{"id":8167,"date":"2010-04-06T15:13:17","date_gmt":"2010-04-06T15:13:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8167"},"modified":"2010-04-06T15:13:17","modified_gmt":"2010-04-06T15:13:17","slug":"awb-wys-nuwe-leier-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8167","title":{"rendered":"AWB wys nuwe leier aan"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">n Boer uit die Suid-Vrystaat is Dinsdag as die AWB se nuwe leier aangewys.<\/p>\n<p> Steyn van Ronge, wat al meer as 20 jaar &#8216;n lid van die beweging is, het beloof om die Afrikaner Weerstandsbeweging se doel na te streef om terug te keer na God en die vereniging van die &#8220;volk&#8221;.<\/p>\n<p> Sy verkiesing volg na die moord op AWB-leier Eugene Terre&#8217;Blanche op sy plaas, Saterdag te Ventersdorp.<\/p>\n<p> Hy het ges\u00ea dat sedert Terre&#8217;Blanche se moord ontvang hulle &#8220;duisende&#8221; van nuwe lidmaatskapaansoeke. &#8220;Ons sal nie toelaat dat &#8216;n voorval van hierdie aard te weer gebeur nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p> Die organisasie beplan die uitvoering van &#8216;n veiligheidsplan, wat die beskerming van &#8220;ons mense&#8221;,\u00a0 insluit s\u00ea hy, sonder om enige verdere besonderhede te verstrek.<\/p>\n<p> Van Ronge het ges\u00ea Martie, Terre&#8217;Blanche se vrou, word deur haar gesin ondersteun en &#8220;hou goed onder die omstandighede.&#8221;<\/p>\n<p> Hy het ges\u00ea dat enige optrede van die AWB in die uitvoering van sy veiligheidsplan binne die wette van die land sal geskied.<\/p>\n<p> Die organisasie sal egter nie verantwoordelikheid neem vir individuele lede wat besluit om Terre&#8217;Blanche se dood te wreek in reaksie tot die opruiende uitsprake deur die ANC Jeugligaleier, Julius Malema, of die regering se &#8220;stadige reaksie op misdaad&#8221; nie.<\/p>\n<p> &#8220;Duisende&#8221; mense van oral in die land word by Terre&#8217;Blanche se begrafnisdiens in die Afrikaanse Protestantse kerk in die dorp op Vrydagoggend verwag.<\/p>\n<p> Hy sal begrawe word op sy plaas buite die stad na die tyd.<\/p>\n<p> Van Ronge het buite Ventersdorp by Terre&#8217;Blanche se huis gepraat, aan die voorkant vanaf &#8216;n ossewa op die stoep, terwyl drie Duitse herdershonde op die grasperk baljaar het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">1 play<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>n Boer uit die Suid-Vrystaat is Dinsdag as die AWB se nuwe leier aangewys. Steyn van Ronge, wat al meer as 20 jaar &#8216;n lid van die beweging is, het beloof om die Afrikaner Weerstandsbeweging se doel na te streef om terug te keer na God en die vereniging van die &#8220;volk&#8221;. Sy verkiesing volg &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8167\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;AWB wys nuwe leier aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[7359,9714],"class_list":["post-8167","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-awb","tag-steyn-van-ronge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8167","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8167"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8167\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8167"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8167"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8167"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}