{"id":8256,"date":"2010-04-15T11:22:36","date_gmt":"2010-04-15T11:22:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8256"},"modified":"2010-04-15T11:22:36","modified_gmt":"2010-04-15T11:22:36","slug":"kerngevaar-word-oordryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8256","title":{"rendered":"Kerngevaar word oordryf"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Obama-administrasie s\u00ea die gevaar van &#8216;n terroriste-aanval met kernwapens is aan die toeneem, maar verskeie Amerikaanse amptenare s\u00ea die stelling is nie gegrond op nuwe inligting nie. Hulle bevraagteken trouens die skielike alarmisme en s\u00ea die bedreiging word oorbeklemtoon. &nbsp;<\/p>\n<p>President Obama het in &#8216;n toespraak voor 47 lande by die kernveiligheidspitsberaad, wat Dinsdag gesluit het, ges\u00ea dat &#8220;die risiko van &#8216;n kernkonfrontasie tussen lande gedaal het, maar die risiko van &#8216;n kernaanval het gestyg&#8221;.&nbsp;<\/p>\n<p> Die twee-dag vergadering is afgesluit met &#8216;n ooreenkoms deur die deelnemers om nie-regerings akteurs soos al-Kaida te verhoed kernwapens te bekom, hetsy deur middel van diefstal van die bestaande wapens, hetsy deur die vervaardiging van hul eie met gesteelde kernmateriaal. <\/p>\n<p> Die gesamentlike verklaring noem kernterrorisme een van die mees uitdagende bedreigings vir internasionale veiligheid en sekuriteit en versoek lande om harder te probeer om te verhoed dat terroriste, kriminele en ander, kernmateriaal in die hande kry. <\/p>\n<p> Maar Henry Sokolski, &#8216;n lid van die Amerikaanse Kongres se Kommissie vir die Voorkoming van wapens van massavernietiging, -verspreiding en terrorisme, het ges\u00ea dat daar geen spesifieke intelligensie dat terreurgroepe op soek is na kernmateriaal nie. <\/p>\n<p>&#8220;Ons het inligtingsessies bygewoon en toe ons probeer om spesifieke intelligensie te vra oor die bedreiging van bekende terreurgroepe se pogings om &#8216;n bom in die hande te kry, was die antwoord dat ons nie enige iets het nie.&#8221;&nbsp;<\/p>\n<p> Mnr Obama het verslaggewers vertel dat daar &#8216;n verskeidenheid van menings oor die gevaar is, maar dat al die konferensiegangers &#8220;ooreengekom het oor die dringendheid en die erns van die bedreiging.&#8221; <\/p>\n<p> &#8216;n Senior Amerikaanse intelligensie-amptenaar het ook die administrasie se bewering dat die bedreiging van kernterrorisme groei, verwerp.<\/p>\n<p> &#8220;Die gevaar is daar,&#8221; het die amptenaar ges\u00ea. &#8220;Maar daar is geen nuwe inligting nie.&#8221; <\/p>\n<p> Die amptenaar het ges\u00ea dat die administrasie die gevaar blyk te oordryf op &#8216;n manier wat soortgelyk is aan wat die Bush-administrasie in Irak gedoen het: Fabriseer intelligensie om beleid te ondersteun. <\/p>\n<p> Die amptenaar s\u00ea die waarskynlike motivering van die president is die doelstelling om kernwapens uit te skakel. Die Amerikaanse kernarsenaal sal nuttig wees om in weerwraak teen &#8216;n soewereine staat op te tree, maar sal minder doeltreffend wees teen &#8216;n terroristegroep. <\/p>\n<p> Die nuwe fokus op kernterrorisme het te voorskyn gekom in die onlangs gepubliseerde Nuclear Posture Review se verslag wat verlede week bekend gemaak is, wat &#8220;vandag se mees direkte en uiterste gevaar&#8221; as kernterrorisme ge\u00efdentifiseer het.<\/p>\n<p>In teenstelling, het die jongste verslag van die CIA aan die Kongres dit duidelik gestel dat die bedreiging van kernterrorisme verminder.&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp; Daarbenewens het die verslag wat verlede maand openbaar gemaak is, ges\u00ea terroriste &#8220;wil hierdie middels [chemies, biologies, radiologies en kern] gebruik teen Westerse doelwitte, veral in Irak en Afghanistan,&#8221; en nie noodwendig elders nie.<\/p>\n<p> Die milit\u00eare se bloudruk vir toekomstige konflikte, &#8220;Joint Operating Environment 2010&#8221; het verklaar dat terroriste &#8220;moontlik&#8221; kernwapens of ander massa-vernietigingswapens kan bekom en het ges\u00ea &#8216;n groot bron van kommer is dat ekstremiste kan oorneem in Pakistan en toegang tot sy kernarsenaal kan verkry. <\/p>\n<p> Maar Brian Jenkins, skrywer van die boek &#8220;Will Terrorists Go Nuclear?&#8221; en &#8216;n Rand Corporation-adviseur, het ges\u00ea dat al-Kaida in die verlede mislei is deur sogenaamde kernverskaffers wat vasgestel het dat hulle kli\u00ebnte &#8220;na\u00efef is en &#8216;n gebrek aan tegniese vermo\u00eb binne die organisasie getoon het,&#8221; het hy ges\u00ea. <\/p>\n<p>&nbsp;&#8220;Ons het bewyse van terreurakteurs se ambisies om kernwapens of kernmateriaal te bekom, maar ons het geen bewyse van terreurakteurs se vermo\u00eb om dit te gebruik nie,&#8221; het hy ges\u00ea.&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;In sy outobiografie van 2007, &#8220;At the Center of the Storm&#8221; skryf George Tenet van die CIA dat hulle betroubare inligting ontvang het dat &#8220;die senior al-Kaida-leierskap in Saoedi-Arabi\u00eb onderhandelinge aangeknoop het vir die aankoop van drie Russiese kernwapens.&#8221;<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0438\u0433\u0440\u044b \u0434\u043b\u044f\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Obama-administrasie s\u00ea die gevaar van &#8216;n terroriste-aanval met kernwapens is aan die toeneem, maar verskeie Amerikaanse amptenare s\u00ea die stelling is nie gegrond op nuwe inligting nie. Hulle bevraagteken trouens die skielike alarmisme en s\u00ea die bedreiging word oorbeklemtoon. &nbsp; President Obama het in &#8216;n toespraak voor 47 lande by die kernveiligheidspitsberaad, wat Dinsdag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8256\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kerngevaar word oordryf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8256","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8256","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8256"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8256\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8256"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8256"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8256"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}