{"id":825,"date":"2007-08-29T08:23:32","date_gmt":"2007-08-29T08:23:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=825"},"modified":"2007-08-29T08:23:32","modified_gmt":"2007-08-29T08:23:32","slug":"zimbabwiese-landbouskou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=825","title":{"rendered":"Zimbabwiese landbouskou"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">&#8216;n Wit boer met &#8216;n Holstein-kudde probeer ook by die skou van sy diere ontslae raak. Sy plaas is verdeel tussen 34 nuwe boere en dus is sy weiding van meer as 600 hektaar verminder na 20 en kan hy nie meer die kudde aanhou nie.<\/p>\n<p> Nuwe boere maak geen vordering nie omdat elektrisiteitsvoorsiening, voorrade en kennis ontbreek. Zesa, die Zimabwiese nasionale elektrisiteitsvoorsieningsliggaam, was ook teenwoordig om gemoedere te probeer kalmeer. Die twee kragsentrales kan nie behoorlik funksioneer nie omdat daar nie genoeg steenkool is nie.<\/p>\n<p> Drie kunsmisfabrieke moes verlede maand sluit omdat ekonomiese toestande in die land so agteruitgegaan het. V&oacute;&oacute;r 2000 het Zimbabwe mielies na Zambi&euml; en Malawi uitgevoer. Mugabe hou egter vol dat droogte verantwoordelik is vir die haglike omstandighede.<\/p>\n<p> Organiseerders het Dinsdag probeer om optimisties te bly, teen alle waarskynlikheid en getuienis in, en aan die media ges&ecirc; dat Zimbabwe nie op die rand van &#8216;n ineenstorting is nie en dat die landbouskou &#8216;n yslike sukses gaan wees.<\/p>\n<p>&nbsp;  <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0441\u0430\u0439\u0442 \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/13.10.2017\/prokuratura_utverdila_obvinenie_harkovskomu_zastroyschiku\/\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/zimagri.jpg\" width=\"512\" height=\"351\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Te koop<\/div>\n<\/div>\n<p>&quot;Hier is niks vir ons nie. Nie kunsmis nie, nie saad nie&#8230; Dis baie teleurstellend.&quot; So praat Mildred Chitada wat suikerriet en mielies verbou en vrees dat landbouers wat die landbouskou in Harare bywoon hierdie week met le&euml; hande huistoe sal gaan.<\/p>\n<p> &quot;Die regering moes ten minste probeer het om kunsmis in die hande te kry vir ons, die nuwe boere. Die nuwe boere moet gehelp word want ons het niks,&quot; het sy bygevoeg. Die landbouskou is &#8216;n skadu van wat dit voorheen was nadat 4000 wit boere van hulle plase verwyder is.<\/p>\n<p> Duisende Zimbabwiese boere het in Harare bymekaar gekom vir die landbouskou wat Vrydag amptelik deur Teodoro Obiang Nguema van Ekwatoriaal-Guinee geopen sal word.<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,182],"class_list":["post-825","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/825","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=825"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/825\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=825"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=825"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=825"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}