{"id":8346,"date":"2010-04-25T08:18:29","date_gmt":"2010-04-25T08:18:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8346"},"modified":"2010-04-25T08:18:29","modified_gmt":"2010-04-25T08:18:29","slug":"burgeroorlog-in-suid-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8346","title":{"rendered":"Burgeroorlog in Suid-Afrika?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/images\/stories2\/wingard_johann.jpg\" \/>Ek is geen regsgeleerde nie, maar tydens  my diens by die volkstaatraad het befaamde regsgeleerdes soos prof  Hercules  Booysen en adv Chris de Jager ons slim gemaak om die volkereg mbt  selfbeskikking  te verstaan.  Sommige mense verwys daarna as die internasionale reg.  Met daardie onderliggende bietjie kennis, en aan die hand van my eie  navorsing, wil ek graag \u2018n baie belangrike saak vandag aanroer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gewapende konflikte tussen strydende  partye van dieselfde land word deur verskeie woordeboeke as burgeroorlo\u00eb   gedefinieer.&nbsp; Volgens die Webster-woordeboek is \u2018n burgeroorlog  \u2018n oorlog tussen geografiese streke of politieke faksies van dieselfde  nasie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om tussen burgeroorlo\u00eb&nbsp;en kleiner  opstootjies te onderskei, kwantifiseer ander bronne die getal sterftes  gedurende die tyd wat die stryd gewoed het.&nbsp; Daar word algemeen  aanvaar dat daar minstens 1000 sterftes tydens so \u2018n gewapende stryd  moet wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die motiewe vir burgeroorlo\u00eb&nbsp;word soos volg omlyn: Enige groep wat \u2018n ander groep met gewapende geweld  aanval met die doel om grondgebied of natuurlike hulpbronne te bekom,  is besig om oorlog te maak teen die ander groep.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of die regering die heersende  burgeroorlog  erken of nie, of dat dit sy bedoeling is om \u2018n burgeroorlog in Suid  Afrika aan te vuur of nie, is nie ter sake nie.&nbsp; Wat wel ter sake  is, is die feit dat die regering die feitelike situasie nie wil erken  nie, en dit as gewone misdaad tipeer. Gister nog het Minister Mthetwa  gepleit dat mense moet ophou om \u2018n politieke motief aan die plaasmoorde  te koppel.&nbsp; Op dieselfde dag is daar egter nog twee bloedige insidente,  waar niks geroof is nie.&nbsp; Watse &#8220;misdaad&#8221; is dit?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die klaarblyklike motief vir die  barbaarse  plaasmoorde is om boere van hul plase te verjaag deur \u2018n vreespsigose  te skep.&nbsp; Grondgebied en natuurlike hulpbronne is \u2018n tipiese  motief vir burgeroorlo\u00eb tussen verskillende etniese groepe in Afrika.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur die skuld vir die moorde dan op  die boere te pak, word die geweld gekondoneer en word die regering  aandadig  aan die gruweldade.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 1996 het die regering die Eerste  Protokol  van die Geneefse Konvensie onderteken.&nbsp; Die NP-regering het vroe\u00ebr  geweier om dit te doen, omdat dit volgens hul mening die staat se vermo\u00eb   om burgeroorlo\u00eb te bekamp of te verhoed in die wiele sou ry.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die RSA-regering is egter nou aan die  re\u00ebls van daardie Protokol verbind, wat \u2018n jus cogens-verpligting  op die staat plaas.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jus cogens word beskryf as \u2018n  oorheersende  en gebiedend noodsaaklike verpligting wat op \u2018n staat gel\u00ea word.&nbsp;  Enige oortreding daarvan is strydig met die fundamentele re\u00ebls van  die volkereg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige bronne beweer dat \u2018n jus cogens-norm die volgende kriteria moet h\u00ea:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<ul type=\"DISC\">\n<li>Die doel van die jus cogens-norm    is die beskerming van \u2018n gemeenskap se belange;<\/li>\n<li>die norm moet aan moraliteitsbeginsels     voldoen;<\/li>\n<li>die norm moet van \u2018n absolute    aard wees, dws daar is geen ruimte vir enige ander vertolking nie;<\/li>\n<li> die oorgrote meerderheid    nasies moet die gebiedendheid daarvan erken.