{"id":8172,"date":"2010-04-07T08:16:00","date_gmt":"2010-04-07T08:16:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8172"},"modified":"2010-04-07T08:16:00","modified_gmt":"2010-04-07T08:16:00","slug":"skokkende-verhogings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8172","title":{"rendered":"Skokkende verhogings"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus spreek sy misnoe\u00eb uit teen nog \u2018n skokkende petrolprysverhoging wat Suid-Afrika nie kan bekostig nie. Dit gaan die middelklas verder verarm en voedselsekuriteit vernietig. Al hoe minder landbouers kan teen die huidige energie-insetkostes boer. Dit beteken net een ding en dit is dat Suid-Afrika kan begroot vir \u2018n honger-toekoms met ongekende konflik.<\/p>\n<p> Soos die Eskom-verhoging is hierdie verhoging te wyte daaraan dat die regering nie vooruit beplan het om Suid-Afrika se energiebehoeftes onafhanklik van die buiteland te maak nie. Daarom sal die regering dringend moet aandag gee aan \u2018n holistiese energieplan vir Suid-Afrika wat ook die petrol- en dieselbehoeftes indringend sal aanspreek. Die verswakkende rand wat petrol en diesel duurder maak, moet op \u2018n wyse uit die formule gehaal word en dit beteken dat ons na onsself vir antwoorde moet kyk. <\/p>\n<p> Trouens, president Obama het sopas die groen lig gegee vir olie-prospektering en verwerking in Amerikaanse gebiede wat voorheen as verbode beskou is. Suid-Afrika moet insgelyks homself loswikkel van Midde-Oosterse afhanklikheid en die antwoorde binnelands begin soek. Die VF Plus sal \u2018n voorstel in die verband aan president Zuma en die Beplanningskommissie indien sodat die land se behoeftes behoorlike aangespreek kan word.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0456\u0433\u0440\u0430\u0448\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus spreek sy misnoe\u00eb uit teen nog \u2018n skokkende petrolprysverhoging wat Suid-Afrika nie kan bekostig nie. Dit gaan die middelklas verder verarm en voedselsekuriteit vernietig. Al hoe minder landbouers kan teen die huidige energie-insetkostes boer. Dit beteken net een ding en dit is dat Suid-Afrika kan begroot vir \u2018n honger-toekoms met ongekende konflik. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8172\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skokkende verhogings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9721],"class_list":["post-8172","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-petrolprys-verhoging"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8172","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8172"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8172\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8172"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8172"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8172"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}