{"id":8146,"date":"2010-04-05T12:40:25","date_gmt":"2010-04-05T12:40:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8146"},"modified":"2010-04-05T12:40:25","modified_gmt":"2010-04-05T12:40:25","slug":"leierskapsvakuum-onder-afrikaners","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8146","title":{"rendered":"Leierskapsvakuum onder Afrikaners"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/images\/stories2\/spies_willie.jpg\" border=\"0\" alt=\"Willie Spies\" title=\"Willie Spies\" \/>Willie Spies se onopgewasse TV-vertoning gisteraand (weereens!) het my  laat besef hoe akuut die politieke vakuum in Afrikanergeledere is.  Terwyl hy o\u00ebnskynlik argumenteer vanuit die hoek van &#8216;n demokratiese  regstaat gefundeer in &#8216;n gerespekteerde grondwet waaraan alle  landsburgers hulself vrywillig onderwerp en waar petisies en redelike  verto\u00eb gewig dra word ons inderwaarheid deur rewolusion\u00eare kleptomane  oorheers wat toenemend in &#8216;n staat van onverklaarde oorlog teenoor  Afrikaners en blankes verkeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons word nie gereken as politieke  opponente nie, maar as die vyand wat verdien om vermoor, verdruk en  verjaag te word. Die onlangse oorhandiging van &#8216;n naamlys van vermoorde  Boere aan die barbare by Luthuli-huis was onbeholpe en onrespekvol  teenoor die slagoffers en strategies uiters naief. Afrikaners is  verneder terwyl ons die geleentheid daartoe geskep het &#8211; het Hofmeyr en  Afriforum enigsins vooraf gekoukus hoe die jeugliga sou reageer op hul  eie turf&#8230;.dalk soos betaamlike en beskaafde here?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In dieselfde trant  het die onlangse aandete van verskeie Afrikaners met &#8216;n toenemende mank  en lam Zuma ook geensins hul reputasies bevorder nie. Hoe kan hul  enigsins redeneer om by so &#8216;n assosiasie te baat terwyl die ANC se  hofnar Afrikaners openlik tart, Boerebloed onverpoos bly vloei en die  politieke kwik in die land bly styg &#8211; die wetteloosheid en gevoel van  anargisme is inderdaad tasbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van moontlik &#8216;n meerderheid  Afrikaners se ondersteuning vir selfbeskikking, laat die politieke  leierskap van die VF+ hul steeds koud. Pieter Mulder se volgehoue  betrokkenheid by die kabinet is besig om te boemerang en laat sy party  oop vir verdagmakery en toenemende Afrikaner-argwaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veld l\u00ea braak  vir &#8216;n nuwe inklusiewe en dinamiese Afrikaner politieke beweging. Indien  ons nie sonder meer polities organiseer en mobiliseer nie gaan moontlike  voortydige en ondeurdagte onbesonnenheid uiters droewige uitkomste  lewer. Afrikaners is rusteloos&#8230; ons het nie die nuwe militante  spelre\u00ebls geskep nie, maar sal nou noodgedwonge tot die stryd moet  toetree&#8230; in die belang van ons eie oorlewing en die van ons kinders.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u043a \u043a\u0438\u0435\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/sluganarodu.org\/slugi\/category0\/region17\/city45\/id707\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Willie Spies se onopgewasse TV-vertoning gisteraand (weereens!) het my laat besef hoe akuut die politieke vakuum in Afrikanergeledere is. Terwyl hy o\u00ebnskynlik argumenteer vanuit die hoek van &#8216;n demokratiese regstaat gefundeer in &#8216;n gerespekteerde grondwet waaraan alle landsburgers hulself vrywillig onderwerp en waar petisies en redelike verto\u00eb gewig dra word ons inderwaarheid deur rewolusion\u00eare kleptomane &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8146\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Leierskapsvakuum onder Afrikaners&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[5303,2188,21096,7426,9689,21093,4636,321],"class_list":["post-8146","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-afriforum","tag-afrikaners","tag-s10-briewe","tag-hofmeyr","tag-leierskapsvakuum-onder-afrikaners","tag-s7-menings","tag-pieter-mulder","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8146","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8146"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8146\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8146"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8146"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8146"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}