{"id":8209,"date":"2010-04-11T05:59:50","date_gmt":"2010-04-11T05:59:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8209"},"modified":"2010-04-11T05:59:50","modified_gmt":"2010-04-11T05:59:50","slug":"malema-beledig-sa-se-ware-heersers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8209","title":{"rendered":"Malema beledig SA se ware heersers"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC was geweldig te\u00ebsinnig om Malema oor die kole te haal agv sy  haatliedjies wat die massas opsweep om Afrikaners te vermoor. Dit was  duidelik dat die ANC saamstem met Malema, dat hulle blankes ook as \u2018n  ergenis beskou. Dit het ET se moord gekos om die ANC te oortuig dat hy  moes ophou, maar selfs n\u00e1 ET se dood was dit steeds \u2018n halfhartige en  te\u00ebsinnige snoering van Malema se vet smoel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op 8 April 2010 pleeg Malema egter \u2018n aartssonde. Hy laat \u2018n BBC-joernalis uit  \u2018n perskonferensie smyt, en beledig di\u00e9 in die proses.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit kan ons nie duld nie, kan ons? Om mense aan te moedig om vier  miljoen blankes met pangas dood te kap, is een ding, maar die  waardigheid van een soutsakjoernalis is iets heeltemal anders. Die  indiwidu se waardigheid is skynbaar veel, veel belangriker as miljoene  blankes se veiligheid. Onmiddellik word Malema erg oor die kole gehaal,  iets wat glad nie voorheen gebeur het nie. Die ANC het tot vandag toe  nie vir blankes om verskoning gevra oor Malema se haatliedjies nie, maar  daar word dadelik \u2018n kruiperige verskoning teenoor die soutsakke  uitgereik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar het julle dit, mense. Vir diegene wat nog gewonder het: julle  kan maar ophou wonder. Suid-Afrika word uit Whitehall, die finansi\u00eble  distrik van Londen, Sandton en die JEB regeer, en beslis ni\u00e9 uit  Pretoria nie. Die ware mag in Suid-Afrika is Britse, Engelse en Joodse  sakebelange, soos Brett Kebble, die boef wat Malema in die  verlede befonds het. Die oomblik toe Malema op daardie spesifieke tone trap, word hy terstond in die bek geruk en toe kry die soutsakke \u2018n kruiperige  verskoning.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 1776 het die Amerikaners \u2018n burgeroorlog geloods om van presies  dieselfde stinkende imperialiste in Londen ontslae te raak. Hoe lank  gaan dit ons neem om van ons Britse en Engelse meesters ontslae te raak?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/products\/57-vlagostojkie-svetil-niki\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0443\u0448\u0435\u0432\u044b\u0445 \u043f\u043e\u043c\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC was geweldig te\u00ebsinnig om Malema oor die kole te haal agv sy haatliedjies wat die massas opsweep om Afrikaners te vermoor. Dit was duidelik dat die ANC saamstem met Malema, dat hulle blankes ook as \u2018n ergenis beskou. Dit het ET se moord gekos om die ANC te oortuig dat hy moes ophou, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[7158,9756,4904,6685,5038,9755,21092,9757],"class_list":["post-8209","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-bbc","tag-brett-kebble","tag-engelse","tag-julius-malema","tag-londen","tag-malema-beledig-sa-se-ware-heersers","tag-rubrieke","tag-soutsakke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8209","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8209"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8209\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8209"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8209"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8209"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}