{"id":8142,"date":"2010-04-04T06:46:48","date_gmt":"2010-04-04T06:46:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8142"},"modified":"2010-04-04T06:46:48","modified_gmt":"2010-04-04T06:46:48","slug":"et-se-moord-en-die-verplasing-van-blaam","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8142","title":{"rendered":"ET se moord en die verplasing van blaam"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek is vanoggend omstreeks 04h00 wakkergemaak deur ons kat wat \u2018n muis  gevang het en die ding toe in die huis laat wegkom het. Ek het toe maar  die nuus begin lees op die internet en was geskok om te verneem van die  moord op Eugene Terre\u2019Blanche.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy was weliswaar \u2018n omstrede figuur, en ek het persoonlik nie juis  met alles wat hy ges\u00ea het saamgestem nie, maar niemand verdien om op so  \u2018n wrede wyse te sterf nie, selfs nie eens Julius Malema nie. Malema en  sy trawante binne die ANC is terloops myns insiens net so aandadig, met  hul singery van &#8220;Kill the Boer&#8221;, aan die moord as wat die twee verdagtes  wat vir die moord in hegtenis geneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat ek nog selfs meer steurend vind as Terre\u2019Blanche se wrede dood,  indien so iets moontlik is, is die onmiddellike verplasing van blaam op  die slagoffer. Gaan lees gerus die skokkende <a href=\"http:\/\/www.cnn.com\/2010\/WORLD\/africa\/04\/03\/terreblanche.dead\/index.html?hpt=T2\">reaksies  op CNN se werf <\/a>onder di\u00e9 se berig oor die moord. Dit is dadelik vir  die Westerse liberaal Terre\u2019Blanche se eie skuld, en onmiddelilk word  die slagoffer die skuldige. Die gevoel van baie van die reaksies is dat  hy sy verdiende loon gekry het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kom ons sien die ding egter in perspektief: geskille oor betalings en  salarisse is \u2018n alledaagse verskynsel. Baie van ons het al in  soortgelyke dispute met ons werkgewers betrokke geraak. Die  oorweldigende meerderheid mense gaan gryp egter nie gevolglik na sy  panga en knopkierie en gaan kap sy baas dood nie. Nee, laasgenoemde is  slegs tipiese gedrag van die Untermensch; die laeintelligensie-,  ho\u00ebtestosteroonbarbaar wat geen selfbeheersing het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om Terre\u2019Blanche en ander slagoffers van plaasmoorde se behandeling  van hul plaaswerkers te wil blameer, is dus verregaande, en sou neerkom  daarop dat ek ook my baas kan gaan kap met \u2018n panga, sou my salaris te  laat oorbetaal word. Dit is nie slegs buitelanders wat hulself aan  hierdie soort blaamverplasing skuldig maak nie. Ene Afrikaan, \u2018n  gereelde briefskrywer aan Litnet se brieweblad (en ek is kennelik  huiwerig om daardie idiwidu \u2018n Afrikaner te noem, maar hy is sekerlik  een van ons, tot ons ewige skaamte) skryf op <a href=\"http:\/\/www.litnet.co.za\/cgi-bin\/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&amp;news_id=24615&amp;cause_id=1270\">27  September 2007 hierdie juweel van \u2018n brief<\/a>, nadat \u2018n ander gesin  ook in \u2018n plaasmoord gesterf het. In hierdie skrywe maak hy presies soos  die CNN-reaksies maak, en verplaas die blaam op die slagoffer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vermoedelik sou hetsy Afrikaan, hetsy die kommentators op CNN hoog  opgee oor hoe geskok hulle kwansuis sou wees as iemand sou s\u00ea dat \u2018n  vrou wat \u2018n kort rokkie gedra het, verdien het om verkrag te word, maar  dit is presies wat hulle maak: die slagoffer word die skuldige, en die  skuldige word sodoende van blaam onthef. Vir my is dit opmerklik (en ek  weet van Afrikaan se vriende lees hierdie rubriek) dat hy en andere meestal  te papbroekig is om eens hulle eie naam te gebruik wanneer hulle sulke  absoluut verregaande bog, twak en snert kwytraak, wat boekdele spreek  oor \u2018n bepaalde afstootlike en slapgattige mentaliteit. Ek het Afrikaan  al herhaaldelik uitgedaag om sy sienings te kom lug voor \u2018n groep boere,  maar nodeloos om te s\u00ea is hy heeltemal te veel van \u2018n lafaard om so te  maak, of om eens sy eie naam te teken onder sy walgskrywes. Duidelik glo  hy nie in sy eie uitlatings nie, en wil hy nie sy eie naam daaraan  koppel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat hieragter sit, is ook nie moeilik om te raai nie. In die verwronge  denkraamwerk van die linkse en die liberaal, is swartes nie  toerekeningsvatbaar nie. Hulle kan nie geblameer word vir hul optrede nie,  selfs nie eens die twee wat Terre\u2019Blanche vermoor het nie. Daar is  altyd \u2018n blanke wat die beweegrede was vir hul optrede \u2013 blanke rassisme  of blanke rassiste. Op bisarre wyse word Terre\u2019Blanche dus die skuldige  in sy eie moord. Hy het homself as\u2019t ware, volgens die linkse, met \u2018n  panga en \u2018n knopkierie doodgekap. Die ware skuldiges, die barbare sonder  enige selfbeheersing, intelligensie of rasionaliteit, verdwyn in die  proses deur die krake. Meer as dit; die booswig, mits hy natuurlik swart  is, word selfs vir die wit, Westerse liberaal die eintlike slagoffer,  soos ons gesien het met die sieklike spektakel van Amy Biehl se ouers  wat die sub-menslike gemors wat hul dogter vermoor het, vergewe het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is ook duidelik uit die skokreaksies op CNN se berig dat, sou  hierdie situasie eskaleer na \u2018n rasse-oorlog, iets wat nie uitgesluit  kan word nie, dat Eugene Terre\u2019Blanche se mede-blankes, jy, ek en ja,  ook Afrikaan, hoegenaamd geen simpatie te wagte kan wees vanuit die oord  van die meeste van ons mede-blankes in die Weste nie. Hulle sal,  nes diegene wat op CNN kommentaar gelewer het, gevoelloos toekyk terwyl  ons ook met pangas van die gras af gemaak word soos in Rwanda, en dan skouerophalend vir mekaar s\u00ea: \u201cThey had it coming.\u201d<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online slots no<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek is vanoggend omstreeks 04h00 wakkergemaak deur ons kat wat \u2018n muis gevang het en die ding toe in die huis laat wegkom het. Ek het toe maar die nuus begin lees op die internet en was geskok om te verneem van die moord op Eugene Terre\u2019Blanche. Hy was weliswaar \u2018n omstrede figuur, en ek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8142\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ET se moord en die verplasing van blaam&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[9378,6767,9683,7459,7329,5170,21092,2242],"class_list":["post-8142","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-afrikaan","tag-cnn","tag-et-se-moord-en-die-verplasing-van-blaam","tag-eugene-terreblanche","tag-litnet","tag-moord","tag-rubrieke","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8142","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8142"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8142\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8142"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8142"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8142"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}