{"id":8162,"date":"2010-04-06T12:32:53","date_gmt":"2010-04-06T12:32:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8162"},"modified":"2010-04-06T12:32:53","modified_gmt":"2010-04-06T12:32:53","slug":"et-se-moordenaars-is-helde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8162","title":{"rendered":"ET se moordenaars is &#8216;helde&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die twee mense wat in hegtenis geneem is vir die moord op die AWB-leier Eugene Terre&#8217;Blanche, is Dinsdag as helde deur sommige dele van die Ventersdorpgemeenskap beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie seuns was braaf, hulle het wat ander nie kans gesien het om te doen nie vir baie jare, gedoen,&#8221; het Mokotedi Zila ges\u00ea.<br \/> &#8220;Mense is gebreklik en &#8216;n paar is dood as gevolg van hom. Hy het vrees onder die mense gaande gemaak. Ons was nie dapper genoeg om hom in die o\u00eb te kyk nie, die twee is ons helde.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het die vyand van ons weggeneem.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Emanuel Mathibethe, wou egter nie saamstem nie en s\u00ea Terre&#8217;Blanche was &#8216;n ander mens n\u00e1 sy vrylating uit die tronk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy was &#8216;n baie stil persoon en het nooit mense geprovokeer nadat hy uit die gevangenis vrygelaat is nie. Ek persoonlik glo dat hy berou gehad het oor sy sondes.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea alhoewel daar lelike dinge is wat Terre&#8217;Blanche gedoen het, dit beter is dat hy onthou word vir die goeie dinge wat hy gedoen het in sy laaste dae.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy was heeltemal &#8216;n nuwe persoon, baie rustig.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eddy Von Maltitz\u00a0 van Weerstand teen Kommunisme s\u00ea die twee mense wat Terre&#8217;Blanche vermoor het, is omgekoop om die misdaad te pleeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Iemand het geld op Terre&#8217;Blanche se kop, die twee was net gebruik word om die daad te pleeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is moeilik om die lyn tussen misdaad en politiek te trek, maar ek glo hy is doodgemaak om politieke redes,&#8221; het hy ges\u00ea, terwyl hy &#8216;n foto van honger kinders met die titel &#8220;Die resultaat van Kommunisme&#8221; omhoog gehou het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maltitz was in &#8216;n kakiehemp geklee,&#8217; n replika van die AWB-uniform met &#8220;Honderd persent Boer&#8221; op die rugkant geskryf.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">download casino games for free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kp.ua\/incidents\/587793-v-kharkove-ot-holoda-y-poboev-umer-trekhletnyi-malchyk\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die twee mense wat in hegtenis geneem is vir die moord op die AWB-leier Eugene Terre&#8217;Blanche, is Dinsdag as helde deur sommige dele van die Ventersdorpgemeenskap beskryf. &#8220;Hierdie seuns was braaf, hulle het wat ander nie kans gesien het om te doen nie vir baie jare, gedoen,&#8221; het Mokotedi Zila ges\u00ea. &#8220;Mense is gebreklik en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8162\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ET se moordenaars is &#8216;helde&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[9710],"class_list":["post-8162","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-moordernaars-van-et-is-helde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8162","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8162"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8162\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8162"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8162"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8162"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}