{"id":8416,"date":"2010-05-04T04:50:37","date_gmt":"2010-05-04T04:50:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8416"},"modified":"2010-05-04T04:50:37","modified_gmt":"2010-05-04T04:50:37","slug":"omdat-julle-wit-is-en-vryheidsliedjies-sing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8416","title":{"rendered":"&#8216;Omdat julle wit is en vryheidsliedjies sing&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Omdat julle wit is en vryheidsliedjies sing,&#8221; was die polisie se verklaring&nbsp;nadat hulle &#8216;n oormag swaar gewapende swart polisiemanne in \u2019n Afrikaanse kroeg losgelaat het, vroue gemolesteer het, besittings gesteel het en rassistiese aanmerkings teenoor die oorblufte gaste geuiter het.<\/p>\n<p>Selfs die sanger MD Greyling, wat die aand in Le Cafe Des Sports in Ellisras opgetree het, is deursoek.<\/p>\n<p> \u201cDit is nie asof ek \u2019n vuurwapen of dwelms aan my gehad het nie. Ek het maar net gesing.\u201d<\/p>\n<p>Die Afrikaners&nbsp; wat verlede Vrydagnag in die kroeg deur die polisie vasgekeer is, het gereageer deur Die Stem uit volle bors te sing. Later het De la Rey opgeklink.<\/p><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse volkslied het die aanvoerder van die sowat sestig polisielede kennelik dwars in die krop gesteek en hy het opdrag gegee het dat almal opsluit deursoek moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die optrede is volgens die polisie deel van &#8216;n spesiale operasie wat geloods is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ontstelde polisiebevelvoerder het by aanhoor van die volkslied gebulder dat die Afrikaners in die kroeg &#8220;buite beheer&#8221; is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Plaaslike landdros, wat in die kroeg was ten tye van die voorval, het ges\u00ea die polisie mag nie sonder \u2019n lasbrief kli\u00ebnte deursoek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarna het die polisiebevelvoerder aan die eienaar en die landdros geskree: \u201cFuck you and fuck the judge,\u201d en het sy manne opdrag gegee om die mense vir dwelms en wapens te deursoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Steve Geldenhuys, die kroegeienaar, het \u2019n klag van crimen injuria teen lt.kol. Shokwane gel\u00ea nadat di\u00e9 in sy gesig geskree het: \u201cFuck you.\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Nog een van die vrouegaste het \u2019n klag van aanranding teen die polisie gel\u00ea. Verskeie vroue het ook diefstalklagtes gel\u00ea.<\/p>\n<p>Oogetuies s\u00ea die polisie was duidelik op soek na konflik.<\/p>\n<p><\/div>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">casino slots games free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Omdat julle wit is en vryheidsliedjies sing,&#8221; was die polisie se verklaring&nbsp;nadat hulle &#8216;n oormag swaar gewapende swart polisiemanne in \u2019n Afrikaanse kroeg losgelaat het, vroue gemolesteer het, besittings gesteel het en rassistiese aanmerkings teenoor die oorblufte gaste geuiter het. Selfs die sanger MD Greyling, wat die aand in Le Cafe Des Sports in Ellisras &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8416\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Omdat julle wit is en vryheidsliedjies sing&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8416","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8416","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8416"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8416\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8416"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8416"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8416"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}