{"id":8179,"date":"2010-04-08T06:09:16","date_gmt":"2010-04-08T06:09:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8179"},"modified":"2010-04-08T06:09:16","modified_gmt":"2010-04-08T06:09:16","slug":"die-kuns-om-die-anc-te-interpreteer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8179","title":{"rendered":"Die kuns om die ANC te interpreteer"},"content":{"rendered":"<p><strong> <\/strong><\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het gister met verstomming waargeneem hoe eers berig is dat die ANC sy singende jeugleier die swye opl\u00ea om verder die liedjie, \u201cSkiet die Boere&#8221;, te sing, om kort hierna te verneem dit word ontken, en later te hoor dit het wel gebeur.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Steeds is daar verwarring, met die ANC se jeugliga wat ontken dat so \u2018n opdrag ontvang is, en boonop rammetjie uitnek vooraf kennis gee so \u2018n opdrag, sou dit ontvang word, sal ge\u00efgnoreer word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die land se ontleders, selfs vanuit \u2018n volkekundige hoek, sin uit die gebeure probeer maak, moet die land hom op die internasionale politieke terrein handhaaf. Ekonomies is die land immers nie \u2018n eiland nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kan die W\u00eareldbank werklik waag om miljarde rande aan \u2018n land te leen, al is dit vir die opwekking van broodnodige krag, terwyl die regering klaarblyklik die polarisasie in so \u2018n land help aanblaas?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En wanneer die regering wel op \u2018n manier reageer, te reageer op \u2018n manier wat vir die beskaafde w\u00eareldnorme vreemd is, om dit sagkens te stel?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die W\u00eareldbank het reeds aangedui dat geen transaksie waarby die instansie Chancellor House geaffilieer is, \u2018n sent van die geld gaan kry nie. Chancellor House is die ANC se sake-arm, en hierdie transaksie sou die ANC \u2018n meevaller van \u2018n miljard rand besorg het en uiteraard die hele basis waarop die grondwetlike bestel gebou is waarskynlik blywend verder skeeftrek. Ten spyte van die W\u00eareldbank se versekerings is dit moeilik om in te dink hoe die projekte gefinansier kan word sonder dat Chancellor House deur \u2018n komplekse stelsel van kontrakte en subkontrakte nie tog maar die vingers in die koekieblik gesteek kry nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sterk stemme uit Suid-Afrika gaan dus op dat die leningsaansoek afgekeur moet word, en dat \u2018n heel nuwe, en skoon kontrak herbeding word. Soos te wagte, gaan die teenstemme op asof dit die laaste kans is om \u2018n lening te kry, en dat Suid-Afrika in \u2018n liederlike penarie sal wees as die lening afgekeur word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die proses kyk die ANC die punt mis dat die kontroversie nooit sou gegeld het as internasionaal aanvaarde norme vanaf die staanspoor gevolg is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trouens, die ANC tree al hoe meer op asof Suid-Afrika \u2018n norme-eiland is. Pres. Jacob Zuma het selfs \u2018n debat aangevra met die doel om etiese norme so te definieer dat praktyke wat internasionaal as afskuwelik beskou word, in Suid-Afrika moontlik aanvaarbaar sal wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die huidige Eskom \u2013 W\u00eareldbank-koppestamp kan vir die voorgenome wettiging van allerlei korrupte, nepotistiese, ondemokratiese praktyke en belangebotsingpolitiek \u2018n groot toets word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Robert Mugabe het die paadjie van eie norme probeer loop, en hoewel dit deur \u2018n deel van Suid-Afrika en dele van Afrika geloof word, het dit die eens welvarende buurland in \u2018n ekonomiese moeras gedompel. Ten spyte van Suid-Afrika se voortydige pogings om Zimbabwe weer in die internasionale arena te verwelkom, bly Zimbabwe internasionaal \u2018n muishondland.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vinnigste manier om Suid-Afrika in daardie geledere te laat opgaan, en die land te laat ondergaan, is om Julius Malema se Zimbabwe-ekskursies te loof, om kort-kort strelende geluide oor Zimbabwe se grondroof te maak, en vol te hou om geldende internasionale norme as Westerse imperialisme swart te smeer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om die ANC, en dus Suid-Afrika, se manier van agteruit regeer te verstaan en te interpreteer, verg nie net \u2018n deeglike volkekundige kennis nie. Dit wil al lyk of politieke ontleders ook \u2018n studie van die Mafia onder die knie moet h\u00ea.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/obmanut-detektor-lzhi\">\u043a\u0430\u043a \u043c\u043e\u0436\u043d\u043e \u043e\u0431\u043c\u0430\u043d\u0443\u0442\u044c \u0434\u0435\u0442\u0435\u043a\u0442\u043e\u0440 \u043b\u0436\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/lajfhak_po_dostavke_iz_kitaya_top_5_rekomendacij_dlya_biznesa\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het gister met verstomming waargeneem hoe eers berig is dat die ANC sy singende jeugleier die swye opl\u00ea om verder die liedjie, \u201cSkiet die Boere&#8221;, te sing, om kort hierna te verneem dit word ontken, en later te hoor dit het wel gebeur. Steeds is daar verwarring, met die ANC se jeugliga wat ontken &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8179\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die kuns om die ANC te interpreteer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[9728,21107,21093],"class_list":["post-8179","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-die-kuns-om-die-anc-te-interpreteer","tag-c33-hoofartikels","tag-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8179","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8179"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8179\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8179"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8179"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8179"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}