{"id":8258,"date":"2010-04-15T18:09:24","date_gmt":"2010-04-15T18:09:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8258"},"modified":"2010-04-15T18:09:24","modified_gmt":"2010-04-15T18:09:24","slug":"terreblanche-saak-uitgestel-tot-10-mei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8258","title":{"rendered":"Terre&#8217;Blanche-saak uitgestel tot 10 Mei"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Puna Moroko, prokureur van die 28-jarige beskuldige in die Eugene Terre\u2019Blanche-moordsaak, het Woensdag aan verslaggewers buite die hof ges\u00ea dat dit goed gaan met sy kli\u00ebnt. <\/p>\n<p> \u201cHy is glad nie senuweeagtig nie. Nee, ons het ook geen doodsdreigemente of intimiderende boodskappe ontvang nie. My kli\u00ebnt het nie \u2018n selfoon in die tronk nie en ek het nog net boodskappe van ondersteuning ontvang,\u201d het Moroko ges\u00ea. Hy wou egter nie uitbrei oor wie die mense is wat sy kli\u00ebnt ondersteun nie. <\/p>\n<p> Volgens hom is hy Paasmaandag deur \u201cgoeie samaritane\u201d gekontak wat hom gevra het om Chris Mahlangu (28) te verteenwoordig. Sedertdien het die Black Lawyers Association (BLA) ook ges\u00ea dat hulle Moroko sal ondersteun. <\/p>\n<p> Moroko was daarvan oortuig dat sy kli\u00ebnt borgtog toegestaan sal word en ook dat Mahlangu onskuldig bevind sal word vir die moord op Terre\u2019Blanche. <\/p>\n<p>\u201cAlhoewel Mahlangu en sy medepligtige, \u2018n 15-jarige seun, oor die telefoon aan die polisie ges\u00ea het dat hulle Terre\u2019Blanche vermoor het, tel dit nie as \u2018n erkenning van skuld nie,\u201d het Moroko ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"> Mahlangu het met groot o\u00eb die hofverrigtinge dopgehou Woensdagoggend, terwyl Terre\u2019Blanche se familielede hom aangegluur het vanuit die voorste ry van die publieke galery. <\/p>\n<p> Sy borgaansoek is uitgestel tot 10 Mei as gevolg van onsekerheid oor waar hy sal bly as hy borgtog ontvang. <\/p>\n<p> Moroko het weereens bevestig dat daar \u2018n dispuut oor lone was.<\/p>\n<p>Die media sal toegelaat word om die borgtogaansoek van die 28-jarige man by te woon wat verdink word van die moord op die ontslape AWB-leier, Eugene Terre\u2019Blanche. <\/p>\n<p>\u201cDie media sal toegelaat word by die borgtogaansoek van Chris Mahlangu,\u201d het Mthunzi Mhaga, woordvoerder vir die nasionale vervolgingsgesag (NVG), buite die landdroshof in Ventersdorp ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die 15-jarige verdagte sal nie aansoek doen om borgtog nie. <\/p>\n<p>\u201cEk kan nie s\u00ea waarom die minderjarige besluit het om nie aansoek te doen nie,\u201d het Mhaga ges\u00ea.<\/p>\n<p> \u201cDie verhoor van die minderjarige is onderweg en ons sal moet wag om te sien hoe die saak hanteer sal word. Hierdie is die eerste keer wat \u2018n saak gedoen word onder die Wet op Kindergeregtigheid wat onlangs inwerking gestel is.\u201d <\/p>\n<p>Na afloop van sy voorlopige, private verhoor sal die minderjarige na \u2018n plek van veiligheid geneem word. Nadat hy uit die hof geneem is sal die media en die publiek toegelaat word om Mahlangu se borgtogaansoek in die hof by te woon. <\/p>\n<p>Die hof is egter baie klein en kan slegs vyf verslaggewers akkommodeer. <\/p>\n<p>As gevolg van die nuutste verwikkelinge sal etv, Media 24, Independent Newspapers en die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) hulle aansoek om die verhoor in &#8216;n ope hof te laat plaasvind vir eers uitstel.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/millstream-wines.ru\">\u041c\u0438\u043b\u044c\u0441\u0442\u0440\u0438\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Puna Moroko, prokureur van die 28-jarige beskuldige in die Eugene Terre\u2019Blanche-moordsaak, het Woensdag aan verslaggewers buite die hof ges\u00ea dat dit goed gaan met sy kli\u00ebnt. \u201cHy is glad nie senuweeagtig nie. Nee, ons het ook geen doodsdreigemente of intimiderende boodskappe ontvang nie. My kli\u00ebnt het nie \u2018n selfoon in die tronk nie en ek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8258\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Terre&#8217;Blanche-saak uitgestel tot 10 Mei&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8258","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8258","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8258"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8258\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8258"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8258"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8258"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}