{"id":8276,"date":"2010-04-18T06:42:27","date_gmt":"2010-04-18T06:42:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8276"},"modified":"2010-04-18T06:42:27","modified_gmt":"2010-04-18T06:42:27","slug":"vervalste-geld-verdien-respek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8276","title":{"rendered":"Vervalste geld verdien respek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Ek het onlangs \u2018n ongewone respekte vir vervalste geld gekry.<\/p>\n<p> Of liewer, die vervalste geld wat die Nigeri\u00ebrs in Blikoorland vervaardig.<\/p>\n<p> Dit volg nadat iemand op die boeremark met&nbsp; R200-note betaal het. Daar is redelik gou agtergekom dis vervalste geld. Hoe?<\/p>\n<p> Die vervalsers het die fout gemaak om van \u2018n ou voorbeeld af te werk wat nog Afrikaans opgehad het.<\/p>\n<p> En nee, moenie nou al die geld met Afrikaans op gaan weggooi nie. Daar is nog ouer geld in omloop wat w\u00e9l Afrikaans op het.<\/p>\n<p> Die nuwe R100-note het nie meer Afrikaans op nie. By mies Ghiel se handtekening staan nou net \u201cGovernor\u201d, en nie meer \u201cGovernor\u201d vir Engels, en daaronder \u201cPresident\u201d vir Afrikaans nie.<\/p>\n<p> Maar, sien ek toe ek \u2018n nuwe R100-noot, \u2018n ongewone item in die Ore se&nbsp; huishouding, bestudeer, dit het wel twee ander tale op wat glo in daardie tale \u201cReserwebank\u201d beteken.<\/p>\n<p> \u201cK&amp;^%taal\u201d praat \u2018n vriend boos in Dozi\u2019s vir wie ek dit wys.\u201d<\/p>\n<p> En so breek die dag toe gouer aan waar regte geld minder werd geword het as die vervalste, want laasgenoemde gee darem erkenning aan die skoonste taal.<\/p>\n<p> Nou word verneem die boeremark is nie meer op die hoek van Bankovsboulevard en Boerneefstraat nie, maar op die hoek van Bank of Nigeria Boulevard en Boereverneukstraat.<\/p>\n<p> So erg gaan dit \u2018n mens kan nou maklik kleingeld vir R70-note kry. Gewoonlik word die kleingeld uitgekeer in R30- en R40-note.<\/p>\n<p> Of anders gestel: Een Ora is gelykstaande aan \u2018n kruiwavrag vol regte R200-nota, en 200 Ora is omtrent dubbel die vervalste R200-note werd \u2013 mits die vervalste weergawe nog Afrikaans op het.<\/p>\n<p> En ek wonder of versamelaars nou weet as hulle Suid-Afrikaanse geld met Afrikaans op kry moet hulle dit maar vashou \u2013 dit gaan versamelaarswaarde h\u00ea as dit dit nie reeds het nie.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/the-best-instagram-ads\">best businesses on instagram<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het onlangs \u2018n ongewone respekte vir vervalste geld gekry. Of liewer, die vervalste geld wat die Nigeri\u00ebrs in Blikoorland vervaardig. Dit volg nadat iemand op die boeremark met&nbsp; R200-note betaal het. Daar is redelik gou agtergekom dis vervalste geld. Hoe? Die vervalsers het die fout gemaak om van \u2018n ou voorbeeld af te werk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8276\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vervalste geld verdien respek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8276","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8276","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8276"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8276\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8276"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8276"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8276"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}