{"id":8231,"date":"2010-04-13T06:34:33","date_gmt":"2010-04-13T06:34:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8231"},"modified":"2010-04-13T06:34:33","modified_gmt":"2010-04-13T06:34:33","slug":"valse-inligting-word-oor-terreblanche-moord-versprei-awb","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8231","title":{"rendered":"&#8216;Valse inligting word oor Terre&#8217;Blanche-moord versprei&#8217; &#8211; AWB"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die AWB wil h\u00ea dat die minister van polisie, Nathi Mthethwa, die staat se inligtingsdienste aans\u00ea om hul veldtog met &#8220;valse inligting&#8221; oor die moord op hul leier, Eugene Terre&#8217;Blanche, te staak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die AWB-woordvoerder Andr\u00e9 Visagie het ges\u00ea dat die organisasie die kwessie met Mthethwa wil opneem weens berigte dat Terre&#8217;Blanche in &#8216;n homoseksuele verhouding met sy aanvallers betrokke was alvorens hy verlede Saterdag op sy plaas vermoor is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil met die minister hieroor praat,&#8221; het Visagie ges\u00ea. &#8220;Ons wil hom hy moet die inligtingsdienste hiervan weerhou&#8230; want hulle begin &#8216;n oorlog. Ons mense raak kwater en kwater.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visagie het ges\u00ea dat berigte dat Terre&#8217;Blanche hom aan sodomie skuldig gemaak het was &#8220;belaglik&#8221; en &#8216;n poging om die duisende nuwe lede wat by die AWB aangesluit het te ontmoedig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle probeer om &#8216;n slegte persepsie oor mnr. Terre&#8217;Blanche te skep, maar al wat hulle regkry is om mense kwater en kwater te maak,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Eers was daar nuusberigte dat hierdie &#8216;n rassistiese moord was en toe was daar berigte dat dit &#8216;n loondispuut was en nou weer al di\u00e9 aantygings van sodomie. Ons wil nou weet wat hier aangaan,&#8221; het Visagie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mtethwa se woordvoerder Zweli Mnisi het ges\u00ea &#8216;n datum vir die vergadering met die AWB moet nog gevind word, maar dit sal moontlik in die komende weke gehou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<h4>&#8216;Seksmisdaad&#8217;<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Valke het bevestig dat hulle besig is om te ondersoek of Terre&#8217;Blanche se dood &#8216;n seksmisdaad is, maar die woordvoerder Musa Zondi het ges\u00ea ander moontlikhede, waaronder &#8216;n dispuut oor betaling, word ook ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Zondi is klere wat deur die twee verdagtes, die 28-jarige Chris Mahlangu en &#8216;n vyftienjarige seun, wat nie by die naam genoem mag word nie, op die dag van die moord vir forensiese toetse weggestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zondi het &#8216;n berig ontken dat &#8216;n gebruikte kondoom gevind is in die vertrek waar Terre&#8217;Blanche se liggaam gekry is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisiewoordvoerder vir Noordwes Adele Myburgh, wat die eerste was wat die kondoombeweringe as onsin afgemaak het, is van die Terre&#8217;Blanche-saak onthef. Myburgh het &#8216;n baie sterk ontkenning oor die bewerings uitgereik.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/yeella.com\">\u0440\u0430\u0441\u043a\u0440\u0443\u0442\u043a\u0430 \u0441\u0430\u0439\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/63481-eks-rukovoditelyu-xarkovskoj-strojfirmy-grozit-12-let-tyurmy.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die AWB wil h\u00ea dat die minister van polisie, Nathi Mthethwa, die staat se inligtingsdienste aans\u00ea om hul veldtog met &#8220;valse inligting&#8221; oor die moord op hul leier, Eugene Terre&#8217;Blanche, te staak. Die AWB-woordvoerder Andr\u00e9 Visagie het ges\u00ea dat die organisasie die kwessie met Mthethwa wil opneem weens berigte dat Terre&#8217;Blanche in &#8216;n homoseksuele verhouding &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8231\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Valse inligting word oor Terre&#8217;Blanche-moord versprei&#8217; &#8211; AWB&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8231","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8231","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8231"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8231\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8231"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8231"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8231"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}