{"id":8313,"date":"2010-04-20T15:46:33","date_gmt":"2010-04-20T15:46:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8313"},"modified":"2010-04-20T15:46:33","modified_gmt":"2010-04-20T15:46:33","slug":"plaasmoorde-begin-zimbabwe-karakter-kry","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8313","title":{"rendered":"Plaasmoorde begin Zimbabwe-karakter kry"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\u201cPlaasmoorde die afgelope naweek waar plaasaanvallers in groepe van tien tot sestien lede opereer, is uiters kommerwekkend en lyk op \u2018n Zimbabwe-situasie. Die wrede plaasmoord van \u2018n 54-jarige man en die verkragting van sy vrou en aanranding van \u2018n 3-jarige kind naby Polokwane en een naby Carolina, waar \u2018n vrou en kinders in \u2018n houthuis aan die brand gesteek is, is uiters skokkend. Die aanvallers by Polokwane was ongeveer sestien en by Carolina meer as tien. In beide gevalle is niks gesteel of geroof nie. Dit is duidelik dat misdadigers met \u2018n oormag optree om alle weerstand te vernietig en om maksimum intimidasie te verseker,\u201d s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder oor Polisie vir die Vryheidsfront Plus. &nbsp;&nbsp;<\/p>\n<p> \u201cDie Polokwane-moord was so wreed dat lede van die Polisie berading moes ontvang. Dit is \u2018n bewys dat die aanvallers vrees by die gemeenskap wil inboesem. Wanneer groot groepe misdaad pleeg is dit nie net gewone kriminaliteit nie, maar is daar \u2018n ander motief en agenda. Wat die Vryheidsfront Plus betref is hierdie \u2018n tipiese optrede met \u2018n politieke motief om mense van hulle grond af te verwilder en sal so gesien word totdat die teendeel bewys word,\u201d s\u00ea Groenewald.<\/p>\n<p> \u201cDie minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, sal nou moet bewys dat sy woorde omgesit word in dade. Hy voer samesprekings met verskeie groepe, maar alles sal net lippediens wees as die Polisie nie daadwerklik toeslaan en plaasmoorde as \u2018n prioriteit beskou en die misdadigers aan die kaak stel nie,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/tiaras\/\">wedding veil with tiara<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cPlaasmoorde die afgelope naweek waar plaasaanvallers in groepe van tien tot sestien lede opereer, is uiters kommerwekkend en lyk op \u2018n Zimbabwe-situasie. Die wrede plaasmoord van \u2018n 54-jarige man en die verkragting van sy vrou en aanranding van \u2018n 3-jarige kind naby Polokwane en een naby Carolina, waar \u2018n vrou en kinders in \u2018n houthuis &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8313\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasmoorde begin Zimbabwe-karakter kry&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8313","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8313","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8313"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8313\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8313"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8313"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8313"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}