{"id":8373,"date":"2010-04-28T07:46:30","date_gmt":"2010-04-28T07:46:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8373"},"modified":"2010-04-28T07:46:30","modified_gmt":"2010-04-28T07:46:30","slug":"sa-rykste-land-in-die-wereld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8373","title":{"rendered":"SA rykste land in die w\u00eareld"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is die w\u00eareld se rykste land in terme van sy minerale hulpbronne, ter waarde van $2 500 miljard, volgens navorsing deur die Amerikaanse bank Citigroup, berig Bloomberg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"> Die Citigroup-verslag, wat deur die mynbou-ontleder, Craig Sainsbury, saamgestel is, s\u00ea Rusland kom tweede n\u00e1 Suid-Afrika en Australi\u00eb derde.<\/p>\n<p> Die navorsing dui daarop dat Suid-Afrika, Guinee, die Oekra\u00efne, Indi\u00eb en Kazakhstan oor minerale hulpbronne beskik onverwant aan energie ter waarde van meer as $200 miljard.<\/p>\n<p> Myne in hierdie lande het ook &#8216;n gemiddelde lewensduur van meer as 100 jaar teen huidige koerse van ekstraksie.<\/p>\n<p> Lande soos Guinee en Kazakhstan met baie hulpbronne maar beperkte mynboubedrywighede kan &#8216;n groter vraag van die w\u00eareld se grootste mynmaatskappye en buitelandse beleggingsfondse verwag, die verslag gaan voort.<\/p>\n<p> Sainsbury s\u00ea Sjinese myne het &#8216;n gemiddeld lewnsduur van 17 jaar per myn, volgens opnames van die Amerikaanse Geologiese Navorsingstelsel.<\/p>\n<p> Sainsbury s\u00ea dat dit is geen wonder dat Sjina nog steeds op groot skaal bel\u00ea in metale en mynbou nie, skryf Bloomberg.<\/p>\n<p> Hy s\u00ea Sjina sal na verwagting voortgaan om te bel\u00ea in koper en ystererts, saam met energiehulpbronne soos steenkool en uraan.<\/p>\n<p> Van Suid-Afrika se $2 500 miljard se reserwes,&nbsp; is $2 300 in die platinum-groep metale.<\/p>\n<p> Rusland se ysterertsreserwes het &#8216;n waarde van $794 miljard meer as die reserwes Australiese ystererts, wat na raming $737 miljard beloop.<\/p>\n<p> Ystererts reserwes in die Oekra\u00efne, volgens Sainsbury, is $510 miljard werd, en Guinee het bauxiet (aluminium erts) ter waarde van $222 miljard.<\/p>\n<p> In dollar terme is Guinee, Suid-Afrika, Indi\u00eb, die Oekra\u00efne en Kasakstan die lande wat onderpresteer met produksie van reserwes, s\u00ea Sainsbury.<\/p>\n<p> Indi\u00eb sal binnekort genoodsaak wees om sy binnelandse produksiekoerse te verhoog, veral in die lig van die ekonomiese opswaai. Maar burokrasie en nasionale protektionisme sal waarskynlik buitelandse beleggers afskrik, verklaar die verslag.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\">italiasvet<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika is die w\u00eareld se rykste land in terme van sy minerale hulpbronne, ter waarde van $2 500 miljard, volgens navorsing deur die Amerikaanse bank Citigroup, berig Bloomberg. Die Citigroup-verslag, wat deur die mynbou-ontleder, Craig Sainsbury, saamgestel is, s\u00ea Rusland kom tweede n\u00e1 Suid-Afrika en Australi\u00eb derde. Die navorsing dui daarop dat Suid-Afrika, Guinee, die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8373\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA rykste land in die w\u00eareld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-8373","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8373","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8373"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8373\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8373"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8373"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8373"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}