{"id":8330,"date":"2010-04-22T06:46:16","date_gmt":"2010-04-22T06:46:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8330"},"modified":"2010-04-22T06:46:16","modified_gmt":"2010-04-22T06:46:16","slug":"sedert-et-se-moord-sterf-byna-nog-n-1-000","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8330","title":{"rendered":"Sedert ET se moord sterf byna nog &#8216;n 1 000"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\u201cDit lyk of plaasaanvallers net so min vertroue in die polisie het as wat die boere het dat misdadigers wat uit die landbou teer kortgevat sal kan word,\u201d s\u00ea ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP).<\/p>\n<p> \u201cSedert die moord op Eugene Terre\u2019Blanche die aandag w\u00eareldwyd op plaasaanvalle in Suid-Afrika gevestig het, was daar nog aanvalle soos di\u00e9 by Brits. Die jongste aanval, di\u00e9 op mnr. Karel Griessel, is groot nuus omdat dit ook in die distrik Ventersdorp plaasgevind het.<\/p>\n<p> \u201cDie verdere hartseer is dat sedert Terre\u2019Blanche vermoor is, nog tussen 700 en \u2018n duisend Suid-Afrikaners teen \u2018n tempo van meer as 50 per dag vermoor is sonder dat dit veel van \u2018n rimpeling veroorsaak het,\u201d s\u00ea Botha wat ook die waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA) is.<\/p>\n<p> \u201cBerigte soos die Vrystaatse gesin van vyf wat in afgryse steier na hulle deur ses mans met grawe en messe gewapen, aangeval is het verskyn. Niemand is in hegtenis geneem nie. Nog \u2018n berig handel oor \u2018n man wat doodgeslaan is, sy vrou deur \u2018n bende verkrag is en hul vyfjarige dogter ernstig aangerand is toe \u2018n bende van 15 mans by hul huis ingebreek het. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. \u2018n Jong Kaapse man, 23, bloei in die arms van sy pa dood na \u2018n vroeg-oggend aanval deur die aanvallers. Hy is met \u2018n lang mes in die wang gesteek, en die mes toe afwaarts gedwing.&nbsp; So ver bekend is niemand nog in hegtenis geneem nie. Voorvalle soos hierdie het algemeen geword in Suid-Afrika.<\/p>\n<p> \u201cDie enigste gevolgtrekking waartoe gekom kan word is dat die regering daarin faal om sy burgers te beskerm en doeltreffend met misdadigers af te reken. Suid-Afrika is vinnig besig om \u2018n mislukte staat te word.\u201d&nbsp;&nbsp; &nbsp;<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/obuv\/mal-chik\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043e\u0431\u0443\u0432\u044c \u0434\u043b\u044f \u043d\u043e\u0432\u043e\u0440\u043e\u0436\u0434\u0435\u043d\u043d\u044b\u0445 \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ipress.ua\/ru\/news\/prokurora_harkova_uvoleno_111840.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDit lyk of plaasaanvallers net so min vertroue in die polisie het as wat die boere het dat misdadigers wat uit die landbou teer kortgevat sal kan word,\u201d s\u00ea ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP). \u201cSedert die moord op Eugene Terre\u2019Blanche die aandag w\u00eareldwyd op plaasaanvalle in Suid-Afrika gevestig het, was daar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8330\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sedert ET se moord sterf byna nog &#8216;n 1 000&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8330","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8330","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8330"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8330\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8330"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8330"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8330"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}