{"id":8134,"date":"2010-04-01T09:48:07","date_gmt":"2010-04-01T09:48:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8134"},"modified":"2010-04-01T09:48:07","modified_gmt":"2010-04-01T09:48:07","slug":"een-geskiedenis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8134","title":{"rendered":"Een geskiedenis?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die geskiedenis spook by ons. Dit is blykbaar die oorsaak van alle rasse-konflik. Ons verstaan nie Malema se liedjie reg nie, want dis deel van die struggle-geskiedenis. Zuma wil graag dat die mense in SA meer weet van die land se geskiedenis, want dit sal blykbaar die etniese en kulturele gaping oorbrug.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Het die re\u00ebnboogland net een geskiedenis wat ons almal kan aanvaar en beter leer ken? Dit lyk nie so nie. Volgens die ANC is apartheid hier geplant met die koms van Jan van Riebeeck, en dit is die datum waarop die \u2018onregmatige\u2019 diefstal van \u2018hulle\u2018 grond begin het. Of was dit dalk in 1913 dat hulle grond van hulle afgeneem is?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die anneksasies wat deur die loop van die negentiende eeu deur Brittanje gedoen is \u2013 was dit regmatig?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe hou die Cato Manor slagting verband met Sharpeville, of is daar geen verband nie? Interessant dat die PAC nou uitgevind het dat die leuen in Madiba se boek ontstaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geskiedenis is soos die waarheid: daar is blykbaar altyd drie weergawes daarvan \u2013 myne, joune en die waarheid self. Geskiedskrywers is blykbaar nie in staat om die geskiedenis objektief te dokumenteer nie (met respek aan die edele beroep).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Goeie vriend van my ontvang in 2005 kennis dat sy plaas aan \u2018n grondeis onderhewig is. Die grondeis se datum is, raai, die 31e Desember 1998. Dit is toevallig ook die laaste datum vir registrasie van enige eise. Agterna hoor ons hoeveel eise op dieselfde datum ingedien is. Werklik \u2018n besondere prestasie van die betrokke staatsdepartement om soveel eise op een dag te prosesseer! Hierdie plaas het deur die loop van die twintigste eeu so vyf keer van eienaar verwissel \u2013 elke keer teen heersende markprys, waar mense hul swaarverdiende geld ge\u00efinvesteer het. Feite word verdraai om politiese oogmerke te dien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Watter geskiedenis leer ons kinders op skool? Is dit die polities korrekte weergawe, of liewer niks? Ek besef goed dat Afrikaners nie eers behoorlik kan saamstem oor ons geskiedenis nie, wat nog te s\u00ea die ander volke en groepe in ons land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Voortrekkermonument is nou weer in gedrang, nie soseer die monument self nie, maar die geskiedenis wat dit verteenwoordig. Daar is tonele van die bloedige moorde op die trekkers in Natal wat in klip verewig is \u2013 is dit deel van die gemeenskaplike geskiedenis? En die moord op Piet Retief, is dit nie net \u2018n wolhaarstorie nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe meer ons oor geskiedenis gaan praat, en hoe meer boeke en artikels daaroor geskryf word, hoe groter gaan die verskille daaroor wees. Dit is twee divergerende spore. Dit stuur dalk af op \u2018n wet wat sekere weergawes van die geskiedenis verbied, soos met die Nazi uitwissingskampe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het nogal \u2018n redelike versameling geskiedenisboeke in my biblioteek, geskryf deur redelike gerespekteerde maar westerse geskiedskrywers soos Thomas Pakenham. Moet ek dit maar verbrand en vervang met die Zuma-Malema weergawe?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online casino games no deposit required<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/03\/posadovci-kernesa-za-kopiyki-prodavali-primischennya-v-centri-harkova-20170220522685\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die geskiedenis spook by ons. Dit is blykbaar die oorsaak van alle rasse-konflik. Ons verstaan nie Malema se liedjie reg nie, want dis deel van die struggle-geskiedenis. Zuma wil graag dat die mense in SA meer weet van die land se geskiedenis, want dit sal blykbaar die etniese en kulturele gaping oorbrug. Het die re\u00ebnboogland &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8134\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Een geskiedenis?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[9671],"class_list":["post-8134","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-een-geskiedenis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8134","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8134"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8134\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8134"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8134"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8134"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}