{"id":8243,"date":"2010-04-14T07:52:59","date_gmt":"2010-04-14T07:52:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8243"},"modified":"2010-04-14T07:52:59","modified_gmt":"2010-04-14T07:52:59","slug":"obama-se-gebrek-aan-respek-vir-die-media","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8243","title":{"rendered":"Obama se gebrek aan respek vir die media"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Obama se gebrek aan respek vir die media het nuwe hoogtes met die kernspitsberaad bereik, meen een van die belangrikste dagblaaie in die VSA.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">W\u00eareldleiers wat in Washington vir President Obama se spitsberaad oor kernveiligheid aangekom het, moes vir &#8216;n oomblik gevoel het dat hulle terug is in die Sowjet-era Moskou, skryf die Washington Post.<\/p>\n<p> Hulle het &#8216;n hoofstad&nbsp; in &#8216; n milit\u00eare kamp verander, met&nbsp; milit\u00eare polisie in kamoefleerdrag in Humvees en genoeg weermagvoertuie om dit te laat lyk soos &#8216;n Meidagparade op New York Avenue, waar &#8216;n fietser Maandag deur &#8216;n National Guard vragmotor doodgery is. <\/p>\n<p> Obama, &#8220;die leier van die vrye w\u00eareld&#8221; het &#8216;n werkswinkel aangebied vir &#8216;n paar van die w\u00eareld se grootste diktators oor maniere waarop &#8216;n vrye pers omseil kan word, skryf die koerant. <\/p>\n<p>Die enigste deel van die beraad, anders as &#8216;n post-vergadering nuuskonferensie, wat sigbaar was vir die publiek, was Obama se 8-minuut openingsverklaring, wat ge\u00ebindig het met die woorde: &#8220;Ek gaan vra dat ons &#8216;n oomblik toelaat om die pers te verskoon voordat ons die eerste sessie afskop.&#8221;&nbsp;<\/p>\n<p> Verslaggewers vir buitelandse media, het die indruk gekry dat die bekende Amerikaanse vryheid nie vir almal geld nie.<\/p>\n<p>Persagentskappe van regoor die w\u00eareld het geskryf van &#8216;n soortgelyke ervarings in hulle verslae. Tydens Obama se ontmoeting met die Jordaanse koning was die pers daar vir sowat 30 sekondes, &#8220;nie eens lank genoeg om die kleur van die twee presidente se dasse op te let nie, ek dink blou vir die koning..&#8221; het &#8216;n Arabiessprekende joernalis berig.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Perstrust van Indi\u00eb, wat by Obama se vergadering met die Pakistanse eerste minister teenwoordig was, berig: &#8220;In minder as &#8216;n minuut, is ons gevra om die vertrek te verlaat.&#8221; Die Yomiuri Shimbun-korrespondent is &#8220;binne 30 sekondes&#8221; uitgelei.<\/p>\n<p> &#8216;n Verslaggewer van Turkye se TRT-Turk was by Obama se vergadering met die president van Armeni\u00eb, maar &#8220;het die kamer verlaat na nie na minder nie as 40 sekondes.&#8221; <\/p>\n<p> Selfs die Sjinese president, Hu Jintao, was meer spraaksaam met die pers as Obama. Obama het meestal gehou by &#8220;s\u00ea hallo vir die kameras&#8221; en &#8220;dankie almal&#8221;.<\/p>\n<p> Verslaggewers, selfs di\u00e9 wat die Wit Huis al vir twee dekades lank dek, het ges\u00ea dit was die mees beperkende van sulke vergaderings wat hulle nog ooit gesien het. Hulle het gekla by beide die bestuur en die White House Correspondents&#8217; Association, wat die aangeleentheid Donderdag sal bespreek met die Wit Huis se sekretaris Robert Gibbs.&nbsp;<\/p>\n<p> Die beperkinge het &#8216;n algemene praktyk vir die Obama-administrasie geword. Tydens die Israeliese premier Netanyahu se besoek aan die Wit Huis &#8216;n paar weke gelede, is verslaggewers ook weggehou. Kort daarna het Obama &#8216;n besluit oor aborsie onderteken, weer sonder enige nuusdekking. <\/p>\n<p>Oor die naweek, het Obama gebreek met jarelange protokol om &#8216;n sokkerwedstryd sonder die &#8220;beskerming&#8221; van die pers by te woon. Hulle is altyd in die nabyheid van die president in die geval van die ondenkbare wat kan gebeur. Obama het later met Pakistan se eerste minister geskerts en ges\u00ea, verslaggewers &#8220;was baie ontsteld.&#8221;&nbsp;<\/p>\n<p> In &#8220;bilaterale&#8221; vergaderings met buitelandse leiers, neem presidente gewoonlik vrae of maak ten minste handelsverklarings. Maar by die meeste hierdie keer, was daar slegs skriftelike &#8220;stof&#8221;. <\/p>\n<p> Kanada: &#8220;Die president en die eerste minister het kennis geneem van die blywende krag van ons bilaterale vennootskap.&#8221; Indi\u00eb: &#8220;Die twee leiers beloof om voort te gaan die robuuste verhouding tussen die mense van hulle lande te versterk.&#8221; Pakistan: &#8220;President Obama het begin deur daarop te wys dat hy is baie lief vir Pakistan.&#8221; <\/p>\n<p> Ten slotte, het verslaggewers tydens hulle 20 minute taai en skeptiese vrae aan die president gerig. Hulle het uitgewys dat nie-proliferasie-ooreenkomste nie bindend is nie, China&nbsp; dubbelsinnig bly oor sanksies teen Iran, en Obama versuim om Noord-Korea se wapenopbou te bekamp. <\/p>\n<p> Die Post se Scott Wilson het Obama versoek dat hy &#8216;n beroep op Israel, wat nie teenwoordig by die spitsberaad was nie, doen, om hulle kernwapens te verklaar. <\/p>\n<p> &#8220;Ek is nie gaan nie kommentaar lewer op hulle [kern]program nie,&#8221; het Obama ges\u00ea.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0443 86<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0447\u044c<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Obama se gebrek aan respek vir die media het nuwe hoogtes met die kernspitsberaad bereik, meen een van die belangrikste dagblaaie in die VSA. W\u00eareldleiers wat in Washington vir President Obama se spitsberaad oor kernveiligheid aangekom het, moes vir &#8216;n oomblik gevoel het dat hulle terug is in die Sowjet-era Moskou, skryf die Washington Post. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8243\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama se gebrek aan respek vir die media&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8243","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8243","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8243"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8243\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8243"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8243"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8243"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}