{"id":8315,"date":"2010-04-21T11:41:22","date_gmt":"2010-04-21T11:41:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8315"},"modified":"2010-04-21T11:41:22","modified_gmt":"2010-04-21T11:41:22","slug":"slim-het-toe-sy-baas-gevang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8315","title":{"rendered":"Slim het toe sy baas gevang"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die akroniem HPA staan vir Hitachi Power Africa.&nbsp; Teen hierdie tyd weet ons almal dat HPA  sy SB-status (Swart Bemagting) verwerf het deur \u2018n 25% belang in die kontrak vir  oprigting van die Medupi-kragsentrale aan Chancellor House (CH) verkoop het vir  R1 miljoen.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Engineering News het mnr Johannes Musel, HPA se hoof  uitvoerende beampte, gister verklaar dat sy maatskappy in hul skik sou wees om  daardie belang te likwideer, maar nogtans sy SB-status sou wou behou deur dit  aan \u2018n ander swartbemagtingsinstansie te verkoop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy beweer dat destyds, toe die ooreenkoms tussen HPA en CH gesluit was,  hulle onbewus daarvan was dat CH \u2018n ANC frontmaatskappy was. &nbsp;Dit was aan hulle verduidelik dat CH se  deel van die winste aan agtergeblewe en behoeftige swart gemeenskappe sou  gaan.&nbsp; Daarmee het hulle heelhartig  saamgestem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe dit egter rugbaar word dat die ANC agter CH sit, het hulle stappe  geneem dat enige diwidende wat CH uit die kontrak sou verkry, het hulle  toegesien dat geen deel dfaarvan aan die ANC sal gaan nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Musel sal HPA \u2018n winsmarge van 3% op hul deel van die kontrak  maak, sodat CH se aandeel van daardie wins ongeveer R50 miljoen oor \u2018n paar jare  sal beloop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hitachi is baie gesteld op sy goeie naam en sal onder geen omstandighede  toelaat dat enige van hierdie winste direk of indirek na enige politieke party  sal vloei nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAl wat ons kan doen is om te verseker dat alle wetlike voorskrifte  korrek is in terme van die trustakte se voorskrifte\u201d&nbsp; Hy het egter ook aangetoon dat daar wel  \u2018n gaping mag wees tussen wat wettig toelaatbaar is en wat uit \u2018n morele  standpunt aanvaarbaar is, m.a.w dat moraliteit voorrang bo wetlikheid sal  geniet.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is nou \u2018n verdeeldheid onder ANC geledere.&nbsp; Mathews Phosa, die ANC se  tesourie-generaal het te kenne gegee dat CH gelikwideer sou word, terwyl Gwede  Mantashe, die sekretaris generaal beweer dat die ANC nie aan \u2018n onafhanklike  instelling kan dikteer nie. &nbsp;Mathews  Phosa is \u2018n prokureur sakeman wat nie graag sy tyd mors met omstrede kwessies  nie en sy aanbeveling sal waarskynlik deurslaggewend wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Musel s\u00ea dat hulle tot nou toe geen direkte versoek van CH ontvang het  vir die verkoop van CH se belang nie.&nbsp;  Sou daar egter \u2018n verkoop van CH se belang wees, sal dit streng volgens  die bepalings van die aandeelhouersooreenkoms geskied.&nbsp; HPA wil nie sy SB-status verloor nie,  want hy is kontraktueel verplig teenoor  ESKOM.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/tiaras\/crystal-tiaras\/\">crystal tiaras<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0431\u0438\u043e\u0433\u0440\u0430\u0444\u0438\u044f<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die akroniem HPA staan vir Hitachi Power Africa.&nbsp; Teen hierdie tyd weet ons almal dat HPA sy SB-status (Swart Bemagting) verwerf het deur \u2018n 25% belang in die kontrak vir oprigting van die Medupi-kragsentrale aan Chancellor House (CH) verkoop het vir R1 miljoen. Volgens die Engineering News het mnr Johannes Musel, HPA se hoof uitvoerende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8315\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Slim het toe sy baas gevang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[9824,9823,21089,9822,9821],"class_list":["post-8315","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-chancellor-house","tag-hitachi-power-africa","tag-nuus","tag-sakenuus","tag-slim-het-toe-sy-baas-gevang"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8315","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8315"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8315\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8315"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8315"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8315"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}