{"id":8305,"date":"2010-04-20T06:10:38","date_gmt":"2010-04-20T06:10:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8305"},"modified":"2010-04-20T06:10:38","modified_gmt":"2010-04-20T06:10:38","slug":"tot-breekpunt-gedryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8305","title":{"rendered":"&#8216;Tot breekpunt gedryf&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\u201cDie plaasaanval in Noordwes op mnr. Karel Griessel en sy twee dogters is \u2018n bewys dat geweldsmisdaad buite beheer is.&nbsp;<\/p>\n<p> &#8220;Die polisie op Klerkskraal, in wie se gebied die plaasaanval plaasgevind het, kon nie telefonies of per radio bereik word nie en dit wil voorkom asof die polisiestasie of onbeman of die lede aan die slaap was. Dit is totaal onaanvaarbaar en die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, gaan versoek word om op te tree aangesien sulke laksheid bydra dat misdadigers nie die polisie vrees nie en maklik ontsnap. <\/p>\n<p> &#8220;Die boeregemeenskap was weereens op hulle self aangewese om mnr. Griessel te hulp te snel. Die polisie op Potchefstroom het later reageer, maar die aanvallers het toe reeds gevlug. <\/p>\n<p> &#8220;Plaasaanvalle in Noordwes neem onrusbarend toe en dit kan toegeskryf word aan haatspraak en veral opruiende uitlatings van die ANC-jeug asook van Cosatu in Noordwes,\u201d het mnr. Pieter Groenewald, VF Plus-provinsiale leier in Noordwes en hoofwoordvoerder oor Polisie, ges\u00ea.<\/p>\n<p> \u201cDie minister van Polisie sal moet antwoorde verskaf oor hoekom die polisie op Klerkskraal nie beskikbaar was nie. Dit is sulke optredes wat daartoe bydra dat veral geweldsmisdaad, maar ook misdaad in die algemeen floreer en nie onder beheer gebring word nie. <\/p>\n<p> &#8220;Cosatu blaas gereeld rassehaat aan omdat hy plaasaanvalle wil regverdig asof dit die boere is wat rassisme bedryf. Hierdie optredes sal onmiddellik gestaak moet word, anders sal boeregemeenskappe reg in eie hande begin neem omdat plaasaanvalle en plaasmoorde emosies nou tot breekpunt dryf,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-94\/letnjaja-odezhda\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043b\u0435\u0442\u043d\u044e\u044e \u043e\u0434\u0435\u0436\u0434\u0443 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/prokurorska-pravda.today\/tag\/danilchenko-yurij-bronislavovich\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie plaasaanval in Noordwes op mnr. Karel Griessel en sy twee dogters is \u2018n bewys dat geweldsmisdaad buite beheer is.&nbsp; &#8220;Die polisie op Klerkskraal, in wie se gebied die plaasaanval plaasgevind het, kon nie telefonies of per radio bereik word nie en dit wil voorkom asof die polisiestasie of onbeman of die lede aan die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8305\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Tot breekpunt gedryf&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8305","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8305","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8305"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8305\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8305"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8305"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8305"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}