, daar geen hoop op &lsquo;n vredesooreenkoms was nie. Hy het ook geweet  dat Rooseveldt en Churchill ooreengekom het om met niks minder tevrede  te wees as die algehele ondergang van sy mag in Duitsland nie. Dit  tesame met al die verraad, het gelei tot die feit dat die eens magtige  Duitse leier vernietig is.<\/p>\n<p>Om die onomkeerbaarheid van samewerking tussen voormalige bondgenote n&aacute;  verraad te besef, kan ons maar net in die volgende maande die ANC en  hulle alliansies dophou. Waar die Verenigde Demokratiese Front (VDF)  (&lsquo;United Democratic Front &ndash; UDF&rsquo;), op 20 Augustus 2003 sy 20e verjaardag  gevier het, was dit duidelik dat hulle verhouding met die huidige  ANC-regering toe reeds op onvaste voet verkeer. <\/p>\n<\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>Blade Nzimande,  hoofsekretaris van die SAKP, het met groot vertoon dit duidelik gemaak  dat die VDF wel &lsquo;n front vir die ANC en sy meelopers was, maar ook &lsquo;n  front vir honderde ander alliansies. Sy klem het gel&ecirc; op die SAKP se  slagspreuk : &ldquo;Socialism is the Future, Build it Now!&rdquo;, en op die feit  dat die VDF wel ge&iuml;nspireerd was deur die liberale beweging van die ANC,  maar dat die VDF eintlik die groot inspireerder vir die ANC was.<\/p>\n<p>As die amptelike mondstuk van die VDF, Isizwe, onlangs s&ecirc;: &ldquo;It is true  that the fullest consolidation of people&rsquo;s power is still in the future.  It is true that control over central state power is the key to many  things&#8230; Nevertheless, the building of people&rsquo;s power is something that  is already beginning to happen in the course of our struggle. It is not  for us to sit back and merely dream of the day that the people shall  govern. It is our task to realise that goal now&rdquo;, behoort die ANC  daardie bloedrooi lig teen samewerking raak te sien! <\/p>\n<\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>En as die VDF in  September 2007 die ANC van verraad beskuldig, gaan daardie stopplek nie  meer ver wees nie. Daarby moet ons ook weet dat dit nie in die swart  kulture l&ecirc; om dit oordeelkundig te doen soos veronderstel by &lsquo;n  vierrigtingstop nie, maar dat dit &lsquo;n kruising van groot botsings en  slagting sal wees waar die blankes as die groot &ldquo;onderdrukker&rdquo;, reeds in  die middel van daardie kruising staan. Is die blanke se betrokkenheid  daarin enigsins vermybaar? <\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\">uslugi-poligraf.com<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/JeanetteKsw.JPG\" width=\"141\" height=\"144\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Die afgelope week is die ANC en veral Thabo Mbeki, van verraad  beskuldig. Die hele MMM-sage (Manto, Madlala en Mbeki) was een te veel  vir sommige ander ANC-lede en ou bondgenote. Mbeki is onder andere  daarvan beskuldig dat hy alles vernietig het wat Mandela opgebou het en  dat &ldquo;die exilers, met Mbeki vooraan, met hul Leninistiese styl en  vervolgingswaan die UDF se stryd om goeie regering, geregtigheid en  demokrasie kom vertrap het &ndash; bevrydingsleiers word vrot demokrasie.&rdquo; <\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[74],"tags":[],"class_list":["post-842","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c66-jeanette-koekemoer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/842","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=842"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/842\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=842"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=842"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=842"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}