{"id":8321,"date":"2010-04-22T05:12:56","date_gmt":"2010-04-22T05:12:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8321"},"modified":"2010-04-22T05:12:56","modified_gmt":"2010-04-22T05:12:56","slug":"despoot-diktator-tiran","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8321","title":{"rendered":"Despoot, diktator, tiran?"},"content":{"rendered":"<div lang=\"x-western\" class=\"moz-text-html\">\n<p style=\"text-align: justify;\" class=\"MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Aan die begin van sy openbare loopbaan was Adolf Hitler nie ernstig opgeneem nie, so ook nie die \u201cKlein Korporaaltjie\u201d Napoleon nie. Hitler was ook hierdie klein korporaaltjie van Oostenryk, maar albei het \u2018n paar dinge in gemeen gehad &#8211; goeie publieke oratoriese vermo\u00ebns, die vermo\u00eb om die regte boodskap te gee wat die massas wil hoor, en \u2018n magiese invloed op mense om hulle as leiers te aanvaar of te erken. En hulle was nie bang om altyd die kant van hulle ondersteuners te kies en te neem nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" class=\"MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Die mense in die Nuwe Suid Afrika, wat nie vir Julius Malema ernstig opneem nie, gaan \u2018n duur les uit die geskiedenis leer, want al die elemente vir die wording van \u2018n diktator is teenwoordig in die meteoriese opgang wat die man gemaak het sedert hy die eerste keer tot die publiek se aandag gekom het. Dit mag wees dat die man nie baie intelligent of slim is nie, maar hy het een eienskap wat hom van ander hedendaagse politici onderskei \u2013 hy is eerlik, hoe dom ookal en hy kan mense emosioneel opsweep.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" class=\"MsoNormal\"><span lang=\"AF\">&nbsp;In Malema se dom eerlikheid kan mens baie leer van die besprekings in die diep binnekamers van die ANC se beleidmakers, want mens kry die idee dat die man daar met sy oop mond sit en luister wat almal om hom praat, en sleutelwoorde onthou. Alhoewel hy sekerlik nie altyd die detail beplanning begryp en onthou nie, onthou hy daardie sleutelwoorde, en dit is wat hy dan in die openbaar gaan uitbassyn. As mens mooi tussen die lyne lees wat Malema s\u00ea, kry jy \u2018n goeie idee wat die ANC se toekomstige planne is met die land.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" class=\"MsoNormal\"><span lang=\"AF\">&nbsp;Alhoewel hy as \u2018n onbeheerbare \u201chooter mouth\u201d vir die ANC \u2018n verleentheid behoort te wees, is Malema vir die organisasie veels te belangrik, <span>&nbsp;<\/span>en sal hulle hom dus nooit openlik diskrediteer nie. Almal weet dat die afstand tussen die voetsool ondersteuners van die ANC en die politieke \u201cFat cats\u201d te groot geword het. Alhoewel hulle daardie voetsool ondersteuners grondarm wil hou in terme van die kommunistieses doktrine, moet hulle vir hulle leierskap voorsien wat hulle met die regte beloftes en toesprake kan hoop gee vir die toekoms \u2013 dat daar aan hulle behoeftes en versugtinge uiting gegee gaan word, en hulle beter dae gaan kry \u2013 om sodoende te verhoed dat hulle ophou vir die ANC stem..<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" class=\"MsoNormal\"><span lang=\"AF\">&nbsp;Daardie rol is Malema s\u2019n, en hy doen dit uitmuntend. Maar so begin hy homself al hoe meer as die nuwe leier van die mense vestig, en hy raak hy al hoe gevaarliker vir die toekoms. Die ANC as organisasie is leierskap arm, en daar is net te veel faksies en egos om werklik \u2018n opvolger vir Zuma te produseer. Maar behalwe vir sy o\u00ebnskynlike ondersteuning vir Zuma, het Malema nie werklik \u2018n alliansie met enige van die bestaande faksies nie. Almal is om die beurt kwaad en lief vir die man, en dus posisioneer hy homself al hoe meer reg in die middel as die mees aanbare middewegleier, die een wat die massas bymekaar kan bring.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" class=\"MsoNormal\">Sy geskiedenis en optredes tot dusver, wys duidelik dat hy teksboek diktatoreienskappe het. Hy is nie skaam om openlik te dreig en geweldadig te raak nie, misbruik sy mag en posisie openlik, buig enige reel of wet om homself te pas, het klaar vir homself sy eie lyfwag gewerf, en is baie geskok as hy nie summier gerespekteer of erken word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" class=\"MsoNormal\"><span lang=\"AF\">&nbsp;Suid Afrika moet kennis neem. Malema is die volgende leier van die ANC, en die volgende president van Suid Afrika. Zuma het dit reeds ges\u00ea, en Malema se \u201cstaatsbesoek\u201d aan Mugabe het duidelik gewys wat sy status is. Die ANC het so rigting-, eerbaar-, en leierloos geword, dat die stert nou die kat rondswaai, en hulle kan niks doen om dit te keer nie. Selfs Mathews Phosa, wat darem nog altyd bietjie oopkop was, ondersteun hierdie idioot. Erkende grootkoppe soos Phosa ondersteun hom, omdat hy as gevolg van sy lae intelligensie beinvloedbaar is, maar sodra hy tot die volle besef van die omvang van sy mag gaan kom, sal hy hulle een vir een uit sy pad laat verwyder, en sy eie koningskappie betree, waar hy gaan maak soos hy wil. En daar is baie druk na die Pholokwane beraad dat die Xhosas en Zoeloes nou \u2018n slag die leierskap moet prysgee vir \u2018n ander etniese groep.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" class=\"MsoNormal\"><span lang=\"AF\">Al die aanduidings is daar dat ons een van die mees despotiese diktators in Afrika se geskiedenis voor ons o\u00eb sien grootword, en sy oorneem van mag gaan aanskou en beleef. En jammer genoeg, sal ons dit ook nie kan keer nie, as dinge aangaan soos dit nou aangaan.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" class=\"MsoNormal\">Dit is hoekom dit dringend noodsaaklik is dat die Afrikaner nou opstaan, begin saamstaan en sy hand en voornemens duidelik begin wys. Dit is tyd dat die lyne getrek word.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/golovnye-ubory\/sumki-rjukzaki-zonty\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0440\u044e\u043a\u0437\u0430\u043a \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u0430 \u0441 \u043e\u0440\u0442\u043e\u043f\u0435\u0434\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0439 \u0441\u043f\u0438\u043d\u043a\u043e\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Aan die begin van sy openbare loopbaan was Adolf Hitler nie ernstig opgeneem nie, so ook nie die \u201cKlein Korporaaltjie\u201d Napoleon nie. Hitler was ook hierdie klein korporaaltjie van Oostenryk, maar albei het \u2018n paar dinge in gemeen gehad &#8211; goeie publieke oratoriese vermo\u00ebns, die vermo\u00eb om die regte boodskap te gee wat die massas &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8321\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Despoot, diktator, tiran?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8321","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8321","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8321"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8321\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8321"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8321"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8321"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}