{"id":8169,"date":"2010-04-07T08:06:58","date_gmt":"2010-04-07T08:06:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8169"},"modified":"2010-04-07T08:06:58","modified_gmt":"2010-04-07T08:06:58","slug":"jkl-verlig-oor-et-se-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8169","title":{"rendered":"JKL &#8216;verlig&#8217; oor ET se dood"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Met die dood van Afrikaner Weerstandsbeweging leier Eugene Terre&#8217;Blanche het die Jong Kommunistiese Liga se Noordwestak Dinsdag &#8216;n &#8220;sug van verligting&#8221; geslaak omdat hierdie &#8220;hartelose mens&#8221; swartes uitgebuit en geterroriseer het. <\/p>\n<p> &#8220;Ons doen &#8216;n beroep op die publiek, insluitende die media en &#8216;n paar politieke leiers en kommentators, om nie hierdie geval te verhoog na &#8216;n status waar dit hoort nie, het die KJL se provinsiale sekretaris in Noordwes, Mike Mokhutshane, in &#8216;n verklaring ges\u00ea. <\/p>\n<p> Dit is nie &#8216;n politieke kwessie nie, maar &#8216;n &#8220;gewone moordgeval&#8221;, wat met enige persoon kon gebeur het, het hy ges\u00ea. &#8220;Ons verwerp alle verklarings waarin die dood aan die strydlied gesing deur [ANC Jeugliga president] cde Julius Malema op alle platforms toegeskryf word &#8221; <\/p>\n<p> Die &#8220;werklike kwessies&#8221; wat tot die moord gelei het was Terre&#8217;Blanche se uitbuiting van kinderarbeid en sy &#8220;enorme misbruik van en terrorisme teen&#8221; plaasarbeiders. <\/p>\n<p> &#8220;Hierdie skielike brouhaha oor die dood van Terre&#8217;Blanche bevestig steeds ons mening dat die lewe van &#8216;n wit persoon meer belangrik is as di\u00e9 van &#8216;n swart persoon in die land, &#8220;s\u00ea Mokhutshane. <\/p>\n<p> &#8220;Dit is nie &#8216;n rasse-verklaring nie, maar &#8216;n aanduiding van die werklikheid omdat baie swart mense is alreeds vermoor is omdat hulle met bobbejane en diere deur wit mense verwar is en daar was nog nooit &#8216;n lawaai, [behalwe van Cosatu] op die moorde nie.&#8221; <\/p>\n<p> Die JKL in Noordwes is bekommerd dat Terre&#8217;Blanche se moordenaars nie &#8216;n regverdige verhoor gaan kry as gevolg van die &#8220;quasi-politieke status&#8221; wat aan die moord verleen word nie. <\/p>\n<p> &#8220;Ons sal &#8216;n voorlegging maak aan die regering, Cosatu en sy&nbsp; geaffilieerde unie [Fawu] om regshulp te verskaf aan hierdie jong mense ten einde &#8216;n billike en regverdige verhoor vir hulle te verseker,&#8221; het Mokhutshane ges\u00ea. <\/p>\n<p> &#8220;Ons sal ook skakel met die Noordwesregering om die beskikbaarheid van die polisie op &#8216;n 24-uur-basis in die omliggende gebiede van Ventersdorp te verhoog om maksimum sekuriteit te verseker aan gemeenskapslede. &#8221; <\/p>\n<p> Die JKL s\u00ea hulle weet wat die AWB in staat is om te doen. &#8220;Hulle het dit voorheen gedoen en daar is absoluut niks wat&nbsp; sal voorkom dat hulle herhaal wat hulle gedoen het v\u00f3\u00f3r 1994,&nbsp; nie, toe ons mense in groot getalle by padblokkades [om middernag] vermoor is nie.&#8221;<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/302\">best brand instagram accounts<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die dood van Afrikaner Weerstandsbeweging leier Eugene Terre&#8217;Blanche het die Jong Kommunistiese Liga se Noordwestak Dinsdag &#8216;n &#8220;sug van verligting&#8221; geslaak omdat hierdie &#8220;hartelose mens&#8221; swartes uitgebuit en geterroriseer het. &#8220;Ons doen &#8216;n beroep op die publiek, insluitende die media en &#8216;n paar politieke leiers en kommentators, om nie hierdie geval te verhoog na &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8169\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;JKL &#8216;verlig&#8217; oor ET se dood&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9718],"class_list":["post-8169","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-dood-van-afrikaner-weerstandsbeweging-leier-eugene-terreblanche-het-die-jong-kommunistiese-liga-se-noordwestak-dinsdag-n-sug-van-verligting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8169","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8169"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8169\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8169"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8169"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8169"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}