{"id":8362,"date":"2010-04-27T13:39:23","date_gmt":"2010-04-27T13:39:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8362"},"modified":"2010-04-27T13:39:23","modified_gmt":"2010-04-27T13:39:23","slug":"moenie-familie-by-taaldebat-betrek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8362","title":{"rendered":"Moenie familie by taaldebat betrek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Lionel Adendorf\" alt=\"Lionel Adendorf\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/04\/adendorf_lionel2.jpg\" \/>In repliek op Dan Roodt se opmerkings in <a href=\"http:\/\/www.praag.co.za\/dan-roodt-magazine-178\/7874-naspers-ons-ig-farben.html\">Naspers, ons IG Farben?<\/a>, dit is inderdaad so dat ek Afrikaans grootgeword het,  na &#8216;n oorspronklike Afrikaanse universiteit toe gegaan het en in Engels  klas gekry het en verlief geraak het op iemand wat nie bruin of wit was  nie en nie Afrikaans of Engels in hul huis praat nie. Hiervoor sal ek  nooit ooit om verskoning vra nie!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is ook so dat ek die trotse pa  van &#8216;n drie-jarige is en dat ons huistaal vir praktiese redes Engels  is. Bogenoemde maak my nie minder Afrikaans nie en beteken geensins dat  ek nie by die debat vir of oor Afrikaans kan betrokke wees nie. Ek sal  my nie laat voorskryf deur enigeen wat die vereistes vir my deelname  moet wees nie. Ek gaan vir geeneen toestemming vra om my moedertaal te  bevorder nie. My Afrikaansheid word nie bepaal deur my seun of my vrou  nie, dit word bepaal deur my kultuur en identiteit en hoe ek grootgemaak  is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is so dat my seun Engels en Xhosa kan praat en dat ons hom  tans Afrikaans leer en meer en meer aan Afrikaans blootstel sodat hy ook  Afrikaans onder die knie kan kry en ek is seker dat wanneer hy ses jaar  oud word, hy genoeg Afrikaans sal praat om in te pas by enige  Afrikaanse skool.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien julle fout vind met wat ek doen, laat dit  daaroor gaan. Moenie my familie hierby betrek. As julle geen fout vind  met my &#8220;credentials&#8221;, moenie my kind as diskwalifikasie ophaal nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dit  is steeds so dat ons almal nodig het om Afrikaans se aansien te  verbeter en seker te maak dat die taal weer in ere herstel word. Dit is  my plig as Afrikaanse, maar ook di\u00e9 van almal wat die taal praat. My  betrokkenheid hierby is nie om vyande te maak vir die taal of namens die  taal nie. Ons het vriende nodig. Ons het ook nie konflik of baklei  nodig nie, ons het vrede nodig vir die taal se ontwil en ek is seker dat  daar buite mense is wat net soos ek voel en graag sal wil sien dat  hulle kinders en kleinkinders eendag Afrikaanse keuses sal h\u00ea.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Ek is nie  hier om die taal te red nie. Ek is een van 6 miljoen wat die taal praat  en &#8216;n verantwoordelikheid het om toe te sien dat die taal voortleef en  lewend gehou word. Ek wil daarom met andere saamwerk om dit moontlik te  maak. Ja, ek en my drie jaar oue seun wat Engels en Xhosa praat!<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441 \u0434\u043b\u044f \u043f\u043e\u043b\u0438\u0432\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/chp.com.ua\/stati-partnerov\/biznes-i-uslugi\/item\/51465-poisk-postavshchika-v-kitae-realnyy-opyt-postroeniya-uspeshnogo-biznesa\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In repliek op Dan Roodt se opmerkings in Naspers, ons IG Farben?, dit is inderdaad so dat ek Afrikaans grootgeword het, na &#8216;n oorspronklike Afrikaanse universiteit toe gegaan het en in Engels klas gekry het en verlief geraak het op iemand wat nie bruin of wit was nie en nie Afrikaans of Engels in hul [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":8361,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[167,21096,154,6016,21093,9864,5146,4729,8564],"class_list":["post-8362","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","tag-afrikaans","tag-s10-briewe","tag-dan-roodt","tag-engels","tag-s7-menings","tag-moenie-familie-by-taaldebat-betrek","tag-taaldebat","tag-taalstryd","tag-xhosa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8362","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8362"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8362\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8361"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8362"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8362"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8362"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}