{"id":8406,"date":"2010-05-02T06:18:35","date_gmt":"2010-05-02T06:18:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8406"},"modified":"2010-05-02T06:18:35","modified_gmt":"2010-05-02T06:18:35","slug":"die-cheetahs-en-n-halwe-popo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8406","title":{"rendered":"Die Cheetahs en &#8216;n halwe p\u00f4p\u00f4"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Of dit ene Watson van die Oos-Kaap se Cheeky opmerkings was wat die Cheetahs se bloed laat kook het, weet &#8216;n mens nou nie, maar die Cheetahs het sedert hierdie Watson se sotlikheid van die jaar strate reggeruk.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Te laat, maar darem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die noodlottige huwelik tussen die Cheetahs en die Leeus om die piepklein Cats te baar, laat my dink aan &#8216;n man wat geglo het &#8216;n huwelik gaan nie net om geld nie. Dis moeilik om dom kinders groot te maak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos almal verwag het, het die liefdelose huwelik in die slag gebly, en om nou van die Cheetahs te verwag om vir die tweede keer dieselfde skoonma te kry, is darem baie gevra.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">So lyk dit nou vir my: Maak die Cheetahs volgende jaar van die begin af bang dat hulle weer hul gewese skoonma gaan terugkry, en die Cheetahs sluit die Super-reeks onoorwonne, en met rekordtellings af. En sommer om doodseker te maak, kom die Curriebeker ook huis toe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar met die Super 14 reeds vanjaar nie die Cheetahs beskore nie, oorweeg ek hoe om &#8216;n luilekker bestaan te kan voer. Op die oomblik lees ek alles oor Griekeland, veral oor Griekse produktiwiteit. Groot bonusse en salarisverhogings sonder enige verwagting van &#8216;n teenprestasie. En elke middag na &#8216;n olyftoebroodjie, &#8216;n lekker siesta. (Spanje gaan glo Griekeland se voorbeeld volg oor die siesta-ding).<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En as die p\u00f4p\u00f4 die f\u00ean slaan, dan is dit die Duitsers se skuld. Of liewer. Die hardwerkende Duitsers moet kom uithelp. G&#8217;n wonder hulle is so stram om die Grieke uit hul penarie en aardse hemel te kom help nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Laat my dink aan die winkelassistent wat te make kry met &#8216;n tantetjie wat opsluit &#8216;n halwe p\u00f4p\u00f4 wil koop. Oplaas sit die assistent af bestuurder toe, en val weg met: &#8220;Meneer, hier is &#8216;n ou koei wat net &#8216;n halwe p\u00f4p\u00f4 wil koop&#8230;&#8221; Met di\u00e9 let hy op die tantetjie het saamgestap en sy het alles aangehoor. Vervat die assistent: &#8220;&#8230;en hierdie dame wil die ander helfte koop.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/parket-ukladka.com\/products\/tsena-ukladki-laminata\">\u0443\u043a\u043b\u0430\u0434\u043a\u0430 \u043b\u0430\u043c\u0438\u043d\u0430\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Of dit ene Watson van die Oos-Kaap se Cheeky opmerkings was wat die Cheetahs se bloed laat kook het, weet &#8216;n mens nou nie, maar die Cheetahs het sedert hierdie Watson se sotlikheid van die jaar strate reggeruk. Te laat, maar darem. Die noodlottige huwelik tussen die Cheetahs en die Leeus om die piepklein Cats &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8406\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die Cheetahs en &#8216;n halwe p\u00f4p\u00f4&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[],"class_list":["post-8406","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c126-algemeen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8406","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8406"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8406\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8406"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8406"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8406"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}