{"id":8307,"date":"2010-04-20T06:19:41","date_gmt":"2010-04-20T06:19:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8307"},"modified":"2010-04-20T06:19:41","modified_gmt":"2010-04-20T06:19:41","slug":"hlope-se-saak-en-komphela-kopsorge","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8307","title":{"rendered":"Hlope se saak en Komphela: Kopsorge"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte oor die Hooggeregshofuitstpraak dat die Regterlike Dienstekommissie grondwetlik kleigetrap het deur die Wes-Kaapse Premier nie meer volledig by die Hlope-sage te betrek nie, het die RDK nie net grondwetlik gefaal nie, maar \u2018n baie element\u00eare blaps begaan deur die besluit te neem sonder dat \u2018n kworum van lede teenwoordig was.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Met die sogenaamde Hoofstuk-9 grondwetlike liggame, soos die Openbare Beskermer en Menseregtekommissie wat na berig word die een na die ander vasval, (die Kommissie vir Geslagsgelykheid is die jongste geval), beroep mense en instansies hul algaande meer en meer op die Howe om die staat te dwing om sy grondwetlike pligte na te kom.<\/p>\n<p> Nou faal die Regterlike Dienstekommissie in sy eie sake. Die een blaps \u2018n grondwetlike fout, en die ander iets wat op junior vlak in vergaderingsprosedures geleer word. Selfs Trompie het geweet om sy Boksembende te tel voor vergaderings begin is.<\/p>\n<p> Dit is ongelukkig tekens van \u2018n piesangrepubliek.<\/p>\n<p> Pas is ook berig dat verskeie rugbybase parlement toe ontbied is nadat die hoogs omstrede voorsitter van die Portefeuljekomitee vir Sport kommer uitgespreek het oor speeloppervlaktes waarop sommige Fifa-wedstryde binnekort gespeel moet word.<\/p>\n<p> Dit is al talle kere uitgewys dat Fifa se grondwet, soos di\u00e9 van die IOK en die meeste ander internasionale sportkodes, politieke inmenging in hul sportkodes verbied. Fifa het boonop die reputasie dat dit die daad by die woord voeg, en lande soos Griekeland, Iran en Kenia is al hieroor geskors, met lande soos Brasili\u00eb en Nigeri\u00eb wat net betyds kopgegee het.<\/p>\n<p> Met die reeds veel minder oorsese besoekers wat verwag word, gepaardgaande met slegte publisiteit oor nasionaliseringspraatjies en Julius Malema se sangtalent wat polarisasie tot kookpunt gedryf het, het die land werklik nie nodig om die pot verder te roer nie.<\/p>\n<p> Komphela, soos enige ander landsburger, het die reg om sy kommer uit te spreek. Daar is egter sportstrukture wat hierna kan, en behoort om te sien.<\/p>\n<p> Hy verkies egter om die pad te loop waar die staat onregmatig op die burgerlike sfeer ingryp.<\/p>\n<p> Het die regering nog \u2018n reputasie gehad van ordentlike selfbestuur gehad, was dit dalk nog \u2018n ander saak, maar te veel sportsoorte het danksy effektiewe regeringsoorname in \u2018n soortgelyke moeras as munisipale regering en verskeie provinsiale en staatsdepartemente beland, met groot verleenthede by onder meer die Olimpiese Spele.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens berigte oor die Hooggeregshofuitstpraak dat die Regterlike Dienstekommissie grondwetlik kleigetrap het deur die Wes-Kaapse Premier nie meer volledig by die Hlope-sage te betrek nie, het die RDK nie net grondwetlik gefaal nie, maar \u2018n baie element\u00eare blaps begaan deur die besluit te neem sonder dat \u2018n kworum van lede teenwoordig was. Met die sogenaamde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8307\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hlope se saak en Komphela: Kopsorge&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-8307","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8307","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8307"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8307\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8307"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8307"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8307"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}