{"id":8237,"date":"2010-04-13T10:02:22","date_gmt":"2010-04-13T10:02:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8237"},"modified":"2010-04-13T10:02:22","modified_gmt":"2010-04-13T10:02:22","slug":"ons-bolsjewistiese-media","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8237","title":{"rendered":"Ons Bolsjewistiese media"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/secreve2.jpg\" \/>Soos genoem op Praag en ander media, is die hoofstroommedia besig om \u2019n mediaspektakel te skep oor die dood van Eugene Terre\u2019Blanche. Diverse subtiele taktieke word gebruik om die indruk te skep dat Terre\u2019Blanche se dood nie uit \u2019n Malema-ge\u00efnspireerde moordlus plaasgevind het nie, maar dat die onophoudelike geweeklaag van verdrukte swart plaasarbeiders en uitbuiting die belangrikste oorsaak was van hierdie brute moord. IOL se artikels oor Terre\u2019Blanche stel diverse kere hoedat \u201cswartes bekommerd is\u201d oor wit agressie, dat Terre\u2019Blanche in staat was tot afwykende seksuele dade twee weke na \u2019n hartoperasie, dat hy \u2019n slawedrywer was wat mense graag met swepe geslaan het, en dat e-tv volgende week \u2019n 1915 dokumant\u00eare gaan wys oor die ontstaan van die KKK.&nbsp;<\/p>\n<p> Die artikel oor laasgenoemde stel dat die dokument\u00ear omstrede is omdat dit die \u201cswartes as skurke voorstel.\u201d Hoewel ek oor die algemeen nie veel tyd het vir mense met allerlei proto-fascistiese ophitserypraktyke nie (wit of swart), is die hoofstroommedia presies besig om hulself hieraan skuldig te maak.&nbsp; Ek wonder of e-tv ook \u2019n dokument\u00ear sou wys oor Joe Slovo waarin hy oproep dat boere, tesame met hul vroue en kinders, vermoor moet word en dat hy swart polisiemanne geroep het om hul wapens teen blankes te keer en nie swart misdadigers moet bereg nie. Malema roep skaamteloos op om boere te skiet, maar enige vorm van simpatie vir sy slagoffers word deur sulke bogenoemde taktieke ontkrag. <\/p>\n<p> Selfs met die bekende insident waar AWB&#8217;er Andr\u00e9 Visagie die tv-onderhoud kort be\u00ebindig het, was die omroeper besig om die vrae te stuur in die rigting van miljoene arm swartes en die onreg van wittes wat hulself wil beskerm hierteen. Hiermee bevestig die omroeper implisiet die afhanklikheid van swartes aan die arbeid van wittes. Dit word ook openlik beweer dat die moordenaars van boere die plaaswerkers self is.<\/p>\n<p> Blykbaar het almal skoon vergeet wat dr.Philip du Toit geskryf het in Die Groot Suid-Afrikaanse Grondskandaal, dat 92% van alle swart plaasarbeiders meen dat hulle \u2019n gunstige verhouding met hul wit boere het, en dat 88% van swart plaasarbeiders nie die moordenaars van die boere ken nie. Die feit dat die hoofstroom propagandabuis hierdie ondersoekte feite ontken en alles in \u2019n Marxsties-Leninistiese paradigma wil plaas, mag \u2019n indruk gee aan wie se kant hulle is. Die media skets al lankal nie meer \u2019n beeld oor \u201cwat is\u201d nie, maar oor \u201cwat moet wees\u201d.&nbsp; <br \/> &nbsp;<br \/> Wat kan ons verder verwag die komende tyd? <br \/> \u00b7&nbsp;&nbsp;&nbsp; Die web van karaktermoord op plaasmoordslagoffers sal stywer gewikkel word. Die idee van armoede gaan verder uitgebuit word om wraakaksies op boere te regverdig, en diverse \u201conafhanklike deskundiges\u201d gaan meehelp om&nbsp; hierdie beeld \u2019n realiteit te maak. <br \/> \u00b7&nbsp;&nbsp;&nbsp; Die media gaan minder begrip vir die slagoffers toon en hul liewer voorstel as bloeddorstige uitbuiters en kapitaliste. Daar gaan verhale versprei word oor vermoorde boere wat na die dood van Terre\u2019Blanche genadeloser opgetree het teen hul swart werkers en daarom vermoor was.&nbsp;&nbsp; <br \/> \u00b7&nbsp;&nbsp;&nbsp; Net soos Stalin na bewere agter die moord op sy \u201cdissidente\u201d partygenoot Sergei Kirof gesit het om sy terreurgolf te regverdig, kan ons iets soortgelyks verwag in Suid-Afrika. Sowel Kirof as die puber Pawlik Morozof was vermoedelik deur die party self gedood om martelaars van hulle te maak, en sodoende die party se belange bo te stel. Hierdie moord, veral die een op Kirof, was \u2019n taktiek gewees om onsuiwer elemente uit die party te verwyder en die onsuiweres self te beskuldig.&nbsp; Blykbaar het die ANC ook \u2019n aandeel gehad in die moord op Chris Hani om \u2019n rewolusie te ontketen. Die klimaat is oorryp dat die ANC \u2013 dalk binne enkele weke &#8211; ook \u2019n interne suiwering gaan hou en \u2019n prominente lid gaan doodmaak ten einde die skuld by die wittes te l\u00ea en sodoende \u2019n nuwe golf van haat teen blankes te regverdig.