{"id":8316,"date":"2010-04-21T11:46:40","date_gmt":"2010-04-21T11:46:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8316"},"modified":"2010-04-21T11:46:40","modified_gmt":"2010-04-21T11:46:40","slug":"konsosiatiewe-demokrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8316","title":{"rendered":"Konsosiatiewe demokrasie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/images\/stories2\/landman_christo.jpg\" \/>In \u2018n vorige artikel het ek die punt probeer maak dat, gesien die diepverdeelde aard van die Afrikaner en verskeidenheid van organe van die Afrikaner-burgerlike samelewing, die liberale (Westminster) demokrasie nie sal werk nie en verduidelik waarom konsosiatiewe demokrasie \u2018n beter opsie is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Konsosiatiewe Demokrasie is \u2018n vorm van magsdeling wat groepsverteenwoordigend waarborg.&nbsp; Konsosiatiewe demokrasie is deur die bekende Arend Lijphart&nbsp; ontwerp om konflik in verdeelde samelewings te besweer.&nbsp; Dit word dikwels ook beskryf as \u2018n vorm van magsdeling wat teenoor die \u201cwenner-vat-alles\u201d staan.&nbsp; Dit kan ook beskryf word as korporatiewe demokrasie. &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die doelwit daarvan is die skep van stabiliteit&nbsp; en die vermyding van geweld en konflik.&nbsp; Met ander woorde:&nbsp; komponente in sodanige demokrasie wat min of meer dieselfde rigting beweeg, werk saam in terme van die rigting, maar met die behoud van \u2018n eie organisasiestruktuur, spesifieke doelwitte en uitkomste wat eie daaraan is. &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat die rigtingvraag betref is aansluitende samewerking tussen&nbsp; alle organe van die burgerlike samelewing (wat selfbeskikking# steun) wenslik en nodig, maar kan die uitkomste vir sommige kulturele# selfbeskikking (binne die grense van \u2018n verenigde Suid-Afrika)&nbsp; wees en vir ander selfbeskikking in \u2018n deelstaat# en vir nog ander in \u2018n soewerein-onafhanklike# staat.&nbsp; &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Konsosiatiewe gemeenskap kan gedefinieer word as \u2018n samelewing van mense wat deur interne verdelings gekenmerk word.&nbsp; Die verdelings kan ideologies en ook kultureel van aard wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die volgende eienskappe word aan konsosiatiewe demokrasie verbind:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;Een of twee leiers van elke komponent kom bymekaar om gesamentlik oor die rigtingvraag (bv. selfbeskikking) te besin en om doelwitte te formuleer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;In die geval van groot organisasies word proporsionaliteit tot die maksimum van vyf lede per organisasie aanbeveel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;Die doelwitte word of afsonderlik deur alle organisasies gedoen of word na \u2018n spesifieke organisasie of organisasies gedelegeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;Meerderheidsbesluite word deur konsensus geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;Uitvoerende magte word tussen die deelnemende instansies gedeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;Die deelnemende partye geniet in die uitvoering van doelwitte outonomie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;\u2018n Goedgeformuleerde grondwet bepaal magte en funksies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;\u2018n Regskomitee besleg konflik en verskille.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;\u2018n Neutrale voorsitter wie se magte omskryf moet word, reel verhoudinge.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;\u2018n Vaste (verteenwoordigende) sekretariaat onderneem administratiewe pligte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7&nbsp;&nbsp; &nbsp;Die verhouding van die verteenwoordigers tot mekaar is primus inter pares.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorstanders van konsosiatiewe demokrasie toon aan dat liberale demokrasie tot oorheersing van \u2018n sterk of goedgeorganiseerde groep oor ander is.&nbsp; Daar word daarop gewys dat in Belgi\u00eb, die Libanon en Switserland en ook die Europese Unie volgens die beginsels van \u2018n konsosiatiewe demokrasie suksesvol regeer word.&nbsp; Mag word tussen die konstituerende komponente dusdanig uitgebalanseer dat beide besondere\/partikuliere belange gedien word.&nbsp; Die Daytonverdrag (1992-95) tussen Bosnia en Hertzeggovina is op die konsosiatiewe demokrasie geskoei.&nbsp; Ook die Belfast-ooreenkoms van 1998 in Noord-Ierland is konsosiatief van aard, asook Singapoer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/blood-suckers\/\">blood suckers slot<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inform-ua.info\/weekly-review\/8-dopolnytelnkh-usluh-karhoperevozchyka-o-kotorkh-v-ne-znaly\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In \u2018n vorige artikel het ek die punt probeer maak dat, gesien die diepverdeelde aard van die Afrikaner en verskeidenheid van organe van die Afrikaner-burgerlike samelewing, die liberale (Westminster) demokrasie nie sal werk nie en verduidelik waarom konsosiatiewe demokrasie \u2018n beter opsie is. Konsosiatiewe Demokrasie is \u2018n vorm van magsdeling wat groepsverteenwoordigend waarborg.&nbsp; Konsosiatiewe demokrasie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[82],"tags":[9826,9825,9828,9827,21092],"class_list":["post-8316","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c72-christo-landman","tag-arend-lijphart","tag-konsosiatiewe-demokrasie","tag-korporatiewe-demokrasie","tag-magsdeling","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8316","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8316"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8316\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8316"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8316"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8316"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}