{"id":8320,"date":"2010-04-22T05:09:54","date_gmt":"2010-04-22T05:09:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8320"},"modified":"2010-04-22T05:09:54","modified_gmt":"2010-04-22T05:09:54","slug":"nog-n-bietjie-slaap-nog-n-bietjie-sluimer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8320","title":{"rendered":"Nog &#8216;n bietjie slaap, nog &#8216;n bietjie sluimer"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Daar gaan letterlik nie meer \u2018n dag verby waar ons nie die koerant oopmaak en lees van iemand wat weereens wreedaardig aangerand, verkrag, gemartel of vermoor is nie. Baie slagoffers van hierdie misdade is boere wat iewers op \u2018n plaas tussen niks en n\u00earens vir ons kos produseer of op \u2018n kleinhoewe \u2018n bestaan maak. Mens sou dink dat omdat dit al vir bykans 15 jaar aangaan dat ons mense al almal wakker moes gewees het en meer paraat in hulle daaglikse bestaan en doen en late. Dat proaktiewe denke en dade by nou al aan die orde van die dag sou wees. <\/p>\n<p> Maar soos my standard vier onderwyser altyd ges\u00ea het, as hy die luies onder ons wou aanpor, \u201c Nog \u2018n bietjie slaap, nog \u2018n bietjie sluimer. Manne die Filistyne is op ons.\u201d Dan het die luies sonder om \u2018n oog te knip verder gedroom en gedruip. Dit lyk my sommiges van ons is ook maar so. Hoe meer daar onder hulle gemoor word hoe dieper b\u00eare hulle die wapens en hoe lekkerder slaap hulle. Totdat hulle noodgedwonge wakker skrik met \u2018n loop teen die kop.<\/p>\n<p> Ons leef in \u2018n eeu van soveel tegnologiese wonders wat ons kan beskerm en waarsku teen die binnedringing van ons gebied. Ons het van die beste bewegingwaarnemingstoerusting, CCTV-stelsels en hope ander goed wat kan gemonitor word en wat lewensgetroue weergawes kan gee wat op jou perseel aangaan al is jy ook nie eers tuis nie. Boere het mense op hul plase wat ook teen die aanvallers moet beskerm word. Kry betrokkenheid en mobiliseer en beheer die grond, hoekom nog slaap en sluimer en jou eie familie en mense se lewens in gevaar stel? <\/p>\n<p> Ons weet mos wat is die patetiese modus operandi van die vyand, en ons weet wie hulle is. Dit maak dit soveel makliker om daadwerklik op te tree en die probleem aan te spreek en \u2018n oplossing te vind. Baie boere het jare terug al risko-analises gedoen, die moontlikheid van verlies ge\u00efdentifiseer en met impakstudies opgevolg. Dit is trouens \u2018n onnoemenswaardige uitleg om jou mense en plaas te beskerm. \u2018n Lewe is meer werd as geld, maar geld kan \u2018n lewe koop.<\/p>\n<p>Nadat ek in die SAW gedien het was ek sederdien in die veiligheids- en beskermingsbedryf. Omdat ek een van die \u201cregses\u201d en \u201cnegatiewes\u201d is wat hierdie golf vir meer as twintig jaar sien kom het, ag ek myself gelukkig dat ek nog nie weer kon sluimer of slaap nie. Ons help gereeld boere om risiko-analises te doen en teenwigte in plekke te bring, met baie goeie resultate. Baie van my destydse linkse vriende wat gehelp het om die nuwe regering in plek te kry is vandag so regs dat ek nou ontuis links is, linkser as die ANC.&nbsp;<\/p><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"> Ek dink en doen proaktief as dit by my leefstyl kom en doen die nodige om myself en my mense te beskerm. Kritiek kry ek baie daarvoor maar ek voel goed as ek sien die aartappelboer van doer onder in Natal s\u00ea ook deesdae baie dat Afrika nie vir sissies is nie. Om net te bid gaan ook nie help as jy nalaat om die gebedskamer se deur te sluit nie. <\/p>\n<p> Om jou en ander se lewens te beskerm is in sekeres se o\u00eb rassisties. Water van my rug af, want ek het nie iemand wat vir my \u2018n gepantserde Merc gaan gee nie maar daar is baie maniere om jouself te verweer.<\/p>\n<p> Baie van die \u201cplanne\u201d wat tans die rondte doen is om te vlug na iewers tussen niks en n\u00earens. Is dit nie maar net boedel oorgee nie?&nbsp; Hierdie land is ons almal s&#8217;n en as ons wil oorleef sal ons moet laer trek en beset en verdedig wat aan ons behoort. Laat Malema maar na die spreekwoordelike berg kom. <\/p>\n<p> Dit het tyd geraak dat baie van ons veiligheidsghurus ons mense begin adviseer in plaas van te wil weghardloop. Moet vir geen oomblik dink dat hierdie situasie een van wit teen swart gaan wees nie. Ons gaan saam met \u2018n Elton Baadjies en \u2018n Nklozi Mgwebi die aggressors die se\u00eb in jaag.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">bonus slots free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.dozor.ua\/news\/vlast\/1153567.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar gaan letterlik nie meer \u2018n dag verby waar ons nie die koerant oopmaak en lees van iemand wat weereens wreedaardig aangerand, verkrag, gemartel of vermoor is nie. Baie slagoffers van hierdie misdade is boere wat iewers op \u2018n plaas tussen niks en n\u00earens vir ons kos produseer of op \u2018n kleinhoewe \u2018n bestaan maak. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8320\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nog &#8216;n bietjie slaap, nog &#8216;n bietjie sluimer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8320","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8320","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8320"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8320\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8320"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8320"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8320"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}