{"id":8412,"date":"2010-05-03T06:32:43","date_gmt":"2010-05-03T06:32:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8412"},"modified":"2010-05-03T06:32:43","modified_gmt":"2010-05-03T06:32:43","slug":"beplanningskommissie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8412","title":{"rendered":"Beplanningskommissie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Niemand sal nou betwis dat Suid-Afrika kan doen met \u2018n beplanningskommissie nie.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die gety na \u2018n vorm van tegnokrasie volg egter na \u2018n lang tyd van miskenning waar politieke kommissarisse die poste en ampte opgeneem het van mense wat moes sorg dat die land op al sy silinders loop.<\/p>\n<p> Dat dit nie gebeur het nie, is duidelik vir almal om te sien. Sonder dat beurtkrag formeel heringestel is, beleef dele van die land opnuut gereelde kragonderbrekings. Die betrokke minister se ontkenning dat die blou druppel-status van die land se rioolwerke in \u2018n krisis is, het op die RSG-besprekingsprogram, Kommentaar, \u2018n dawerende gelag tot gevolg gehad.<\/p>\n<p> Die land se paaie boer agteruit oor te min geld wat begroot word terwyl spoorvrag na die paaie verskuif.<\/p>\n<p> Die rede wat aangevoer word dat die eertydse vriendskap tussen oud-president Thabo Mbeki en dr. Van Zyl Slabbert versuur het, is dat Slabbert lank gelede aan Mbeki voorgestel het dat die ANC-regering \u2018n liggaam van kundige adviseurs saamstel.<\/p>\n<p> Mbeki het dit as \u2018n rassistiese belediging opgeneem, en die land betaal nou die prys.<\/p><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Trouens, verskeie premiers het in stadiums ook ekonomiese adviesliggame gehad, wat deur opvolgers afgeskaf is.<\/p>\n<p>Mense wat daarom meen dat die land reeds genoeg kundige adviesliggame soos institute en navorsingsentrums by universiteite het, is moontlik reg. Van hierdie institute word met groot vrug gebruik by die saamstel van provinsiale ontwikkelingsplanne.<\/p>\n<p> Die vraag wat steeds onbeantwoord bly, is of hierdie nuwe liggaam beter gaan vaar in di\u00e9 sin dat sy verslae met kundigheid uitgevoer word. Die gesamentlike gewig van adviesliggame en Kommissies van Ondersoek se verslae wat op rakke l\u00ea en stof vergaar, moet reeds astronomies wees.<\/p>\n<p> Trouens, die inhoud van hierdie verslae raak so in die vergetelheid opgesluit, dat iemand kort-kort die wiel herontwerp, net om te vind dat ook hierdie verslag sy weg na die rak vind.<\/p>\n<p> Die tyd sal leer of die nuwe liggaam \u2018n impak gaan h\u00ea. Die feit dat \u2018n jaar lank voete gesleep is met die aanwys van die lede, is nie \u2018n goeie begin nie. Nog meer onheilspellend is dit dat die prestasiekontrakte van ministers nog nie voltooi en geteken is nie.<\/p>\n<p> Die beplanningskommissie kan immers net sake tot by \u2018n punt neem. Hierna beland dit in die hande van die uitvoerende gesag, onder die leiding van die kabinet. En die vraag is of hul strukture oor genoeg uitvoerende kundigheid beskik, of deur politieke kommissarisse lamgel\u00ea word.<\/p>\n<p> &nbsp;<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-96\/verhnjaja-odezhda\/kombinezony\">\u043a\u043e\u043c\u0431\u0438\u043d\u0435\u0437\u043e\u043d\u044b \u0448\u043e\u0440\u0442\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Niemand sal nou betwis dat Suid-Afrika kan doen met \u2018n beplanningskommissie nie. Die gety na \u2018n vorm van tegnokrasie volg egter na \u2018n lang tyd van miskenning waar politieke kommissarisse die poste en ampte opgeneem het van mense wat moes sorg dat die land op al sy silinders loop. Dat dit nie gebeur het nie, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8412\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Beplanningskommissie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-8412","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8412","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8412"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8412\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8412"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8412"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8412"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}