{"id":8241,"date":"2010-04-14T06:54:53","date_gmt":"2010-04-14T06:54:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8241"},"modified":"2010-04-14T06:54:53","modified_gmt":"2010-04-14T06:54:53","slug":"volkstaat-en-die-impak-van-infrastruktuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8241","title":{"rendered":"Volkstaat en die impak van infrastruktuur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika stuur op \u2018n waterkrisis af weens \u2018n te klein begroting om voorsiening vir die dag van m\u00f4re te maak. Di\u00e9 vooruitsigte kom kort op die kragkrisis wat deur Eskom se swak beplanning te weeg gebring is.<\/p>\n<p> Met vermoedelik reeds miljoene onwettige immigrante in Suid-Afrika en programme om watergedrewe riolering aan alle Suid-Afrikaners beskikbaar te stel, is \u2018n waterprobleem te wagte in \u2018n waterskaars land met \u2018n&nbsp; gemiddelde re\u00ebnval van 464 mm per jaar&nbsp; teenoor meer as 800 mm w\u00eareldwyd.<\/p>\n<p> Vandag word kommentators wat meen die volkstaatgedagte is tot \u2018n baie klein gemarginaliseerde groepie beperk, as politieke na\u00efewelinge beskou. Dat meer en meer mense moeg raak om ingesleep te word by die gevolge van swak beplanning, prioriteitsbepaling en uitvoering waar tenderpreneurskap boonop hoogty vier, het ook in \u2018n blitsopname in Beeld geblyk toe \u2018n oorgrote meerderheid deelnemers aangedui het dat hulle in \u2018n volkstaat sou wou woon.<\/p>\n<p> Sedertdien het die Malema-fiasko, die regering se hantering daarvan en die moord op mnr. Eugene Terre\u2019Blanche die gedagte verdere stukrag gegee.<\/p>\n<p> Oral op webwerwe, blogs, woernale en selfs in briewekolomme word \u2018n dringendheid nou bemerk om van Suid-Afrika los te kom, wat ruim studiemateriaal vir \u2018n doktorale verhandeling sou verskaf.<\/p>\n<p> Twee aspekte kristalliseer hieruit: \u2018n Wegstaan van die gedagte van korporatiewe selfbeskikking selfs as \u2018n tussenmaatre\u00ebl ten gunste van \u2018n geografiese volkstaat n\u00f3\u00fa, en \u2018n ingesteldheid dat enige vorm van naelstring met die huidige Suid-Afrika energievermorsing is.<\/p>\n<p> Di\u00e9 emosionele ingesteldheid is nie iets wat weggewens kan word nie. Emosies bepaal dikwels eerder die politiek as ekonomiese, demografiese of ander werklikhede.<\/p>\n<p> Argumente dat dit onprakties is, het in hierdie klimaat ook dieselfde lewensverwagting as stukke nat biltong wat in \u2018n hok vol honger boerboele gegooi word. Dit vat nooit eens grond nie.<\/p>\n<p>Wanneer gebiede outonoom, selfregerend of onafhanklik word, vloei daar \u2018n magdom ooreenkomste en verdrae voort. Eritrea se onafhanklikheid het Ethiopi\u00eb sonder regstreekse toegang tot seehawens gelaat, maar Ethiopi\u00eb se kragopwekkingspotensiaal is weer in Ethiopi\u00eb se berglande opgesluit. Met die ontstaan van die Belgiese etniese federasie, het die ekonomiese swaartepunt reeds \u2018n geruime tyd na die Vlaamse noorde verskuif, en subsidieer Vlaandere die Franstalige Walloni\u00eb nou jaarliks met miljarde euro\u2019s.<\/p>\n<p> \u2018n Volkstaat sal in alle waarskynlikheid vind dat sy waterbehoeftes van buite sy grense voorsien moet word, en dat die kragopwekking, voorlopig altans, ook grootliks buite sy gebied sal geskied.<\/p>\n<p> Die skepping van \u2018n volkstaat, \u2018n lewensvatbare volkstaat wat uiteindelik ekonomies heeltemal onafhanklik sal kan wees, is \u2018n komplekse proses wat reeds deur verskeie instansies soos die Volkstaatsraad deeglik ontleed en beplan is.<\/p>\n<p> Die enigste plek vir die emosies wat nou losgelaat word, is dat dit motiveringsbrandstof voorsien. Dis belangrik vir die volkstaatideaal, maar kan ook \u2018n wilde perd word wat onmoontlik raak om te ry. Die potensiaal hiervan blyk daaruit dat \u2018n deel van hierdie uitgesproke sentimente behels dat die volkstaat elke vierkante sentimenter van die huidige Suid-Afrika moet insluit.&nbsp; <\/p>\n<p> Die internasionale reg stel ook \u2018n magdom vereistes, en \u2018n volkstaat wat buite hierdie riglyne sy outonomie of onafhanklikheid verwerf, sal ook bereid moet wees om soos \u2018n ge\u00efsoleerde eiland in die w\u00eareld te bestaan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Globalisering en &#8216;n baie oper w\u00eareldekonomie as in die tagtigerjare maak die ekonomiese isolering van &#8216;n Afrikanervolkstaat vandag egter bykans onmoontlik. Die internasionale gemeenskap, hoeveel simpatie die ANC ook al steeds geniet, sal ook die Afrikaner se vryheidsdrang as &#8216;n onuitwisbare werklikheid moet verreken.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/miomare-yachting.com\">\u0445\u043e\u0440\u0432\u0430\u0442\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika stuur op \u2018n waterkrisis af weens \u2018n te klein begroting om voorsiening vir die dag van m\u00f4re te maak. Di\u00e9 vooruitsigte kom kort op die kragkrisis wat deur Eskom se swak beplanning te weeg gebring is. Met vermoedelik reeds miljoene onwettige immigrante in Suid-Afrika en programme om watergedrewe riolering aan alle Suid-Afrikaners beskikbaar te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8241\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Volkstaat en die impak van infrastruktuur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[142],"tags":[768,227,7359,9787,21092,2224,9786],"class_list":["post-8241","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c141-herman-toerien","tag-afrikaner","tag-anc","tag-awb","tag-infrasktruktuur","tag-rubrieke","tag-volkstaat","tag-volkstaat-en-die-impak-van-infrastruktuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8241","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8241"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8241\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8241"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8241"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8241"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}