{"id":8255,"date":"2010-04-15T09:18:18","date_gmt":"2010-04-15T09:18:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8255"},"modified":"2010-04-15T09:18:18","modified_gmt":"2010-04-15T09:18:18","slug":"diensleweringsprotes-styg-dramaties","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8255","title":{"rendered":"Diensleweringsprotes styg dramaties"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die aantal diensleweringsbetogings het &#8216;n hoogtepunt bereik in die eerste kwartaal van 2010, met soveel as 54 protesaksies landwyd deur die navorsingsmaatskappy Munisipale IQ getel. <br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/>Hierdie aantal in die eerste vier maande van hierdie jaar, is baie hoog as in ag geneem word dat &#8216;n totaal van 105 oor 12 maande in die vorige jaar plaasgevind het Munisipale IQ se besturende direkteur Kevin Allan, ges\u00ea.<\/p>\n<p> &#8220;Dit is betekenisvol dat die eerste kwartaal van 2010 meer as die helfte soveel van al 2009 se protesaksies gelewer het,&#8221; het Allan in &#8216;n verklaring Donderdag ges\u00ea. <br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/>&#8220;Trouens, Maart se protes vergelyk met verlede jaar se ongekende hoogtepunt in Julie,&#8221; het hy bygevoeg, met die navorsing wat toon dat ongeveer 25 protesaksies getel is in hierdie twee maande.&nbsp;<br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/> Sedert Munisipale IQ begin het met die samestelling van die verslag in 2004, was die kalmste jaar 2006, toe net twee diensleweringsopstande aangeteken is. <br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/>Verlede jaar is die meeste protesaksies (105) aangeteken, maar hierdie jaar lyk dinge die ergste Oos-Kaap (albei 11 persent), Limpopo (sewe persent), die Vrystaat (vyf persent) en Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Noord-Kaap (almal vier persent). &nbsp;<br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/> Munisipale IQ tel &#8220;volgehoue protes&#8221; as protes wat oor &#8216;n paar dae op een plek strek as net een aksie. Dit sluit &#8216;n vreedsame en gewelddadige betogings wat gerig is op munisipaliteite wat van die swak dienstlewering beskuldig word, in.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-94\/letnjaja-odezhda\/shorty\">\u0448\u043e\u0440\u0442\u044b \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0435 8 \u043b\u0435\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/politics\/1047546-prokuror-harkova-uvolilsya-po-sobstvennomu-jelaniyu.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die aantal diensleweringsbetogings het &#8216;n hoogtepunt bereik in die eerste kwartaal van 2010, met soveel as 54 protesaksies landwyd deur die navorsingsmaatskappy Munisipale IQ getel. &nbsp;&nbsp; Hierdie aantal in die eerste vier maande van hierdie jaar, is baie hoog as in ag geneem word dat &#8216;n totaal van 105 oor 12 maande in die vorige &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8255\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Diensleweringsprotes styg dramaties&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8255","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8255","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8255"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8255\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8255"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8255"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8255"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}