{"id":8192,"date":"2010-04-08T13:54:53","date_gmt":"2010-04-08T13:54:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8192"},"modified":"2010-04-08T13:54:53","modified_gmt":"2010-04-08T13:54:53","slug":"et-moet-in-die-see-begrawe-word-se-payco","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8192","title":{"rendered":"ET moet in die see begrawe word s\u00ea Payco"},"content":{"rendered":"<p>Die vermoorde AWB-leier Eugene Terre&#8217;Blanche moet begrawe word in die see omdat hy nie verdien om begrawe te word op die Afrikabodem nie, het PAC se Jeugkongres, Payco, gister ges\u00ea.<\/p>\n<p> &#8220;ET [sy bynaam] verdien nie om begrawe te word in Afrika se grond nie. Hy moet iewers begrawe word in sy Volkstaat in die Indiese Oseaan,&#8221; het Sello Tladi, woordvoerder vir een van die Pan-Afrikanistiese Kongres se jeuggroepe ges\u00ea.<\/p>\n<p> &#8220;ET is anti-Afrika en sy hele rassistiese lewe lank gekant teen Afrikane en om hom in Afrika se bodem te begrawe sal &#8216;n belediging vir Afrikamense wees,&#8221; het hy ges\u00ea in &#8216;n verklaring voor Terre&#8217;Blanche se begrafnis in Ventersdorp Vrydag.<\/p>\n<p> Tladi se spelling het hom in die steek gelaat met verwysing na Terre&#8217;Blanche se begrafnis wat hy as &#8220;burring&#8221; geskryf het.<\/p>\n<p> Hulle wou ook nie h\u00ea die verhoor van die &#8220;dapper&#8221; 15-jarige en die 28-jarige wat in hegtenis geneem is vir Terre&#8217;Blanche moord op Paas-Saterdag, moet hanteer word deur &#8216;n wit aanklaer of regter nie, vanwe\u00eb hulle rassevooroordeel van die verlede.<\/p>\n<p> &#8220;Ons hoop dat die ander wit rassiste &#8216;n les geleer het deur middel van hierdie heldhaftige gewapende stryd deur twee swart mans teen die siek simbool van die arga\u00efese wit heerskappy. &#8220;<\/p>\n<p> Terre&#8217;Blanche is in sy bed vermoor op sy plaas buite Ventersdorp Saterdag.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/osvobozhdenie-ot-fizkultury-0\">\u043e\u0441\u0432\u043e\u0431\u043e\u0436\u0434\u0435\u043d\u0438\u0435 \u043e\u0442 \u0444\u0438\u0437\u043a\u0443\u043b\u044c\u0442\u0443\u0440\u044b \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vermoorde AWB-leier Eugene Terre&#8217;Blanche moet begrawe word in die see omdat hy nie verdien om begrawe te word op die Afrikabodem nie, het PAC se Jeugkongres, Payco, gister ges\u00ea. &#8220;ET [sy bynaam] verdien nie om begrawe te word in Afrika se grond nie. Hy moet iewers begrawe word in sy Volkstaat in die Indiese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8192\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ET moet in die see begrawe word s\u00ea Payco&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9744,9582],"class_list":["post-8192","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-et-moet-in-die-see-begrawe-word","tag-payco"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8192","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8192"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8192\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8192"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8192"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8192"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}