{"id":8227,"date":"2010-04-13T06:09:37","date_gmt":"2010-04-13T06:09:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8227"},"modified":"2010-04-13T06:09:37","modified_gmt":"2010-04-13T06:09:37","slug":"stop-die-verkoop-van-militere-vliegtuie-aan-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8227","title":{"rendered":"Stop die verkoop van milit\u00eare vliegtuie aan SA"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Vier voorste Christelike persoonlikhede vra dat die verkoop van milit\u00eare vliegtuie, die JAS 39 Gripen uit Swede, aan Suid-Afrika gestaak moet word, berig die Sweedse dagblad Dagens Nyheter.<\/p>\n<p> KG Hammar, voormalige Sweedse aartsbiskop, Karin Wiborn, voorsitter van die Sweedse Christenraad, Desmond Tutu en Thabo Makgoba, twee Suid-Afrikaanse aartsbiskoppe, het die versoek onderteken. Hulle beweer dat die transaksie &#8216;n golf van korrupsie, wat dreig om die oorgang van apartheid na demokrasie in Suid-Afrika te belemmer, geskep het.<\/p>\n<p> Die skrywers s\u00ea dat die koste van Suid-Afrika se handel met verskeie Europese lande om milit\u00eare toerusting aan te koop, SEK 42 miljard (ongeveer 4,2 miljard euro) beloop. Die helfte van die bedrag is bestee aan JAS 39 Gripens. Hulle skryf dat dit moeilik is om aanvaarding in die Suid-Afrikaanse samelewing te bewerkstellig vanwe\u00eb die feit dat hulpbronne toegewys word aan milit\u00eare beleggings in plaas van die stryd teen die &#8220;nalatenskap van die apartheid-era&#8221;. <\/p>\n<p>Die transaksie was veronderstel om 65 000 werksgeleenthede te skep na wat belowe is, maar dit is volgens die skywers, hoegenaamd nie die geval nie.\u00a0<\/p>\n<p> &#8220;Ons sal nie vergeet van die belangrike rol wat Swede gespeel het in die stryd teen apartheid nie. Dit is dan ook &#8216;n skande dat die milit\u00eare establishment hierdie welwillendheid misbruik het om milit\u00eare vliegtuie te verkoop.&#8221; <\/p>\n<p> Die vier skrywers eis dat die Suid-Afrikaanse en Sweedse regerings die aantygings oor korrupsie ondersoek en stel voor dat die hele ooreenkoms opgeskort word totdat die ondersoek voltooi is.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\">\u0447\u0438\u0441\u0442\u043a\u0430 \u044d\u0439\u0440 \u0444\u043b\u043e\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier voorste Christelike persoonlikhede vra dat die verkoop van milit\u00eare vliegtuie, die JAS 39 Gripen uit Swede, aan Suid-Afrika gestaak moet word, berig die Sweedse dagblad Dagens Nyheter. KG Hammar, voormalige Sweedse aartsbiskop, Karin Wiborn, voorsitter van die Sweedse Christenraad, Desmond Tutu en Thabo Makgoba, twee Suid-Afrikaanse aartsbiskoppe, het die versoek onderteken. Hulle beweer dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8227\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Stop die verkoop van milit\u00eare vliegtuie aan SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8227","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8227","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8227"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8227\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8227"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8227"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8227"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}