{"id":8184,"date":"2010-04-08T07:42:35","date_gmt":"2010-04-08T07:42:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8184"},"modified":"2010-04-08T07:42:35","modified_gmt":"2010-04-08T07:42:35","slug":"awb-gas-storm-uit-ateljee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8184","title":{"rendered":"AWB-gas storm uit ateljee"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die AWB se sekretaris-generaal, is uit die ateljee van die eNews-program-Afrika 360 vergesel, nadat hy glo aanbieder en politieke ontleder Lebohang Pheko Woensdag gedreig het.<\/p>\n<p> Andr\u00e9 Visagie, wat &#8216;n gas op die nuusprogram was, het sy mikrofoon afgeruk en dit op die vloer gegooi. Visagie het gekla dat die aanbieder hom nie die geleentheid gun om sy saak te stel nie.<\/p>\n<p> Hy het het daarna in &#8216;n verbale geveg met Chris Maroleng getree wat Pheko verdedig het.<\/p>\n<p> Pheko het aan Visagie ges\u00ea Afikaans en Afrikaanse kultuur bestaan net in sy verwysingsraamwerk en nie daarbuite nie. Visagie het in ongeloof geantwoord dat dit nie beperk is tot sy verwysingsraamwerk nie, maar &#8216;n doodgewone feit is.<\/p>\n<p> Sapa het &#8216;n verwronge berig oor die insident geplaas waarin hulle beweer dat Visagie dreig om Maroleng &#8220;aan te raak&#8221;.<\/p>\n<p> Die voorval is intussen op YouTube uitgesaai waarin dit duidelik is dat Visagie deur die nuusspan gedreig word en uiters onregverdig behandel is.<\/p>\n<p> &#8216;n Kyker het n\u00e1 die relletjie ges\u00ea Pheko het Visagie openlik getart deur te veralgemeen oor die lot van plaaswerkers.<\/p>\n<p> Die nuwe Social Movement Against Racist Tendencies (Smart),<br \/> gestig deur, onder andere, onderwys-departement woordvoerder Panyaza Lesufi, het ges\u00ea hulle is nie verbaas oor die gedrag van Visagie nie.<\/p>\n<p> &#8220;Die nuutste uitbarsting deur die Algemene Sekretaris van die AWB bevestig wat ons &#8216;n lang tyd glo, naamlik dat rassiste behandel word met handskoene (sic) in ons land; dink net as dit Julius Malema was, wat homself gedra het soos hierdie,&#8221; het hy in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p> Smart het ges\u00ea dat die media is &#8220;verheerlik rassiste&#8221;.<\/p>\n<p> &#8220;Etv verheerlik rassiste sedert die afsterwe van Eugene Terre&#8217;Blanche en gevolge daarvan is duidelik.&#8221;<\/p>\n<p> Lesufi s\u00ea Smart&nbsp; het reeds 5 000 lede, onder hulle &#8220;glanspersone, politici, musici, prokureurs en professioneles&#8221;.<\/p>\n<p> Hy het ges\u00ea die Smart se regspan sal &#8220;dringend&#8221; aanklagte van intimidasie teen Visagie ondersoek, sowel as &#8216;n dringende interdik&nbsp; vra om die vertoon van die ou Suid-Afrikaanse vlag by<br \/> Terre&#8217;Blanche se begrafnis in Ventersdorp Vrydag te stop.<\/p>\n<p> Smart sou amptelik van stapel gestuur word op 16 Junie,&nbsp; het Lesufi ges\u00ea.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino bonus free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/chp.com.ua\/stati-partnerov\/biznes-i-uslugi\/item\/51465-poisk-postavshchika-v-kitae-realnyy-opyt-postroeniya-uspeshnogo-biznesa\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die AWB se sekretaris-generaal, is uit die ateljee van die eNews-program-Afrika 360 vergesel, nadat hy glo aanbieder en politieke ontleder Lebohang Pheko Woensdag gedreig het. Andr\u00e9 Visagie, wat &#8216;n gas op die nuusprogram was, het sy mikrofoon afgeruk en dit op die vloer gegooi. Visagie het gekla dat die aanbieder hom nie die geleentheid gun &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8184\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;AWB-gas storm uit ateljee&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9734,7359,9735],"class_list":["post-8184","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-andre-visagie","tag-awb","tag-e-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8184","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8184"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8184\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8184"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8184"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8184"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}