{"id":8222,"date":"2010-04-12T08:37:58","date_gmt":"2010-04-12T08:37:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8222"},"modified":"2010-04-12T08:37:58","modified_gmt":"2010-04-12T08:37:58","slug":"malema-sy-ou-uitdagende-self","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8222","title":{"rendered":"Malema sy ou uitdagende self"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">ANC-jeugligapresident Julius Malema, is steeds uitdagend nadat hy Sondag in die openbaar betig is deur president Jacob Zuma, het ETV ges\u00ea. <br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/> Hy het op &#8216;n perskonferensie by die Jeugliga se konferensie in Limpopo Sondag ges\u00ea hy neem nie persoonlike verantwoordelikheid vir sy opmerkings wat gemaak is oor Zimbabwe verlede week nie. <br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/> Hy het ges\u00ea hy &#8220;kan nie verstaan&#8221; hoekom is hy betig oor verklarings oor Zimbabwe nie, want die sienings was nie sy eie nie, maar di\u00e9 van die ANC-Jeugliga. <br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/> Hy het ook ges\u00ea hy is geskok oor die manier waarop die betigtining in die openbaar oor die televisie deur Zuma, die ANC en Suid-Afrikaanse president (sic) gemaak is. <br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/> Zuma het op &#8216;n nuus-konferensie in Durban Saterdag ges\u00ea dat Malema se gedrag &#8220;vreemd is aan die ANC&#8221;. <br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/>Zuma het Malema betig oor die sing van die &#8220;skiet die boer&#8221;-lied, sy uitsprake oor die moord van Eugene Terre&#8217;Blanche, leier van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), en sy ingryping in die gesprekke oor Zimbabwe, sowel as sy aanvalle op joernaliste.<br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/> Malema het verlede week ingemeng in die Zimbabwiese vredesproces met ondersteuning aan Robert Mugabe se Zanu-PF en aanvalle teen die Zimbabwiese opposisie, die Beweging van Demokratiese Verandering (MDC). <br \/> &nbsp;&nbsp; <br \/> Die ANC-jeugliga se konferensie is Sondag in felle omstredenheid gedompel. Afgevaardigdes <br \/> wat met geweld verwyder is van die konferensie, het beloof om nooit die nuutverkose voorsitter Frans Moswane, te erken nie, het die SAUK berig. <\/p>\n<p> Die afgevaardigdes, wat Lehlogonolo Masonga ondersteun, het ges\u00ea dat die verkiesing van Moswane nie demokratiese was nie, nadat hulle Saterdag deur die polisie uit die konferensie geskop is. <\/p>\n<p>Hulle beskuldig Jeugligapresident Julius Malema daarvan dat hy die verwydering georkestreer het om te verseker dat sy voorkeurkandidate verkies is.&nbsp;<\/p>\n<p> &#8220;Hy het die polisie opdrag gegee om ons te verwyder uit die konferensie gister. Ons is huis toe, want ons is moeg van die agendas van Malema,&#8221; het een afgevaardigde ges\u00ea aan die uitsaaier. <\/p>\n<p> &#8220;Ons is moeg van die diktatorskap van Malema,&#8221; het &#8216;n ander woedende kongresganger ges\u00ea. &#8220;Ons sal nie, ons wil nie en ons gaan nie hierdie nuwe leier ooit erken nie&#8221;.<\/p>\n<p>Moswane is Saterdag verkies tot die nuwe voorsitter van die jeugliga in die provinsie. Hy sal na verwagting sy eerste openbare toespraak maak by Sondag se&nbsp; sluiting van die konferensie in Louis Trichardt.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/gidrobaki\/rasshiritelnye-dlya-otopleniya\">\u0432\u0430\u043a\u0443\u0443\u043c\u043d\u044b\u0439 \u0440\u0430\u0441\u0448\u0438\u0440\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c\u043d\u044b\u0439 \u0431\u0430\u0447\u043e\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ANC-jeugligapresident Julius Malema, is steeds uitdagend nadat hy Sondag in die openbaar betig is deur president Jacob Zuma, het ETV ges\u00ea. &nbsp;&nbsp; Hy het op &#8216;n perskonferensie by die Jeugliga se konferensie in Limpopo Sondag ges\u00ea hy neem nie persoonlike verantwoordelikheid vir sy opmerkings wat gemaak is oor Zimbabwe verlede week nie. &nbsp;&nbsp; Hy het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8222\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema sy ou uitdagende self&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8222","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8222","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8222"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8222\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8222"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8222"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8222"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}