<\/li>\n<\/ul>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus, alle state wat hierdie norm oortree,   staar wettige vergeldingsmaatre\u00ebls deur die lydende staat of gemeenskap  in die gesig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie jus cogens norm is ook van  toepassing  op burgeroorlo\u00eb, en op krygsgevangenes van so \u2018n oorlog. Deur hulle  as gewone misdadigers te beskou, en onmenslik te behandel, of in  voetboeie  in die openbaar te paradeer is dus strydig met die bepalings van die  Eerste Protokol wat die meeste state onderteken het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die hand van bogenoemde is  Suid-Afrika  reeds sedert 1994 in \u2018n volskaalse burgeroorlog gewikkel, deurdat  duisende slagoffers jaarliks omkom. Dit is \u2018n feit wat deur die media  verswyg word, en wat nooit deur die ANC-regering erken sal word nie,  aangesien dit \u2018n bewys is dat die onderhandelde skikking van 1993\/1994  \u2018n mislukking was.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal ook die regering se siniese  ingesteldheid  aan die kaak stel om voortdurend die verkeerde beleidsopsies ten opsigte   van grondverdeling te neem en te ondersteun, sodat die gewapende geweld  inherent aangemoedig word.&nbsp; Malema se uitsprake n\u00e1 sy besoek aan  Zimbabwe versterk die motiewe vir \u2018n burgeroorlog.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iemand het onlangs op die Praagwerf  geskryf  dat <a href=\"http:\/\/www.praag.co.za\/menings-magazine-196\/briewe-magazine-230\/7816-n-streep-in-die-sand.html\">\u2018n&nbsp; streep in die sand<\/a> getrek moet word, en het voorgestel dat daardie  lyn oorgesteek sal word met die eerste gewelddadige plaasbesetting.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrikaners sal dus waarskynlik heeltemal  binne hul regte wees om eersdaags die regering daarvan te verwittig  dat hulle hulle in \u2018n staat van burgeroorlog verkeer teen \u2018n onsigbare  guerillamag wat ten doel het om Afrikaners uit te moor en van hul plase  te verdryf.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering moet ook ingelig word dat,  soos in enige ander burgeroorlog, die lydende party sy  volkeregtelike regte sal uitoefen om sy goed en bloed teen  insurgente  te beskerm.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jus cogens-bepalings van die  Geneefse  Konvensie se Eerste Protokol sal dus van toepassing wees op sy lede  wat hulle nie noodwendig aan die insurgente se grondwetlike regte sal  laat lei nie, maar deur die aanvaarde volkereg betreffende burgeroorlo\u00eb.&nbsp;&nbsp;  Voordat dit kan gebeur, sal indringende gesprekke deur die Afrikaners  se te stigte gesagsowerheid met die regering gevoer moet word.&nbsp;  Die gesagsowerheid sal sy saak ook aan buitelandse howe stel om  uitspraak  te verkry.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die RSA-grondwet bind die staat tot die  bepalings en bevindings van die volkereg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrikaners sal dus gou moet speel om  hul volkshuis in orde te kry, want die intensiteit van die heersende  burgeroorlog is besig om in felheid toe te neem.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">no deposit slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/comments.ua\/society\/596417-trehletniy-malchik-skonchalsya.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek is geen regsgeleerde nie, maar tydens my diens by die volkstaatraad het befaamde regsgeleerdes soos prof Hercules Booysen en adv Chris de Jager ons slim gemaak om die volkereg mbt selfbeskikking te verstaan. Sommige mense verwys daarna as die internasionale reg. Met daardie onderliggende bietjie kennis, en aan die hand van my eie navorsing, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[121],"tags":[9843,9840,9842,9844,9841,21092,8653],"class_list":["post-8346","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c113-johann-wingard","tag-burgeroolog","tag-burgeroorlog-in-suid-afrika","tag-chris-de-jager","tag-geneefse-protokol","tag-hercules-booysen","tag-rubrieke","tag-volkereg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8346","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8346"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8346\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8346"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8346"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8346"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}