{"id":8163,"date":"2010-04-06T13:04:32","date_gmt":"2010-04-06T13:04:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8163"},"modified":"2010-04-06T13:04:32","modified_gmt":"2010-04-06T13:04:32","slug":"die-duiwel-is-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8163","title":{"rendered":"&#8216;Die duiwel is dood&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Een van die twee mense wat beskuldig word daarvan dat hy AWB-leier Eugene Terre&#8217;Blanche vermoor het, is te midde van gelukwensinge en gejil van die swart skare Dinsdag kort n\u00e1 etenstyd buite die hof gelei.<\/p>\n<p> Polisie het die beskuldigde met &#8216;n baadjie wat oor sy kop gewikkel was om sy gesig uit die oog te hou, uit die hof en in &#8216;n wagtende Njala gehelp.<\/p>\n<p> Dit was nie duidelik of die ander beskuldigde nog in die hof was nie aangesien die hofverrigtinge nie oop vir die media of die publiek was nie.<\/p>\n<p> Die Nyala het die hof in konvooi verlaat met &#8216;n aantal van die polisievoertuie, sirenes al loeiende.<\/p>\n<p> Die beskuldigde was in &#8216;n grys broek en &#8216;n wit gordel geklee.<\/p>\n<p> Toe die voertuig wegry, het die skare gejuig, gejil en geskree. &#8220;Viva, Viva,&#8221; het hulle geskree, al springende met gebalse vuiste soos die konvooi weggery het.<\/p>\n<p> &#8220;Hulle is ons helde &#8211; hulle het ons trots gemaak,&#8221; s\u00ea Simon Molefe ges\u00ea terwyl hy van blydskap op en af gespring het.<\/p>\n<p> Verslaggewers moes wag om ingelig te word oor die hofverrigtinge, wat in camera plaasvind, omdat een van die beskuldigdes &#8216;n minderjarige is.<\/p>\n<p> Vroe\u00ebr het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof,\u00a0 Menzi Simelane, aan die media, verteenwoordigers van die gemeenskap, die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) en die gemeenskapspolisi\u00ebringsforum verduidelik hoe hofverrigtinge sal ontvou.<\/p>\n<p> Terre&#8217;Blanche is Saterdag op sy plaas op Ventersdorp vermoor.<\/p>\n<p> Die meeste witmense het die misdaad aan die sing van die strydlied &#8220;Skiet die boer&#8221; deur die ANC-jeugliga president, Julius Malema, gekoppel terwyl ander het ges\u00ea dit was &#8216;n loongeskil.<\/p>\n<p> Die twee plaaswerkers wat beweer dat hulle vir die moord verantwoordelik was, het hulleself Saterdag aan die polisie oorgegee.<\/p>\n<p> Vroe\u00ebr Dinsdag, moes die polisie wit AWB-ondersteuners en swart omstanders uitmekaar hou toe onenigheid tydens die sing van Die Stem en Nkosi Sikelel &#8216;iAfrika uitgebreek het. <\/p>\n<p> Na die middagete, was geeneen van die AWB-ondersteuners meer te siene nie.<\/p>\n<p> Die vyf-en-twintig-jarige George Mogoari s\u00ea Terre&#8217;Blanche se dood was &#8220;ayoba&#8221; (goed), en beweer dat die regse leier &#8216;n bedreiging vir die gemeenskap was.<\/p>\n<p> &#8220;Baie van my vriende en familie was bang om Ventersdorp te besoek agv van die man,&#8221; het Mogoari ges\u00ea wat as &#8216;n messelaar by Terre&#8217;Blanche se huis in 2004 gewerk het .<\/p>\n<p> Maar, alhoewel hy was bang vir Terre&#8217;Blanche, hy het nie geglo dat hy sou benadeel word deur hom nie.<\/p>\n<p> Hy glo ook die moord was &#8216;n arbeidsgeskil, en nie&#8217; n rasse-kwessie nie.<\/p>\n<p> Albert Mombalo, 25, het ges\u00ea: &#8220;Selfs as hy wakker kan word, sal ek hom &#8216;n tweede keer doodmaak.&#8221;<\/p>\n<p> Tebogo Tshepo en haar vriendin Mokotedi Tshenolo het ges\u00ea hulle voel nou vry en gelukkig.<\/p>\n<p> &#8220;Ons is van mening Ventersdorp is &#8216;n baie beter plek. Die man het baie mense terroriseer en vermoor, &#8220;s\u00ea Tshenolo.<\/p>\n<p> &#8220;Die duiwel is dood&#8221;.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free no deposit poker<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van die twee mense wat beskuldig word daarvan dat hy AWB-leier Eugene Terre&#8217;Blanche vermoor het, is te midde van gelukwensinge en gejil van die swart skare Dinsdag kort n\u00e1 etenstyd buite die hof gelei. Polisie het die beskuldigde met &#8216;n baadjie wat oor sy kop gewikkel was om sy gesig uit die oog te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8163\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Die duiwel is dood&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9711,9712,2851],"class_list":["post-8163","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-et","tag-hof","tag-polisie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8163","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8163"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8163\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8163"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8163"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8163"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}