{"id":8340,"date":"2010-04-23T06:15:33","date_gmt":"2010-04-23T06:15:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8340"},"modified":"2010-04-23T06:15:33","modified_gmt":"2010-04-23T06:15:33","slug":"vrystaatse-onderwyssyfers-skok","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8340","title":{"rendered":"Vrystaatse onderwyssyfers skok"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus-jeug in die Vrystaat is geskok deur die syfers wat deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) oor onderwys in die Vrystaat bekend gemaak is.<\/p>\n<p> Volgens die SAIRV was slegs 48% van Vrystaatse skoliere wat in 2007 in graad 10 was, in 2009 matrikulante, wat op \u2018n 52% uitvalsyfer tussen graad 10 en graad 12 dui. Wat skokkend is, is die feit dat slegs 28% van die skoliere wat in 2007 in graad 10 was, in 2009 matriek geslaag het. \u201cDit is anders as die mooier prentjie wat deur amptelike matriekuitslae geskets word,\u201d het Jan van Niekerk, Provinsiale Jeugleier van die VF Plus in die Vrystaat ges\u00ea. Statistieke wys verder dat slegs 8% van skoliere in die Vrystaat toegang tot toegeruste biblioteke het en slegs 7% het toegang tot toegeruste laboratoriums en rekenaarsentrums.<\/p>\n<p>Die statistiek wat bekend gemaak is, word jaarliks deur die SAIRV aan politieke partye in die Provinsie beskikbaar gestel, maar die ANC in die provinsie was nie beskikbaar om dit te sien nie. Die feit dat die ANC nie beskikbaar is, of nie belangstel om dit te sien nie, is volgens van Niekerk \u2018n groot bron van kommer aangesien die regering in hierdie geval nie die ware stand van die onderwyskrisis in die provinsie besef of wil besef nie.<\/p>\n<p> Die VF Plus is ook besorg oor &#8216;n onlangse verslag van die SAIRV, wat aangedui het dat sowat 1 miljoen wit mense die land in die laaste tien jaar verlaat het. Die VF Plus is uiters bekommerd hieroor hoofsaaklik as gevolg van die uitwerking wat hierdie syfers in die afsienbare toekoms vir die land en die onderwys in besonder sal inhou. Die SAIRV het ook bekend gemaak dat die meeste emigrante, wit emigrante is en in die ouderdomsgroep van 20 to 40 jaar. Hierdie emigrante is geskoolde of hoogs-geskoolde mense wat &#8216;n belangrike bydrae tot die land se ekonomie, onderwys en belastingbasis kan maak.&nbsp; Van Niekerk is van oordeel dat die probleem slegs opgelos kan word deur die afskaffing van regstellende aksie en die beveiliging van Suid-Afrika se landsburgers.<\/p>\n<p> Die VF Plus-jeug in die Vrystaat gaan hierdie en ander statistiek aan die LUR vir onderwys in die Provinsie, mnr. Tate Makgoe, oorhandig om die situasie wat \u2018n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika inhou, onder sy aandag te bring.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/en\/blog\/game-reviews\/take-a-dive-into-play-n-go-s-jackpot-slots-pool\">play n win<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeTv9mi0NPY\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus-jeug in die Vrystaat is geskok deur die syfers wat deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) oor onderwys in die Vrystaat bekend gemaak is. Volgens die SAIRV was slegs 48% van Vrystaatse skoliere wat in 2007 in graad 10 was, in 2009 matrikulante, wat op \u2018n 52% uitvalsyfer tussen graad 10 en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8340\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrystaatse onderwyssyfers skok&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8340","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8340","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8340"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8340\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8340"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8340"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8340"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}