{"id":8368,"date":"2010-04-28T05:16:20","date_gmt":"2010-04-28T05:16:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8368"},"modified":"2010-04-28T05:16:20","modified_gmt":"2010-04-28T05:16:20","slug":"groepsgebiedewet-leef-steeds-se-zuma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8368","title":{"rendered":"Groepsgebiedewet leef steeds s\u00ea Zuma"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika vier tans16 jaar van demokrasie, maar Dinsdag het President Jacob Zuma ges\u00ea die gevolge van onregverdige apartheidswette is steeds duidelik sigbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons mense moet nog daagliks gekonfronteer word met die impak van die wet,&#8221; het Zuma in Pretoria ges\u00ea, verwysende na die eertydse Groepsgebiedewet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het &#8216;n klein opkoms by die Uniegebou met Vryheidsdagvieringe toegespreek, en ges\u00ea die Wet &#8211; wat die rasseverdeling van stede en dorpe ge\u00efnstitusionaliseer het &#8211; bestaan nog steeds 20 jaar nadat dit herroep is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Baie mense woon in gebiede wat vir swart mense &#8230; weg van ekonomiese geleenthede en burgerlike dienste, geskep is,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vryheid gee ons &#8216;n verantwoordelikheid om saam te werk in die proses van verandering van sodanige toestande.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was &#8216;n voorbeeld van die vele wat Zuma ges\u00ea moet aangespreek word om te verseker dat mense &#8220;die vrugte van vryheid geniet&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het gewaarsku dat in vier jaar se tyd &#8211; na twintig jaar van demokrasie &#8211; die regering nie meer simpatie vir sy versuim om &#8216;n verskil in die lewens van mense te maak, sal kan vra nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het toleransie vir ander ras- en kultuurgroepe gevra en ges\u00ea verdere betrokkenheid is nodig om gemeenskaplike begrip te bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit, het hy ges\u00ea, sal die golf van kritiek oor geografiese naamsveranderings, struggleliedjies en die slag van diere vir die voorvadergeeste wat sommige kulture beoefen, keer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het ges\u00ea demokrasie is besmet deur die ho\u00eb moordkoers in die land. VF Plus-leier Pieter Mulder het ges\u00ea Suid-Afrika se rasse is meer verdeel op die oomblik is as op enige ander tydstip sedert 1994.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea rassisme is &#8220;maklike politiek&#8221; en &#8220;moeilike politiek&#8221; is om &#8216;n plek te maak in die son vir almal in die land en wen-wen oplossings te vind.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/\">pearl jewellery for<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika vier tans16 jaar van demokrasie, maar Dinsdag het President Jacob Zuma ges\u00ea die gevolge van onregverdige apartheidswette is steeds duidelik sigbaar. &#8220;Ons mense moet nog daagliks gekonfronteer word met die impak van die wet,&#8221; het Zuma in Pretoria ges\u00ea, verwysende na die eertydse Groepsgebiedewet. Hy het &#8216;n klein opkoms by die Uniegebou met Vryheidsdagvieringe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8368\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Groepsgebiedewet leef steeds s\u00ea Zuma&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8368","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8368","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8368"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8368\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8368"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8368"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8368"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}