{"id":8251,"date":"2010-04-15T08:36:18","date_gmt":"2010-04-15T08:36:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8251"},"modified":"2010-04-15T08:36:18","modified_gmt":"2010-04-15T08:36:18","slug":"meer-selfone-as-toilette","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8251","title":{"rendered":"Meer selfone as toilette&#8230;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Veel meer mense in Indi\u00eb het toegang tot &#8216;n selfoon as &#8216;n toilet, volgens &#8216;n VN-studie oor hoe om sanitasievlakke w\u00eareldwyd te verbeter.&nbsp;<\/p>\n<p> Indi\u00eb se selfoonintekenaars beloop 563.73 miljoen met die laaste telling, genoeg om byna die helfte van die land se bevolking van 1,2 miljard te bedien. <\/p>\n<p> Maar net 366 miljoen mense &#8211; ongeveer &#8216;n derde van die bevolking &#8211; het toegang tot behoorlike sanitasie in 2008 gehad, s\u00ea die studie wat deur die Universiteit van die Verenigde Nasies, &#8216;n VN-dinkskrum, gepubliseer is. <\/p>\n<p> &#8220;Dit is &#8216;n tragiese ironie om te dink in Indi\u00eb,&#8217; n land wat nou ryk genoeg is dat ongeveer die helfte van die mense hul eie fone besit, daar so baie mense is wat nie kan bekostig om die basiese noodsaaklikheid en waardigheid van &#8216;n toilet te h\u00ea nie,&#8221; s\u00ea die VN-direkteur van die universiteit Zafar Adeel. <\/p>\n<p> Adeel is die hoof van die VN Universiteit se Instituut vir Water, Omgewing en Gesondheid, in die Kanadese stad&nbsp; Hamilton, wat die verslag saamgestel het. <\/p>\n<p>&#8216;n Beraamde 358 miljard dollar is w\u00eareldwyd nodig om tussen nou en 2015 die VN se Millennium Ontwikkelingsdoelwit (MDG) te bereik, om die mense met &#8216;n gebrek aan sanitasie vanaf 2000 se vlakke te halveer.&nbsp;<\/p>\n<p> Behoorlike sanitasie &#8220;kan meer doen om lewens te red, veral di\u00e9 van jong mense, die verbetering van gesondheid aanhelp en Indi\u00eb en ander lande in soortgelyke omstandighede uit armoede lig, as &#8216;n enige ander belegging,&#8221; het Adeel ges\u00ea. <\/p>\n<p> Swak sanitasie is &#8216;n groot faktor in water-oordraagbare siektes, wat in die afgelope drie jaar &#8216;n geskatte 4,5 miljoen <br \/> kinders onder die ouderdom van vyf die hele w\u00eareld oor se lewens ge\u00ebis het, volgens die studie. <\/p>\n<p> Die verslag het rofweg bereken dat dit 300 dollar kos om &#8216;n toilet te bou, wat arbeid, materiaal en advies insluit. <\/p>\n<p>Die w\u00eareld kan &#8216;n opbrengs van tot 34 dollar vir elke dollar bestee aan sanitasie verwag deur middel van verbeterde produktiwiteit en verminderde armoede en gesondheidskoste, s\u00ea Adeel.&nbsp;<\/p>\n<p> Hy s\u00ea die verbetering van sanitasie is &#8216;n &#8220;ekonomiese en humanit\u00eare geleentheid van historiese belang&#8221;.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/osushiteli-f3832103\/\">\u0432\u043e\u0437\u0434\u0443\u0445\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Veel meer mense in Indi\u00eb het toegang tot &#8216;n selfoon as &#8216;n toilet, volgens &#8216;n VN-studie oor hoe om sanitasievlakke w\u00eareldwyd te verbeter.&nbsp; Indi\u00eb se selfoonintekenaars beloop 563.73 miljoen met die laaste telling, genoeg om byna die helfte van die land se bevolking van 1,2 miljard te bedien. Maar net 366 miljoen mense &#8211; ongeveer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8251\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meer selfone as toilette&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8251","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8251","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8251"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8251\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8251"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8251"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8251"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}