&nbsp;&nbsp; <br \/> \u00b7&nbsp;&nbsp;&nbsp; Hierdie polarisasie gaan veroorsaak dat \u2013 soos Dan Roodt dit gestel het \u2013&nbsp; die middelgrond verdwyn. Die wittes het geen keuse nie as om hulself te skaar agter regse en verregse militante. Hierdie verregsing gaan help om die internasionale vyandbeeld van die Afrikaner te versterk en die res van die w\u00eareld weereens te bewys dat Afrikaners nou eenmaal agressiewe, bloeddorsitige, rassistiese militante is. Oorlewing kom egter eerste.<\/p>\n<p> Uiteindelik is die mens se enigste handelsmiddel sy geloofwaardigheid. As jy iemand se geloofwaardigheid kan aantas het jy die helfte van die werk al gedoen. Terre\u2019Blanche word gereeld in die oorseese pers as \u201cwhite supremacist\u201d afgemaak, met slegs so hier en daar reaksies wat wys dat hy eintlik \u2019n seperatis was. In feite kan Terre\u2019Blanche oor dieselfde kam geskeer word as die Koerde, Baske, Palestyne en derglike staatlose volke, maar \u2019n Afrikaner met sulke ambisies pas nie in die linkse w\u00eareldbeeld wat mense van Afrikaners het nie. Gelukkig het die ANC ook \u2019n groot breuk in sy geloofwaardigheid veroorsaak eerstens vanwe\u00eb hul korrupsie en tweedens deurdat Malema \u2019n BBC-joernalis die deur gewys het. Malema het kennelik geen idee hoevaal skade \u2019n joernalis kan aanrig nie. Ons daarenteen het hierdie skade al sedert die Boereoorlog ondervind, indien nie vroe\u00ebr nie. <\/p>\n<p> Vandaar hierdie oproep: Alle besorgde burgers in Suid-Afrika word versoek om enige gebeurtenis so krities en deeglik moontlik op te skryf oor vreemde gebeurtenisse. In hierdie geval sou die Ventersdorpers so veel moontlik moet vertel wat presies alles op die dorp afspeel. Hierdie gedagtes moet op internet versprei word en emosionele taal moet liewer vermy word. Daar moet so stellig moontlik op feite gefokus word met eventuele bewyse en logiese argumente. Om in Engels te skryf is uiteraard \u2019n goeie idee om die w\u00eareld \u2019n beter beeld te gee van wat gebeur. Hierdie aksie is nie net om die internasionale perse se aandag te vestig op die werklike dag-tot-dag gebeurtenisse nie, maar dien ook as geskiedkundige bron vir die nageslag om nie te maklik te glo in die hoofstroommedia nie.<\/p>\n<p> Slegs deur \u2019n frontale mediakonfrontasie te loods kan ons die hoofstroommedia ontbloot vir wat hulle werklik is, naamlik fasiliteerders in \u2019n Bolsjewistiese moordmasjien. Daar is baie onbesproke leed in Oos-Europa wat die gevolg is van die terreur van wrede diktature, wat ook as gevolg is van verdraaide mediaspektakels. Soos die priester Patrick Desbois geskryf het in sy boek The Holocaust by Bullets was hy die eeste westerling wat sedert die moordveldtog op anderhalf miljoen Jode aan die plaaslike inwoners uitgevra het oor wat presies gebeur het, en die ouer geslag het heel openhartig vertel waar die Jode selfs tereggestel was en die grafte was. Niemand het voorheen die moeite gedoen om ondersoek in te stel of vrae te stel nie. As dit nie daarvoor was nie, sou dit seker nooit bekend geword het aan die weste nie.&nbsp; <\/p>\n<p> Om ons sy van die realiteit te vertel skuld ons nie net vir onsself en ons naaste nie, maar ook vir ons nageslag eendag.&nbsp;<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/parodontolog-chto-eto-za-vrach-i-chem-on-zanimaetsya\/\">\u043f\u0430\u0440\u043e\u0434\u043e\u043d\u0442\u043e\u043b\u043e\u0433 \u043c\u043e\u0441\u043a\u0432\u0430 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/zaxid.net\/viktor_shokin_zvilniv_prokurora_harkova_n1341826\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soos genoem op Praag en ander media, is die hoofstroommedia besig om \u2019n mediaspektakel te skep oor die dood van Eugene Terre\u2019Blanche. Diverse subtiele taktieke word gebruik om die indruk te skep dat Terre\u2019Blanche se dood nie uit \u2019n Malema-ge\u00efnspireerde moordlus plaasgevind het nie, maar dat die onophoudelike geweeklaag van verdrukte swart plaasarbeiders en uitbuiting &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8237\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ons Bolsjewistiese media&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[43],"tags":[],"class_list":["post-8237","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c24-joseph-secreve"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8237","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8237"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8237\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8237"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8237"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8237"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}