{"id":8400,"date":"2010-05-01T08:52:01","date_gmt":"2010-05-01T08:52:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8400"},"modified":"2010-05-01T08:52:01","modified_gmt":"2010-05-01T08:52:01","slug":"wat-le-na-die-sokkerwereldbeker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8400","title":{"rendered":"Wat l\u00ea na die sokkerw\u00eareldbeker?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/02\/wingard_johann.jpg\" \/>In die grootste nasiebouprojek op  aarde probeer die ANC om die Nuwe Suid-Afrikaanse nasie in \u2018n eenheid  saam te snoer.&nbsp; Miljarde rande is reeds gespandeer om die diep  klowe tussen Suid-Afrika se volkegemeenskap te oorbrug deur sport as  saambindende faktor in te span.<\/p>\n<p>Net soos ekonomiese aktiwiteite,  is sport ook \u2018n middelpuntsoekende krag, wat burgers na binne saambind.&nbsp;   Daarenteen word kultuur en godsdiens as middelpuntvlie\u00ebnde  (sentrifugale)  kragte beskou, wat mense uitmekaar laat neig.<\/p>\n<p>Maar nasiebouprojekte word egter  ook deur Westerse lande beskou as pogings om gebreke van mislukkende  state te verbloem. Daardeur word \u2018n kunsmatige territoriale lojaliteit  geskep sodat burgers hul regering se tekortkominge sal vergewe.<\/p>\n<p>Pres. Jacob Zuma beskou die SWB in  so \u2018n ernstige lig dat niks, maar NIKS toegelaat mag word om die sukses  daarvan te verseker nie.&nbsp; Kontensieuse kwessies word uitgestel  tot na die SWB afgeloop het.&nbsp; Malema het skielik van die  televisiesieskerms  verdwyn en op uitgebreide oorsese reise gestuur sodat gemoedere kan  bedaar endat daar op die SWB gefokus kan word.<\/p>\n<p>Wat gaan dan van daardie kwessies word?<\/p>\n<p>Ons moet onthou dat die derdevlakverkiesings aanstaande jaar gaan plaasvind.&nbsp; Daarvoor sal  kiesersmobilisasie  benodig word om te verseker dat die ANC in bewind sal bly tenspyte van  swak dienslewering.<\/p>\n<p>Daardie feit sal die enjinkamer vir politieke gebeure na die SWB wees.  Sagte kwessies soos anti-Boer sentimente sal voorrang geniet.  Ons kan dus vferwag dat die volgende sal gebeur:<\/p>\n<\/div>\n<ul>\n<li>Pretoria se naam gaan verander    word.&nbsp; Dit sal waarskynlik voor die einde van die jaar \u2018n voldonge    feit wees.<\/li>\n<li>Die skroewe vir die  grondhervormingsprogram    gaan aangedraai word.<\/li>\n<li>Daar gaan opgetree word teen    regse organisasies en webwerwe wat kwansuis die nuutgevonde nasionale    eenheid bedreig.<\/li>\n<li>Malema gaan n\u00e1 \u2019n ligte    waarskuwing weer losgelaat word op die media om anti-Boer stommiteite    te verkondig, sodat hy die swart jeug kan mobiliseer.&nbsp; Ons moet    in gedagte hou dat 70% van die swartmense jonger is as 35 jaar.&nbsp;    Meeste is werkloos, en meeste soek waarskynlik vir \u2018n sondebok vir    hul swaarkry.&nbsp; Net soos in Zimbabwe, is die witmense \u2018n handige    verskoning vir die land se ineenstorting.<\/li>\n<li>Aangevuur deur Malema se nuwe    kennis van hoe dinge in ander rewolusion\u00eare lande gedoen was, sal die    debat oor die nasionalisering van grond en die myne weer in die kollig     kom.&nbsp; Hiermee sal groot verwagtings geskep word om die stemvee    agter die ANC te verenig.  In tipiese Afrikastyl wys hierdie  gebrekkige    strategie weereens dat die oorlewing van die regerende party swaarder    weeg as die belange van die land as geheel.<\/li>\n<li>Honderde duisende werkers    wat aan infrastruktuurprojekte voor en vir die SWB gewerk het, sal  werkloos    wees.&nbsp; Die insigte om hierdie werkers weer ekonomies in te span    ontbreek geheelenal, want beplannimng was nog nooit een van  Afrikaregerings    se sterkpunte nie.<\/li>\n<\/ul>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>So, ons moet maar die gordels vasmaak   en gereed maak vir die maande wat voorl\u00ea.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/kompressornoe_oborudovanie\/\">\u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440 \u043f\u0440\u043e\u0434\u0430\u0436\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die grootste nasiebouprojek op aarde probeer die ANC om die Nuwe Suid-Afrikaanse nasie in \u2018n eenheid saam te snoer.&nbsp; Miljarde rande is reeds gespandeer om die diep klowe tussen Suid-Afrika se volkegemeenskap te oorbrug deur sport as saambindende faktor in te span. Net soos ekonomiese aktiwiteite, is sport ook \u2018n middelpuntsoekende krag, wat burgers [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7517,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[121],"tags":[5478,9679,753,21092,6984,9874],"class_list":["post-8400","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c113-johann-wingard","tag-naamsverandering","tag-nasiebou","tag-pretoria","tag-rubrieke","tag-sokkerwereldbeker","tag-wat-le-na-die-sokkerwereldbeker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8400","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8400"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8400\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7517"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8400"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8400"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8400"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}