{"id":8272,"date":"2010-04-18T06:15:52","date_gmt":"2010-04-18T06:15:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8272"},"modified":"2010-04-18T06:15:52","modified_gmt":"2010-04-18T06:15:52","slug":"die-witman-se-geld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8272","title":{"rendered":"Die witman se geld"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Waarsonder kan swartmense klaarkom en witmense nie? Die witman se geld. Afrikane het duisende jare sonder geld klaargekom en dit is juis die kernbestandeel van die Zimbabwiese weergawe van oehoeroe. Vir die wat nog nie weet nie, oehoeroe beteken &#8216;vryheid&#8217; in swahili en dit is die term wat gebruik was om die etniese suiwering van Kenia en Tanzani\u00eb te beskryf toe die witman verdryf is in die sestigerjare.<\/p>\n<p> Die hoof-manier wat Zanu-PF gebruik het om die witman te verdryf in Zimbabwe is deur die ekonomie te kelder. Indien die witman se geld niks werd word nie, het hy geen keuse as om die land te verlaat nie. Neem ook dan sy bron van inkomste weg soos die plase in Zimbabwe (BEE in SA), die geleenthede van sy kinders om te studeer (kwotas) en werk, die mediese dienste, skoon water en elektrisiteit, om nie eers van sekuriteit te praat nie en die witman gaan soek &#8216;n beter toekoms elders. Al hierdie faktore is egter oorleefbaar deur die swartmense. Hulle het tot onlangs toe sonder enige van die genoemde faktore klaargekom en is bereid om dit tydelik of selfs permanent op te gee om sodoende hul oehoeroe te verkry.<\/p>\n<p> Sal die ANC die ekonomie kelder? Ek is nie seker of die paar vetkat miljard\u00ears hulle geld sal wil verloor nie en daarom bel\u00ea hulle omtrent net in mynbou. Dit is die enigste sektor wat die kelder van die ekonomie sal oorleef. In Zimbabwe het die aandeelpryse in die grond in geduik, maar die myne het rustig voorgegaan om Amerikaanse Dollars te verdien. Dus geen probleem vir die swart elite nie. Jy moet egter &#8216;n eienaar van die myn wees om bestand te wees teen die vernietiging van die ekonomie. En die geldmag se belange is ook dus redelik veilig, solank hulle hulle belange in die banke en ander sektore aan BEE manne kan verkoop soos wat die geval was die afgelope paar jaar.<\/p>\n<p> Op die stadium kry jy kos in Zimbabwe indien jy &#8216;n Zanu-PF-ondersteuner is. Amerika en die VN kry hulle jammer en voer duisende tonne meel in om te keer dat hulle vergaan van die honger. Dus hoef die swart Zimbabwiers nie te werk nie. Hulle kry kos en die land se elite word skatryk. Jy hoef net vir ou Bob te stem, onder die boom te sit en bier te drink. En die witmense het intussen die pad gevat. Wat wil die swartman nou meer h\u00ea as dit? Dit is &#8216;n Afrika-paradys vir hulle en die witman betaal.<\/p><\/div>\n<p><\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die vernietiging van die waarde van die Rand is op die horison. Die geldmag posisioneer homself daarvoor en so moet die Afrikaner.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/nastolnye-igry\/detskiy-hokkey\/\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u043e\u043a\u043a\u0435\u0439 \u0438\u0433\u0440\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Waarsonder kan swartmense klaarkom en witmense nie? Die witman se geld. Afrikane het duisende jare sonder geld klaargekom en dit is juis die kernbestandeel van die Zimbabwiese weergawe van oehoeroe. Vir die wat nog nie weet nie, oehoeroe beteken &#8216;vryheid&#8217; in swahili en dit is die term wat gebruik was om die etniese suiwering van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8272","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8272","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8272"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8272\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8272"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8272"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8272"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}